RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Hengel 15 Oktober 2022 15.10.2022 7:10
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 8 Oktober 2022 08.10.2022 7:08
Nico Smit praat oor ‘Right to Repair’ wat onlangs van krag geword het. Dit beteken jy kan jou motor by enige plek laat diens sonder om die vervaardiger se waarborg te laat verval.
Groenvingers 8 Oktober 2022 08.10.2022 6:31
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor vyebome wat blare en vrugte verloor; Tuindag; bome wat tuine afkoel; deklae; vetplanttuine; en onkruid op grasperke. Dioe plant van die week is Agapanthus Buccaneer.
Omgewingspraatjie 8 Oktober 2022 08.10.2022 9:10
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor honde se reuksintuig.
Hengel 8 Oktober 2022 08.10.2022 8:00
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 1 Oktober 2022 01.10.2022 6:44
Nico Smit praat oor hibriede motors.
Groenvingers 1 Oktober 2022 01.10.2022 6:17
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor groentetuine. Die plant van die week is die Hannon-roos.
Omgewingspraatjie 1 Oktober 2022 01.10.2022 9:43
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die moontlikheid van lewe op een van Saturnus se mane.
Hengel 1 Oktober 2022 01.10.2022 7:27
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 24 September 2022 24.09.2022 6:42
Nico Smit praat oor die materiaal waarvan voertuie gemaak word.
Groenvingers 24 September 2022 24.09.2022 6:01
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor somersaad en -saailinge. Die plant van die week is Dianthus Tickled Pink & Dianthus Memories.
Omgewingspraatjie 24 September 2022 24.09.2022 8:34
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die gebruik van feromone om insekplae te beheer.
Hengel 24 September 2022 24.09.2022 7:40
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 17 September 2022 17.09.2022 5:18
Nico Smit praat oor brandstofverbruik.
Groenvingers 17 September 2022 17.09.2022 5:30
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor hoeveel water clivias moet kry; hoe clivias bestuif kan word; blare vir kompos; en die oes van wintersaailinge se saad. Die plant van die week is Argyranthemum Go Daisy Simply Coral.
Omgewingspraatjie 17 September 2022 17.09.2022 7:44
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor voëls en broeiparasiete.
Hengel 17 September 2022 17.09.2022 6:58
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 10 September 2022 10.09.2022 8:04
Nico Smit praat oor lugsakke in motors.
Groenvingers 10 September 2022 10.09.2022 4:37
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor koningin Elizabeth II se gunsteling blom; clivias; en hy waarsku dat grasperke met nuwe bolae nie dadelik gesny moet word nie. Die plant van die week is Delosperma Wheels of Wonder.
Omgewingspraatjie 10 September 2022 10.09.2022 7:59
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor 'n dinosouriërfossiel wat in Zimbabwe ontdek is.
Hengel 10 September 2022 10.09.2022 6:26
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 3 September 2022 03.09.2022 7:30
Nico Smit praat oor motorbande.
Groenvingers 3 September 2022 03.09.2022 5:53
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor grasperke. Die plant van die week is Argyranthemum Go Daisy Elsa Marshmallow.
Omgewingspraatjie 3 September 2022 03.09.2022 8:18
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor hormoonontwrigters.
Hengel 3 September 2022 03.09.2022 4:36
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.