RSG

Brêkfis met Derrich

Science AF ↓ 3197 episodes

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Author

RSG

Category

Science

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Klank in die natuur 24 Augustus 2024 24.08.2024

Die Kalahari se asemrowende skoenlapper-migrasie gebeur danksy die witgatboom. Bonné de Bod sluit aan by bioloog Reinier Terblanche, wat die spesie en hierdie spesiale verhouding bestudeer.

Hengel 24 Augustus 2024 24.08.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 17 Augustus 2024 17.08.2024

Nico Smit praat oor ratkaste.

Boepbusters 17 Augustus 2024 17.08.2024

Dr. Mark Opperman van die T-Clinic praat oor mansgesondheid.

Tuinmaak saam met Tanya 17 Augustus 2024 17.08.2024

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 17 Augustus 2024 17.08.2024

Ds. Marina van der Linde praat oor 'n klein bietjie liefde wat 'n groot verskil kan maak.

Klank in die natuur 17 Augustus 2024 17.08.2024

'n Pas-geredde ietermagog, George, word in Afrika se eerste veeartsenysaal vir dié spesie opgeneem, waar dr. Karin Lourens hom ’n tweede kans op lewe gee. Bonné de Bod, wat nog nooit een in die natuur gesien het nie, het gaan kyk.

Hengel 17 Augustus 2024 17.08.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 10 Augustus 2024 10.08.2024

Nico Smit oor motors se ingeboude simkaarte.

Boepbusters 10 Augustus 2024 10.08.2024

Dr. Mark Opperman van die T-Clinic praat oor mansgesondheid.

Tuinmaak saam met Tanya 10 Augustus 2024 10.08.2024

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 10 Augustus 2024 10.08.2024

Ds. Marina van der Linde praat oor respek.

Klank in die natuur 10 Augustrus 2024 10.08.2024

Fynbos se lof word besing as 'n botaniese wonder van Suid-Afrika. Bonné de Bod delf dieper saam met dr. Martina Treurnicht, wat die sluier lig oor hierdie wonderwêreld in die beeldskone Kaap.

Hengel 10 Augustus 2024 10.08.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 3 Augustus 2024 03.08.2024

Nico Smit beantwoord luisteraarsvrae oor motors.

Boepbusters 3 Augustus 2024 03.08.2024

Dr. Mark Opperman van die T-Clinic praat oor mansgesondheid.

Tuinmaak saam met Tanya 3 Augustus 2024 03.08.2024

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 3 Augustus 2024 03.08.2024

Ds. Marina van der Linde praat oor mense wat opgewerk raak oor iets waarvan hulle nie eerstehandse kennis het nie.

Klank in die natuur 3 Augustus 2024 03.08.2024

In hierdie Dawid-en-Goliat-storie wys dr. Morné de la Rey vir Bonné de Bod hoe hy IVB- en stamstel-tegnologie gebruik om die onmoontlike te vermag – om 'n spesie van uitwissing te red.

Hengel 3 Augustus 2024 03.08.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 27 Julie 2024 27.07.2024

Nico Smit praat oor 'n paar motorverwante sake.

Boepbusters 27 Julie 2024 27.07.2024

Dr. Mark Opperman van die T-Clinic praat oor mansgesondheid.

Tuinmaak saam met Tanya 27 Julie 2024 27.07.2024

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 27 Julie 2024 27.07.2024

Ds. Marina van der Linde praat oor wanneer om weg te loop van 'n verhouding.

Klank in die natuur 27 Julie 2024 27.07.2024

Water is lewe, en nêrens is dit meer belangrik as in die Krugerwildtuin nie. Bonné de Bod vergesel dr. Danny Govender en haar wetenskaplike span vir elektroskok-visvang langs die Sabie-rivier.

Listen to the Brêkfis met Derrich podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.