RSG

Brêkfis met Derrich

Science AF ↓ 3197 episodes

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Author

RSG

Category

Science

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Tuinmaak saam met Tanya 21 September 2024 21.09.2024

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 21 September 2024 21.09.2024

Ds. Marina van der Linde praat oor gesonde grense.

Klank in die natuur 21 September 2024 21.09.2024

Bonné de Bod vergesel die Krugerwildtuin se hoofveldwagter, Cathy Dreyer, tydens 'n renoster-onthoringing in gebied bekend as ’n brandpunt in die park. Bonné skets ook ’n prentjie van die stropingskrisis met statistieke, en neem ons saam na Viëtnam, waar sy om ’n tafel sit met renosterhoringgebruikers. Sy sien hoe hulle die hornings verwerk in armbande, snuisterye en hoe dit gebruik word in tradis...

Hengel 21 September 2024 21.09.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 14 September 2024 14.09.2024

Nico Smit praat oor motors se klimaatbeheerstelsels.

Boepbusters 14 September 2024 14.09.2024

Dr. Mark Opperman van die T-Clinic praat oor mansgesondheid.

Tuinmaak saam met Tanya 14 September 2024 14.09.2024

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 14 September 2024 14.09.2024

Ds. Marina van der Linde praat oor klein gewoontes wat jou lewe kan verander.

Hengel 14 September 2024 14.09.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 7 September 2024 07.09.2024

Nico Smit praat oor motors en alles wat daarmee gepaardgaan.

Boepbusters 7 September 2024 07.09.2024

Dr. Mark Opperman van die T-Clinic praat oor mansgesondheid.

Tuinmaak saam met Tanya 7 September 2024 07.09.2024

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 7 September 2024 07.09.2024

Ds. Marina van der Linde praat oor mooi binne en mooi buite.

Klank in die natuur 7 September 2024 07.09.2024

Professor Michele Miller het 'n tegniek ontwikkel, ‘n brongiale was, om vir tuberkulose in Kruger se olifante te toets. Bonné de Bod sluit by haar aan om die tegniek van nader te sien.

Hengel 7 September 2024 07.09.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 31 Augustus 2024 31.08.2024

Nico Smit praat oor motors en alles wat daarmee gepaardgaan.

Boepbusters 31 Augustus 2024 31.08.2024

Dr. Mark Opperman van die T-Clinic praat oor mansgesondheid.

Tuinmaak saam met Tanya 31 Augustus 2024 31.08.2024

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 31 Augustus 2024 31.08.2024

Ds. Marina van der Linde praat oor onvoorwaardelike liefde.

Klank in die natuur 31 Augustus 2024 31.08.2024

Namibië se woestyn-aangepasde leeus is 'n skaars natuurskat. Dr. Philip Stander is hulle beskermengel. Bonné de Bod sluit by hom aan, en leer meer oor baanbrekersontdekkings aan die Skedelkus.

Hengel 31 Augustus 2024 31.08.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 24 Augustus 2024 24.08.2024

Nico Smit praat oor klassieke motors.

Boepbusters 24 Augustus 2024 24.08.2024

Dr. Mark Opperman van die T-Clinic praat oor mansgesondheid.

Tuinmaak saam met Tanya 24 Augustus 2024 24.08.2024

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 24 Augustus 2024 24.08.2024

Ds. Marina van der Linde praat oor hoekom sommige mense na utopia in ’n ander land as Suid-Afrika soek.

Listen to the Brêkfis met Derrich podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.