RSG

Brêkfis met Derrich

Science AF ↓ 3197 episodes

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Author

RSG

Category

Science

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Tuimaak saam met Tanya 27 April 2024 27.04.2024

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 27 April 2024 27.04.2024

Ds. Marina van der Linde praat oor die krag van vriendelikheid.

Hengel 27 April 2024 27.04.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Klank in die natuur 27 April 2024 26.04.2024

Bonné de Bod kry ’n kykie van nader na ’n lewende fossiel in die Namib-woestyn - die welwitschia. Sy sluit aan by ‘n professor van die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie, wat probeer om die geheime te ontrafel wat hierdie plant wegsteek. Hoe kan die welwitschia eeue lank nie net kan groei nie, maar floreer?

Wiele 20 April 2024 20.04.2024

Nico Smit praat oor die ABS-remstelsel.

Boepbusters 20 April 2024 20.04.2024

Dr. Mark Opperman van die T-Clinic praat oor mansgesondheid.

Tuinmaak saam met Tanya 20 April 2024 20.04.2024

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 20 April 2024 20.04.2024

Ds. Marina van der Linde praat oor die verlies aan ikone.

Klank in die natuur 20 April 2024 20.04.2024

Bonné de Bod spandeer tyd in die Kalahari by die skattige klein karnivore van die duine - meerkatte! Sy sluit aan by ’n span wetenskaplikes van Wits, wat baanbrekernavorsing doen oor die termoregulering van hierdie klein diertjies, en kyk hoe hulle lyfies aanpas in die geharde woestynlandskap.

Hengel 20 April 2024 20.04.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 13 April 2024 13.04.2024

Nico Smit praat oor die belangrikheid daarvan om veiligheidsgordels te dra; radarspoedbeheer; en wat om te doen as die karavaan wat jy sleep, begin swaai.

Boepbusters 13 April 2024 13.04.2024

Dr. Mark Opperman van die T-Clinic praat oor mansgesondheid.

Tuinmaak saam met Tanya 13 April 2024 13.04.2024

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 13 April 2024 13.04.2024

Ds. Marina van der Linde praat oor hoe jy op die lewe se aanslae reageer.

Klank in die natuur 13 April 2024 13.04.2024

Bonné de Bod sluit aan by dr. Francois Deacon, 'n dinamiese wetenskaplike aan die Universiteit van die Vrystaat, vir 'n wêreldeerste! Spesiaal gemaakte nekbande word aan wilde kameelperde gesit om hulle vokale kommunikasie in die natuur op te neem. Kameelperde is een van die gevaarlikste diere om te vang, so hierdie is ’n aksie-belaaide episode.

Hengel 13 April 2024 13.04.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 6 April 2024 06.04.2024

Nico Smit praat oor gevorderde bestuurskursusse, hoe skade aan bande herstel kan word, en hoe gereeld remvloeistof en teenvriesmiddel vervang moet word.

Boepbusters 6 April 2024 06.04.2024

Dr. Mark Opperman van die T-Clinic praat oor mansgesondheid.

Tuinmaak saam met Tanya 6 April 2024 06.04.2024

Tuinboukundige Tanya Visser vertel wat in die herfs in die tuin gedoen moet word.

Dagdrukkie 6 April 2024 06.04.2024

Ds. Marina van der Linde praat oor hoop. Wat Is hoop? Hoe lewe mens met hoop?

Klank in die natuur 3 April 2024 06.04.2024

Bonné de Bod stap saam met die Yellowstone Wolf Project se hoofbioloog, Kira Cassidy, deur die ruigtes van Amerika se gunsteling nasionale park, in die hoop om die ikoniese Yellowstone-wolwe te sien.

Hengel 6 April 2024 06.04.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 30 Maart 2024 30.03.2024

Nico Smit praat oor Volkswagen se ooreenkoms met Mobile Eye oor selfrytegnologie.

Groenvingers 30 Maart 2024 30.03.2024

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg kyk terug op sy 17 jaar van tuinboupraatjies op RSG. Die plant van die week is Rhododendron Autumn Carnival.

Omgewingspraatjie 30 Maart 2024 30.03.2024

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor miere. Die koninginmier van die klein swart tuinmier, wat veral in Europa voorkom, is die hoofkarakter. Wanneer sy besef dat haar larwes met 'n dodelike fungus besmet is, vreet sy hulle op!

Listen to the Brêkfis met Derrich podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.