Newskoop
Bizskoops (Afrikaans)
Bizskoops, aangebied deur Isabel Potgieter, bied 'n blik op plaaslike en globale sake-ontwikkelings. Ons bring vir jou in-diepte onderhoude met bedryfsleiers en entrepreneurs, deel hul strategieë en stories vir sukses. Die voormalige President van die Ekonomiese Vereniging van Suid-Afrika en dosent verbonde aan die Noordwes-Universiteit se sakeskool, prof. Waldo Krugell, gee weekliks ʼn oorsig oor stand van die ekonomie. Bly op hoogte met Bizskoops – vir 'n omvattende besigheidsperspektief.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Bizskoops - 03 Julie 2025 04.07.2025 9:58
Op die program vandag... # Ekonome verwag dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank meer versigtig sal wees met betrekking tot 'n rentekoersverlaging # Suid-Afrika moet dalk sy handelsooreenkoms met die VSA hersien # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die land se werkloosheidskoers # In internasionale sakenuus… Die Amerikaanse president Donald Trump se belasting- en bestedingswetsontwerp is nouliks in...
Bizskoops - 26 Junie 2025 26.06.2025 9:13
Op die program vandag... # Gemiddelde salarisse in Suid-Afrika het daarin geslaag om inflasie te oortref # Die Suid-Afrikaanse regering het 'n lening van een-komma-vyf miljard dollar van die Wêreldbank verkry # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor inklusiewe groei # In internasionale sakenuus… Google kan binnekort regulatoriese veranderinge in die Verenigde Koninkryk in die gesig staar # In beleggi...
Bizskoops - 19 Junie 2025 19.06.2025 9:54
Op die program vandag... # Suid-Afrika staar 'n aftreespaarkrisis in die gesig # Die Jaarlikse Verbruikersprysinflasie vir Mei is onveranderd vanaf April # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor hoe die ekonomie nie van handels- of werklike oorloë hou nie # In internasionale sakenuus… Die Verenigde Koninkryk en die VSA onderteken nuwe handelsooreenkoms wat mate van verligting bring # In beleggingsnuu...
Bizskoops - 13 Junie 2025 13.06.2025 10:18
Op die program vandag... # Vervaardigingsproduksie het in April gedaal, wat die skerpste afname in meer as 'n jaar aandui # 'n Ekonoom moedig ouers aan om die voorbeeld vir hul kinders te stel oor hoe om besteding en spaargeld te bestuur # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die BTW nulkoerse debat # In internasionale sakenuus… Vakatures in die Verenigde Koninkryk het gedaal en hul werkloosheidsyf...
Bizskoops - 05 Junie 2025 05.06.2025 9:21
Op die program vandag: # Suid-Afrika se ekonomie het aan die begin van die jaar slegs geringe groei getoon # President Cyril Ramaphosa versoek Suid-Afrikaanse besighede om verdere geleenthede aan jongmense te bied # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die beplande nasionale dialoog en wat bespreek moet word in terme van die land se ekonomie. # In internasionale sakenuus… Die Amerikaanse president...
Bizskoops - 29 Mei 2025 29.05.2025 9:30
Op die program vandag: # Die voorgestelde nuwe beleidsriglyne vir die inligtingskommunikasietegnologiesektor is nie beperk tot net Starlink nie # Heeltemal te veel Suid-Afrikaanse huishoudings ervaar steeds voedselonsekerheid # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor môre se verwagte rentekoers aankondiging # In internasionale sakenuus… Die beheermaatskappy van die aanlyn inkopieplatform Temu ervaar t...
Bizskoops - 22 Mei 2025 22.05.2025 10:06
Op die program vandag: # Ons kyk na vanmiddag se begrotingsrede # Die jaarlikse verbruikersprysinflasie vir April toon 'n marginale styging # Die ekonoom Waldo Krugell praat ook oor die begroting # In internasionale sakenuus… Elon Musk sê hy beplan om sy politieke skenkings af te skaal # In beleggingsnuus…. Sasol se aandele het gister met meer as 12 persent gestyg En ons gesels ook met Chris Hatti...
Bizskoops - 15 Mei 2025 15.05.2025 10:11
Op die program vandag: # Bank of America sê Suid-Afrika se komende begroting sal 'n sleutelaanwyser van politieke stabiliteit wees eerder as net finansiële gesondheid # Suid-Afrika se werkloosheidskoers styg tot 32-komma-nege persent # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor fase twee van Operasie VuliNdlela wat verlede week geloods is # In internasionale sakenuus... Donald Trump het hom daartoe verbi...
Bizskoops - 08 Mei 2025 08.05.2025 11:11
Op die program vandag: # Die private gesondheidsorgsektor het die eerste ronde gewen in sy regstryd teen die NGV # Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte het versleg, met twee agentskappe wat hul 2025-groeivoorspellings vir die land verminder # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die gevaar van onsekerheid binne die globale en plaaslike ekonomie # In internasionale sakenuus... Die Verenigde Konink...
Bizskoops - 01 Mei 2025 01.05.2025 9:39
Op die program vandag: # Die parlement sê dit sal begrotingsperdatums nakom # Chery, sal gedurende hierdie jaar 19 nuwe energievoertuie in Suid-Afrika bekendstel. # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die Minister van Finansies wat nou weer die begroting ter tafel moet le. # In internasionale sakenuus...ontleders waarsku dat BP gedwing kan word om sy aandeleterugkoopprogramme in die komende jaar t...
Bizskoops - 24 April 2025 24.04.2025 10:33
Op die program vandag: # Mieliepryse het gister met 15% die hoogte ingeskiet # SA se dalende mynbou-uitset sal na verwagting die land se BBP tref # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor... die onlangse kapitaalvlug uit die VSA se ekonomie. # In internasionale sakenuus... BP kan gedwing word om sy aandeleterugkoopprogramme oor die volgende jaar te sny of selfs te skrap, tensy oliepryse herstel. # In...
Bizskoops - 17 April 2025 22.04.2025 8:38
Op die program vandag: # Die Reserwebank voorspel groei vir die plaaslike ekonomie vanjaar # Transnet-werkers kan binnekort begin staak # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die rand se rowwe week. # In internasionale sakenuus... Lesotho het 'n lisensie aan Elon Musk se Starlink toegestaan # In beleggingsnuus… die week het goed begin vir mynbou- en eiendomsektor-aandele. En ons gesels ook met Chri...
Bizskoops - 09 April 2025 11.04.2025 9:43
Op die program vandag: # Die reserwebank sal waarskynlik rentekoerse onveranderd hou # Provinsies het miljarde aan die Nasionale Tesourie verloor in onbestede fondse wat bedoel was vir infrastruktuurontwikkeling # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die hersiening van owerheidsbesteding # In internasionale sakenuus ... ‘n Volskaalse handelsoorlog het tussen die VSA en China begin # In beleggingsnu...
Bizskoops - 03 April 2025 03.04.2025 10:21
Op die program vandag: # n Eenheid van Absa beplan om volgende jaar 'n verteenwoordigende kantoor in Dubai te open # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor beleid en ekonomiese onsekerheid # In internasionale sakenuus ... Die konserwatiewe Amerikaanse TV-netwerk Newsmax het 'n buitengewone oplewing in die aandelemark beleef # In beleggingsnuus….. Die IKT-groep iOCO het vir die eerste keer in drie jaa...
Bizskoops - 27 Maart 2025 27.03.2025 10:03
Op die program vandag: # Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die vierde kwartaal van 2024 nog 12-duisend werksgeleenthede bygevoeg # Kenners bevraagteken die grondwetlikheid van ʼn BTW verhoging # Die ekonoom Waldo Krugell gesels oor inflasie, die rentekoers en die wisselkoers # In internasionale sakenuus.... Die Chinese elektriese voertuigreus B.Y.D het Tesla in jaarlikse inkomste vir 2024 verbyge...
Bizskoops - 20 Maart 2025 20.03.2025 10:40
Op die program vandag: # Ons praat met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor Volkswagen Group Africa wat meen dit word al moeiliker om in Suid-Afrika besigheid te doen # Februarie se inflasie bly onveranderd vanaf Januarie. # Die ekonoom Waldo Krugell gesels oor hoe dit met die ekonomie gaan en môre se besluit oor die rentekoers. # In internasionale sakenuus... Ierse uitvoere na...
Bizskoops - 13 Maart 2025 13.03.2025 19:00
Ons het vandag 'n baie spesiale program. # Eerstens kyk ons na die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se begrotingsrede. # Die Ekonoom, professor Waldo Krugell, sal ook vir ons sy terugvoer gee oor die toespraak. # Daarna loer ons in by die tweede Cape Winelands Knowledge Sharing fees wat vroeër hierdie week in die Paarl plaasgevind het. Die geleentheid het byna uitsluitlik gefokus op werkl...
Bizskoops - 06 Maart 2025 06.03.2025 9:47
Op die program vandag: # Die Nasionale Gesondheidsversekering-hofsaak is aan die gang # Ons praat met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die Suid-Afrika se G20-presidentskap # Die ekonoom Waldo Krugell gesels oor die impak van president Donald Trump se tariewe op ons ekonomie # In internasionale sakenuus... aandelemarkte in die VSA het gister vir 'n tweede dag gedaal # In bele...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.