RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Groenvingers 16 Julie 2022 16.07.2022 8:02
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor plant volgens ‘n maankalender; die verplanting van potplante; en voerplekke vir voëls. Die plant van die week is die Nelson Mandela-roos.
Omgewingspraatjie 16 Julie 2022 16.07.2022 10:27
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor hoe kinders 'n liefde vir die natuur kry en ontwikkel.
Hengel 16 Julie 2022 16.07.2022 8:12
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 9 Julie 2022 09.07.2022 8:38
Nico Smit praat oor bande.
Groenvingers 9 Julie 2022 09.07.2022 6:32
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor plantbedekking in die winter; aalwyne; wintergroente; die “rus” van plante in die winter; en jaarringe van bome. Die plant van die week is 'n geharde immergroen ornamentele gras, wat varieër van 'n donkergroen basis tot ligroom bokante - Liriope Pure Blond.
Omgewingspraatjies 9 Julie 2022 09.07.2022 8:58
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die toestand van die oseane.
Hengel 9 Julie 2022 09.07.2022 8:06
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 2 Julie 2022 02.07.2022 5:54
Nico Smit praat oor elektriese motors met sonpanele, en of jy jou motor in neutraal moet sit by afdraendes.
Groenvingers 2 Julie 2022 02.07.2022 6:16
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die snoei van rose. Die plant van die week is Aloe Sea Urchin.
Omgewingspraatjie 2 Julie 2022 02.07.2022 9:16
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor robotvisse.
Hengel 2 Julie 2022 02.07.2022 8:25
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 25 Junie 2022 25.06.2022 4:02
Nico Smit praat oor funksies wat in motors ingebou is, maar nog nie beskikbaar is vir jou nie.
Groenvingers 25 Junie 2022 25.06.2022 6:59
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor ryp; brande; die gebruik van as in die tuin; die impak van koue op potplante. Die plant van die week is Juniperus Wichita Blue.
Omgewingspraatjie 25 Junie 2022 25.06.2022 10:04
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor muskiete.
Hengel 25 Junie 2022 25.06.2022 6:18
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 18 Junie 2022 18.06.2022 8:49
Nico Smit praat oor die moontlikheid dat Formule 1 weer by Kyalami aangebied sal word.
Groenvingers 18 Junie 2022 18.06.2022 8:16
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor suurkompos; die Chelsea Blommeskou; die natmaak van tuine in die winter; grondbedekkers; en die gebruik van gryswater in tuine. Die plant van die week is ‘n heilige bamboes, Nandina domestica Dragon Flame.
Omgewingspraatjie 18 Junie 2022 18.06.2022 9:41
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die impak van klimaatsverandering op reptiele.
Hengel 18 Junie 2022 18.06.2022 8:24
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 11 Junie 2022 11.06.2022 8:10
Nico Smit praat oor bestuurderlose motors.
Groenvingers 11 Junie 2022 11.06.2022 4:10
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die snoei van krismisrose; die gebruik van kompos in die winter; die instandhouding van waterplante; en voeding vir clivias. Die plant van die week is Camelia El Dorado.
Omgewingspraatjie 11 Junie 2022 11.06.2022 10:20
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor gesinchroniseerde verkeersligte en brandstofbesparing.
Hengel 11 Junie 2022 11.06.2022 7:20
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 4 Junie 2022 04.06.2022 6:38
Nico Smit praat oor ratkasse.
Groenvingers 4 Junie 2022 04.06.2022 6:59
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor krulblaar by suurlemoenbome; hoe gereeld om tuin nat te maak in die winter; die diens van grassnyers; en vuurpyle. Die plant van die week is Aloe Fire Chief.
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.