RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Wiele 27 Augustus 2022 27.08.2022 5:07
Nico Smit praat oor die stigters van Ferrari, Lamborghini en Porsche.
Groenvingers 27 Augustus 2022 27.08.2022 7:45
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor water en die bome van die jaar. Die plant van die week is Princess Lavender.
Omgewingspraatjie 27 Augustus 2022 27.08.2022 9:35
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die waternavorsingsprojekte waarby sy en haar span betrokke is.
Hengel 27 Augustus 2022 27.08.2022 4:51
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 20 Augustus 2022 20.08.2022 6:22
Nico Smit praat oor jou oë en ore.
Groenvingers 20 Augustus 2022 20.08.2022 6:35
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat terugsny, skoonmaak en voeding van plante aan die einde van die winter; water en voeding vir lentebloeisels; en die kleur van die jaar. Die plant van die week is Sjinese Jasmyn (Jasminum officinalis).
Omgewingspraatjie 20 Augustus 2022 20.08.2022 9:31
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die impak van derdehandse rook.
Hengel 20 Augustus 2022 20.08.2022 8:46
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 13 Augustus 2022 13.08.2022 6:38
Nico Smit praat oor 'n nuwe soort handrem.
Groenvingers 13 Augustus 2022 13.08.2022 4:41
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die aanplant van somerplante ná die winter; die terugsny van oorgroeide struike en heinings; en bolplante. Die plant van die week is Loropetalum Plum Gorgeous.
Omgewingspraatjie 13 Augustus 2022 13.08.2022 9:44
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor navorsing oor brandstof wat met sonkrag vervaardig kan word.
Hengel 13 Augustus 2022 13.08.2022 7:36
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 6 Augustus 2022 06.08.2022 5:31
Nico Smit beantwoord luisteraarsbriewe.
Groenvingers 6 Augustus 2022 06.08.2022 4:51
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oorsaailinge; vrugtevlieë; en die terugsny van dormante plante. Die plant van die week is Pelargonium elegans.
Omgewingspraatjie 6 Augustus 2022 06.08.2022 4:55
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor navorsing om geraasbesoedeling te verminder.
Hengel 6 Augustus 2022 06.08.2022 7:21
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 30 Julie 2022 30.07.2022 6:28
Nico Smit praat oor sagteware vir jou motor.
Groenvingers 30 Julie 2022 30.07.2022 5:41
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor eskalering. Die plant van die week is Bougainvillea.
Omgewingspraatjie 30 Julie 2022 30.07.2022 9:14
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor piesangs.
Hengel 30 Julie 2022 30.07.2022 7:26
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 23 Julie 2022 23.07.2022 9:03
Nico Smit praat funksies in motors wat goed werk, en nie so goed werk nie.
Groenvingers 23 Julie 2022 23.07.2022 6:11
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die snoei van vrugtebome en die terugsny van plante. Die plant van die week is Lavandula Stoechas Hollard.
Omgewingspraatjie 23 Julie 2022 23.07.2022 7:57
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor bome op Aarde en sterre in die Melkweg.
Hengel 23 Julie 2022 23.07.2022 4:56
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 16 Julie 2022 16.07.2022 6:29
Nico Smit praat oor brandstofbymiddels.
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.