RSG

Brêkfis met Derrich

Science AF ↓ 3197 episodes

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Author

RSG

Category

Science

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Hengel 27 Julie 2024 27.07.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 20 Julie 2024 20.07.2024

Nico Smit vertel hoe om met aftrede die regte laaste motor vir jou te kies.

Boepbusters 20 Julie 2024 20.07.2024

Dr. Mark Opperman van die T-Clinic praat oor mansgesondheid.

Tuinmaak saam met Tanya 20 Julie 2024 20.07.2024

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 20 Julie 2024 20.07.2024

Ds. Marina van der Linde praat oor ongeskikte mense.

Klank in die natuur 20 Julie 2024 20.07.2024

Bonné de Bod sluit aan by navorser Albert Snyman van SANCCOB op die afgeleë Dassen-eiland, waar hy 'n week spandeer om Afrika-pikkewyne met mikroskyfies toe te rus vir navorsing.

Hengel 20 Julie 2024 20.07.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 13 Julie 2024 13.07.2024

Nico Smit bespreek 'n paar luisteraarsbriewe.

Boepbusters 13 Julie 2024 13.07.2024

Dr. Mark Opperman van die T-Clinic praat oor mansgesondheid.

Tuinmaak saam met Tanya 13 Julie 2024 13.07.2024

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 13 Julie 2024 13.07.2024

Ds. Marina van der Linde praat oor tafelgebed.

Klank in die natuur 13 Julie 2024 13.07.2024

Wildlewe-navorser Emsie Verwey loop al nege jaar lank agter die sku bruinhiëna-troppe aan in die woestynlandskap van Namibië. Bonné de Bod ontmoet haar diep in die woestyn om meer uit te vind, en self ’n kykie te kry na hierdie raarste van hiënaspesies.

Hengel 13 Julie 2024 13.07.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 6 Julie 2024 06.07.2024

Nico Smit vertel van sy ervaring van die Volvo EX30 elektriese motor.

Boepbusters 6 Julie 2024 06.07.2024

Dr. Mark Opperman van die T-Clinic praat oor mansgesondheid.

Tuinmaak saam met Tanya 6 Julie 2024 06.07.2024

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 6 Julie 2024 06.07.2024

Ds. Marina van der Linde praat oor eensaamheid en alleenheid.

Klank in die natuur 6 Julie 2024 06.07.2024

Poema-navorser dr. Emiliano Donadío kry 'n sein van een van sy opgestelde strikke aan die onderkant van ’n skouspelagtige canyon in Patagonië. Hy en Bonné beweeg oor moeilike terrein om 'n nekband aan die poema te herprogrameer vir wetenskaplike navorsing.

Hengel 6 Julie 2024 06.07.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 29 Junie 2024 29.06.2024

Nico Smit praat oor Volkswagen se groot belegging in Rivian.

Boepbusters 29 Junie 2024 29.06.2024

Dr. Mark Opperman van die T-Clinic praat oor mansgesondheid.

Tuinmaak saam met Tanya 29 Junie 2024 29.06.2024

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 29 Junie 2024 29.06.2024

Ds. Marina van der Linde praat oor godsverlatenheid.

Klank in die natuur 29 Junie 2024 29.06.2024

Bonné de Bod verken die Namibwoestyn onder die sterre saam met navorser dr. Francois Becker, wat ’n unieke tegniek gebruik om die charismatiese blaffende geitjie te vang en te bestudeer. Dié klein reptiel word baie gehoor, maar omtrent nooit gesien nie.

Hengel 29 Junie 2024 29.06.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Listen to the Brêkfis met Derrich podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.