RSG

Brêkfis met Derrich

Science AF ↓ 3197 episodes

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Author

RSG

Category

Science

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Groenvingers 14 Januarie 2023 14.01.2023

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor plantvoeding, grasperkinstandhouding, en ruspes. Die plant van die week is die kleurvolle grondbedekker, Evolvulus Blue My Mind.

Omgewingspraatjie 14 Januarie 2023 14.01.2023

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor hoe die bontebok ontstaan het, en waarom dit nog so baie na die blesbok lyk.

Hengel 14 Januarie 2023 14.01.2023

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 7 Januarie 2023 07.01.2023

Nico Smit praat oor die funksie van simkaarte wat in motors ingebou word.

Groenvingers 7 Januarie 2023 07.01.2023

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor slakke; bruinvrot op perskebome; somergroentesaailinge; dodder en die somersnoei van rose. Die plant van die week is ‘n ornamentele gras, Carex Feather Falls.

Omgewingspraatjie 7 Januarie 2023 07.01.2023

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor biologiese naamgewing.

Hengel 7 Januarie 2023 07.01.2023

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 31 Desember 2022 31.12.2022

Nico Smit praat oor die Dakar-wedren.

Groenvingers 31 Desember 2022 31.12.2022

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld sê dis tyd om terug te staan en dit wat jy in die tuin vermag het te waardeer. Hy sê jy moet nou versigtig wees om nie net plante oral aan te skaf en dit in verkeerde plekke plant nie. As jy Dahlia bolle geplant het behoort hulle nou vol in blom te wees. Die plant van die week is die Hibiskus Graff-reeks. Dit sluit in Apollo, Adonicus, Athenacus...

Omgewingspraatjie 31 Desember 2022 31.12.2022

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor koue.

Hengel 31 Desember 2022 31.12.2022

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 24 Desember 2022 24.12.2022

Nico Smit praat oor selfrytregnologie.

Groenvingers 24 Desember 2022 24.12.2022

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld vra: Hoe gesond is jou tuin? Hy praat ook oor die impak wat klimaatsverandering op tuin kan hê. Die plant van die week is Nandina Obession.

Omgewingspraatjie 24 Desember 2022 24.12.2022

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor byewas.

Hengel 24 Desember 2022 24.12.2022

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 10 Desember 2022 10.12.2022

Nico Smit praat oor wat jy alles kan doen om voor te berei vir die vakansie op die lang pad.

Groenvingers 10 Desember 2022 10.12.2022

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die instandhouding van jou tuin terwyl jy met vakansie is. Die plant van die week is Philodendron Rojo Congo.

Omgewingspraatjie 10 Desember 2022 10.12.2022

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor 'n magnetiese poeier wat plastiekdeeltjies uit die natuur kan verwyder.

Hengel 10 Desember 2022 10.12.2022

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 3 Desember 2022 03.12.2022

Nico Smit praat motorontwerp.

Groenvingers 3 Desember 2022 03.12.2022

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor wurmtee; gekleurde varkore; poinsettias; en die natmaak van groentetuine. Die plant van die week is die grondbedekker, Alternanthera dentata Little Ruby.

Omgewingspraatjie 3 Desember 2022 03.12.2022

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor diere wat die sterre gebruik om te navigeer.

Hengel 3 Desember 2022 03.12.2022

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 26 November 2022 26.11.2022

Nico Smit beantwoord luistervrae oor lugversorgers en ewenaars.

Groenvingers 26 November 2022 26.11.2022

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor wurmtee; “kitsplante”; en groenteplante en vrugtebome. Die plant van die week is Agapanthus Fireworks.

Listen to the Brêkfis met Derrich podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.