RSG

Brêkfis met Derrich

Science AF ↓ 3197 episodes

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Author

RSG

Category

Science

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Hengel 30 Maart 2024 30.03.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 23 Maart 2024 23.03.2024

Nico Smit beantwoord luisteraarsvrae oor of ’n nuwe motor “ingery” met word, en motorolie. Hy praat oor “motion induced blindness”.

Groenvingers 23 Maart 2024 23.03.2024

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor hoe om hardehoutsteggies van bladwisselende plante te maak; hoe om varings met ‘n kleibaksteen te kweek; en die aanpas van jou waterskedule vir die herfs en winter. Die plant van die week is Buxus microphylla Faulkner Green Beauty.

Omgewingspraatjie 23 Maart 2024 23.03.2024

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor 'n verslag deur Noorweegse navorsers waarin hulle alles saamvat wat bekend is oor die chemikalieë wat in plastiek voorkom. Hulle hoop dat die verslag sal help om plastiek wêreldwyd beter te reguleer en volhoubaar te bestuur.

Hengel 23 Maart 2024 23.03.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 16 Maart 2024 16.03.2024

Nico Smit beantwoord luisteraarsvrae oor bande, motors wat “backfire”, en motors se onderhoud- en diensplanne.

Groenvingers 16 Maart 2024 16.03.2024

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor deklae, die oes van saad en die snoei van vormplante. Die plant van die week is gesiggies - Viola hederacea.

Omgewingspraatjie 16 Maart 2024 16.03.2024

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor ‘n amfibieër wat 'melk' vir die kleintjies produseer? Sy vertel ook van 'n springspinnekop van Asië wat soortgelyke gedrag openbaar.

Hengel 16 Maart 2024 16.03.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 9 Maart 2024 09.03.2024

Nico Smit praat oor hoe jy in jou motor moet sit.

Groenvingers 9 Maart 2024 09.03.2024

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg gee raad en wenke oor tuinmaak.

Omgewingspraatjie 9 Maart 2024 09.03.2024

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor moordwalvisse.

Hengel 9 Maart 2024 09.03.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 2 Maart 2024 02.03.2024

Nico Smit praat oor Apple wat die handdoek ingegooi het met die ontwikkeling van ’n motor.

Groenvingers 2 Maart 2024 02.03.2024

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor broodboomsaad, en die behandeling van houttraliewerk, -boë of -meubels in die tuin. Die plant van die week is ‘n klein immergroen boom, Magnolia Little Gem.

Omgewingspraatjie 2 Maart 2024 02.03.2024

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor rooijakkalse van die Namibwoestyn wat graag die spanspekagtige vrugte van die njarraplant vreet. Sy gesels oor hierdie verskynsel dat karnivore ook vrugte vreet, en selfs daarvoor verantwoordelik is om die saad van die plante te verprei, beter as die herbivore.

Hengel 2 Maart 2024 02.03.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 24 Februarie 2024 24.02.2024

Nico Smit bespreek 'n vraag van 'n luisteraar oor watter soort voertuig die beste is om te koop: petrol, diesel of hibriede.

Groenvingers 24 Februarie 2024 24.02.2024

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor die plant van gras. Die plant van die week is Lobelia.

Omgewingspraatjie 24 Februarie 2024 24.02.2024

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor hoe troetelhonde opgelei word om Parkinson se siekte te identifiseer by mense wat daaraan ly. Sy vertel ook van die vrou wat die reuke wat met verskillende siektes geassosieer word, kan ruik, en die reuse Afrika-buidelrotte wat opgelei word om tuberkulose in sputum te kan identifiseer.

Hengel 24 Februarie 2024 24.02.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 17 Februarie 2024 17.02.2024

Nico Smit bespreek luisteraarsnavrae oor tweeslag-enjins en of elektriese motors ratkaste het.

Groenvingers 17 Februarie 2024 17.02.2024

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor cochiniel op turksvye, pronkertjies, en groentesaad. Die plant van die week is ‘n nuwe Agapanthus-variëteit, Agapanthus Twist Again, wat die van sy soort is met groot kelkblare.

Omgewingspraatjie 17 Februarie 2024 17.02.2024

Daar is afgelope week glifosaat-bevattende onkruiddoder op indringerplante in die Vaalrivier in Gauteng gespuit. Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor glifosaat en al die ander bestanddele wat ook in die formulasies voorkom, wat nie-teikenorganismes kan benadeel.

Hengel 17 Februarie 2024 17.02.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Listen to the Brêkfis met Derrich podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.