RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Wiele 25 Februarie 2023 25.02.2023 8:13
Nico Smit praat oor die veiligheidaspekte van motors.
Groenvingers 25 Februarie 2023 25.02.2023 9:22
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor termiete in die grasperk; die opdeel van ornamentele grasse en grondbedekkers; en die lote van plante in hangmandjies. Die plant van die week is Hydrangea Runaway Bride.
Omgewingspraatjie 25 Februarie 2023 25.02.2023 8:56
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor diere wat lewenslank paar, maar tog wel 'skei', en die redes daarvoor.
Hengel 25 Februarie 2023 25.02.2023 6:36
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 18 Februarie 2023 18.02.2023 7:14
Nico Smit praat oor die tweedehandse motormark.
Groenvingers 18 Februarie 2023 18.02.2023 10:31
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor gras wat vrot; swart vlekke op roosblare; omkruid; en grondvoorbereiding vir die plant van wintersaailinge. Die plant van die week is Impatiens Beacon.
Omgewingspraatjie 18 Februarie 2023 18.02.2023 9:08
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor vuurvliegies.
Hengel 18 Februarie 2023 18.02.2023 7:53
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 11 Februarie 2023 11.02.2023 7:19
Nico Smit praat oor duine-ry.
Groenvingers 11 Februarie 2023 11.02.2023 10:19
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld sê mens moenie nou plante te erg terugsnoei nie. Hy beantwoord luisteraarsvrae oor bloubessies, en watter plante om vir Valentynsdag te koop. Die plant van die week is Crocosmias.
Omgewingspraatjie 11 Februarie 2023 11.02.2023 10:18
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor kwik in die Suid-Afrikaanse omgewing, en 'n vernuftige stukkie tegnologie waarmee kwikvlakke in water en kos gemeet kan word.
Hengel 11 Februarie 2023 11.02.2023 6:45
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 4 Februarie 2023 04.02.2023 6:54
Nico Smit praat oor elektriese voertuie van Chinese vervaardigers.
Groenvingers 4 Februarie 2023 04.02.2023 9:02
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor bome om die tuin en huis af te koel; produkte wat jy in jou tuin, potte en hangmandjies kan gebruik om water terug te hou; en die vyf h𝐨𝐨𝐟𝐫𝐞𝐝𝐞𝐬 waarom plante agteruitgaan. Die plant van die week is ‘n inheemse varing, Rumohra adiantiformis, ook bekend as die Knysnavaring of die leerblaarvaring.
Omgewingspraatjie 4 Februarie 2023 04.02.2023 9:56
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor hoe bakleierig, en selfs wreed, gebande muishonde kan wees.
Hengel 4 Februarie 2023 04.02.2023 6:44
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 28 Januarie 2023 28.01.2023 5:23
Nico Smit praat oor die Duitse Autobahn.
Groenvingers 28 Januarie 2023 28.01.2023 6:47
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die verskillende maniere om plante te kweek. Die plant van die week is Hibiscus Hera.
Omgewingspraatjie 28 Januarie 2023 28.01.2023 7:43
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die oestersampioen wat ook in Suid-Afrika gekweek word om geëet te word. Die ondergrondse hifedraadjies van hierdie fungus vervaardig 'n verbinding wat aalwurms (rondewurms) verlam en doodmaak. Die fungus verteer dan die aalwurm as ‘n ekstra bron van stikstof.
Hengel 28 Januarie 2023 28.01.2023 7:51
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 21 Januarie 2023 21.01.2023 7:14
Nico Smit praat oor 'n noodstelsel op jou selfoon.
Groenvingers 21 Januarie 2023 21.01.2023 9:11
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor deklae, kunsmis en organiese bemesting. Die plant van die week is ’n sterjasmyn, Trachelospermum Chameleon.
Omgewingspraatjie 21 Januarie 2023 21.01.2023 10:36
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor hoe die Artiodactyla, (ewehoewige soogdiere) 'n besondere aanpassing het wat hulle dalk meer gereed maak vir klimaatsverandering as ander soogdiergroepe. Hulle besit 'n carotis rete wat uiteindelik daartoe bydra dat groot hoeveelhede liggaamsvog behoue bly.
Hengel 21 Januarie 2023 21.01.2023 6:54
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 14 Januarie 2023 14.01.2023 6:14
Nico Smit praat oor koeëlbestande voertuie.
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.