RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Omgewingspraatjie 26 November 2022 26.11.2022 8:36
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor vlermuise.
Hengel 26 November 2022 26.11.2022 6:29
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 19 November 2022 19.11.2022 5:19
Nico Smit beantwoord luisteraarsvrae oor ratte en bande.
Groenvingers 19 November 2022 19.11.2022 7:55
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die verskillende soorte grond en boomwortels. Die plant van die week is die Paulsen Grand Palace-roos.
Omgewingspraatjie 19 November 2022 19.11.2022 8:41
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor seekatte se gedrag.
Hengel 19 November 2022 19.11.2022 6:34
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 12 November 2022 12.11.2022 7:07
Nico Smit praat oor motors se lugreëling.
Groenvingers 12 November 2022 12.11.2022 7:55
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor reën en watertenks; baardirisse; die snoei van heinings wanneer dit koeler is; en geurige plante. Die plant van die week is Dianthus barbatus.
Omgewingspraatjie 12 November 2022 12.11.2022 9:17
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor mikroplastiek in die oseane.
Hengel 12 November 2022 12.11.2022 7:31
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 5 November 2022 05.11.2022 8:06
Nico Smit praat oor AMT-ratkaste.
Groenvingers 5 November 2022 05.11.2022 9:49
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor Johannesburg waar jy bebeoet kan word indien jy bome op die sypaadjie snoei; kunsmis en vloeibare bemesting; kleurkolle in die tuin vir Kersfees; en die natmaak van potplante in die warm seisoen. Die plant van die week is Gardenia Belmont.
Omgewingspraatjie 5 November 2022 05.11.2022 9:32
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor katte.
Hengel 5 November 2022 05.11.2022 5:08
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 29 Oktober 2022 29.10.2022 5:46
Nico Smit praat oor nuwe tendense in die motorbedryf.
Groenvingers 29 Oktober 2022 29.10.2022 7:50
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor varkore; dodder; bladrose; die spuit van vrugtebome; en daglelies. Die plant van die week is Hydrangea Endless Summer.
Omgewingspraatjie 29 Oktober 2022 29.10.2022 9:25
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor bye en gifstowwe.
Hengel 29 Oktober 2022 29.10.2022 7:11
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 22 Oktober 2022 22.10.2022 4:14
Nico Smit praat oor die diens van motors.
Groenvingers 22 Oktober 2022 22.10.2022 6:59
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor grondbedekking waarop honde kan hardloop; broodbome; Incalelies; en watertenks vir die tuin. Die plant van die week is die Agapanthus Queen Mum.
Omgewingspraatjie 22 Oktober 2022 22.10.2022 8:12
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor spinnekoppe.
Hengel 22 Oktober 2022 22.10.2022 6:45
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 15 Oktober 2022 15.10.2022 5:32
Nico Smit praat oor eksterne lugsakke.
Groenvingers 15 Oktober 2022 15.10.2022 6:38
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor wateropgaartenks; die verskil tussen selektiewe en algemene onkruiddoders; die terusgny van ongewenste groei; en jakarandabome. Die plant van die week is die Knockout-roos.
Omgewingspraatjie 15 Oktober 2022 15.10.2022 9:25
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor weerlig.
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.