Gereformeerde kerk Bergbron
Bergbron Gereformeerde Kerk Preke
Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste. Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en BevrydingOm mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.
Author
Gereformeerde kerk Bergbron
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 5, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Woensdag 30 September 2020 Stephan Briel 30.09.2020 5:11
'n Bemoedigende boodskap uit Joh 19:28-30 "Dit is volbring!"
Sondag 27 September 2020 Sebastian Floor 28.09.2020 27:02
Lees: Efes. 1:17-19 Tema: Die weergalose mag van Christus in ons. Video beskikbaar by https://www.youtube.com/watch?v=nivh0jTmMGg
Woensdag 23 September 2020 Christiaan Mulder 23.09.2020 7:03
'n Bemoedigende boodskap deur ouderling Christiaan Mulder i.v.m. die "geestelike mens" (1 Kor 2:15).
Sondag 20 September 2020 Stephan Briel 20.09.2020 48:10
Lees: Rom 15:1-13. Fokus: Rom 15:4. Hoop vir almal! Gebruik die Skrif van standvastigheid en bemoediging teen die volgende hoop-dempers: Swaarkry en lyding. Wettiesheid. Stryd en verdeeldheid. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens : Wat beteken die “hoop” in ons fokusvers? Hoe gee die Skrif vir ons standvastigheid en bemoediging? Hoe kan ons die Skrif van standvastigheid en bemoedig...
Woensdag 16 September 2020 Stephan Briel 16.09.2020 4:45
'n Bemoedigende boodskap met die tema "Slegs God is God!"
Sondag 13 September 2020 Stephan Briel 14.09.2020 49:49
Lees: 2 Tim 4:1-18. Fokus: 2 Tim 4:6-8 (1953 Vertaling). Jy kan end-uit volhard met die hulp van die Here (deel 2). Volhard ten spyte van te nakoming. Volharding ondanks kompetisie. Volharding te midde van ons geloof wat beproef en ondermyn word. Volharding met die oog op beloning. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoe kan jy met God se hulp volhard: ten spyte van...
Woensdag 9 September 2020 Pieter de Klerk 09.09.2020 11:23
'n Bemoedigende boodskap deur ouderling Pieter de Klerk ivm die Covid 19 pandemie.
Sondag 6 September 2020 Stephan Briel 06.09.2020 44:12
Lees: 2 Tim 4:1-18. Fokus: 2 Tim 4:6-8 (1953 Vertaling). Jy kan end-uit volhard met die hulp van die Here (deel 1). Paulus het met insig gelewe waaroor sy lewe en omstandighede gaan en kon daarom volhard in die geloofswedloop ten spyte van die aller moeilikste omstandighede. Om tot insig in jou omstandighede te kom (wat God se plan en doel is), moet jy verstaan dat God elkeen van ons uniek geskape...
Woensdag 2 September 2020 Stephan Briel 02.09.2020 5:30
'n Bemoedigende boodskap uit 1 Joh 2:15-17 "Satan se drievoudige versoekings"
Sondag 30 Augustus 2020 Sebastian Floor 31.08.2020 45:47
Ons verwelkom vandag vir Sebastian Floor wat die Woord vir ons bedien. Lees: Psalm 119: 105 Die Woord as die lig vir ons pad.
Woensdag 26 Augustus 2020 Bemoedigende Boodskap van Ds. Cassie Aucamp 27.08.2020 12:03
'n Boodskap van Ds. Cassie Aucamp na die tragiese gebeure Sondag 16 Augustus 2020. https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/kalahari-tragedie-gesin-uitgewis-na-pa-ook-sterf/
Sondag 23 Augustus 2020 Stephan Briel 23.08.2020 1:02:46
Lees: 2 Tim 3:1-17. Fokus: 2 Tim 3:14-17. Teen die bedrieërs wat jou wil verlei, roep God jou om te lewe uit sy Woord . Die bedrieërs wat jou wil verlei Die bedrieërs het die Christelike godsdiens vermeng met die Joodse en Griekse godsdienste. Volgens die bedrieërs aanbid alle godsdienste dieselfde God, elkeen net op sy eie manier. God roep jou om te lewe uit sy Woord Ons het 2 wapens teen die bed...
Sondag 16 Augustus 2020 Stephan Briel 17.08.2020 31:36
Lees: Ef 6:10-20. Fokus: Ef 6:11,12. Raak bewus van die duiwel se metodes en staan hom teen met die waarheid as gordel in Christus. Vereistes vir gelowiges om in groepsverband suksesvol te kan funksioneer: (1) eensgesind wees, (2) gesamentlike doel hê, (3) goeie kommunikasiesisteem hê, (4) en gesamentlike doel moet volgens God se wil wees – dan sal niks onmoontlik wees wat ons van plan is om te do...
Woensdag 12 Augustus 2020 Stephan Briel 12.08.2020 5:34
'n Bemoedigende boodskap uit Jes 30:18 "Wag op die Here!"
Sondag 8 Augustus 2020 Stephan Briel 10.08.2020 36:45
Lees: Gen 11:1-9 en Joh 17:11, 20-23. Fokus: Gen 11:6,7 (1953 Vertaling). Vereistes vir God se bonatuurlike werking deur ons. Vir die mense van Babel sal niks meer onmoontlik wees nie want (1) hulle was eensgesind, (2) hulle het 'n gesamentlike doel gehad, (3) hulle het goeie kommunikasie tussen mekaar gehad (Gen 11:6). Daar het nog egter een saak vir hulle kortgekom om suksesvol te wees: God se w...
Woensdag 5 Augustus 2020 Stephan Briel 05.08.2020 5:32
'n Bemoedigende boodskap uit Rom 8:26,27 "Gebed deur die krag van die Heilige Gees"
Sondag 2 Augustus 2020 Stephan Briel 03.08.2020 47:43
Lees: Luk 4:1-13. Fokus: Luk 4:3,10. Jesus is die Seun van God, die verwagte Messias, langs die weg van nederigheid, diens en lyding. Die duiwel rig sy versoekings veral op die identiteit van Jesus as hy sy versoekings begin en eindig met: “As U die Seun van God is....” (Luk 4:3,10). Deur Jesus se reaksie en aan die kruis is dit duidelik: Jesus is die Seun van God, die verwagte Messias, nie deur H...
Sondag 26 Julie 2020 Stephan Briel 27.07.2020 57:37
Lees: Ef 6:10-20. Fokus: Ef 6:12 (OAV). Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die duiwel en sy bose magte. Die duiwel het allerhande “listige aanslae” (geslepe planne) op regerings en mense om hulle daarmee te mislei. “Kragte” het beide 'n fisiese sigbare en 'n onsigbare geestelike kant. Onsigbare demoniese geeste verpersoonlik hulleself in geloofsisteme wat dan tot uitdrukking kom i...
Woensdag 22 Julie 2020 Stephan Briel 22.07.2020 7:14
'n Bemoedigende boodskap uit Joh 1:14 "Kennis slegs in 'n persoonlike verhouding met God"
Sondag 19 Julie 2020 Stephan Briel 20.07.2020 59:31
Lees: Kol 2: 6-10. Fokus: Kol 2: 8 (OAV). Ons kom onder Christus se beheer deur ‘n Bybelse lewens- en wêreldbeskouïng. Verkeerde lewens- en wêreldbeskouïngs. Satan verkry algehele beheer oor ons en voer ons weg soos krygsgevangenes deur 'n valse wêreldbeskouïng. Twee verkeerde wêreldbeskouïngs vandag waardeur Satan algehele beheer oor ons kry: Animistiese en Westerse. In die Westerse wêreldbeskouï...
Woensdag 15 Julie 2020 Stephan Briel 15.07.2020 6:07
'n Bemoedigende boodskap uit 1 Tes 5:23 "Die totale werklikheid"
Sondag 12 Julie 2020 Hendrik van Deventer 13.07.2020 44:28
Lees: Johannes 21 Fokus: Joh. 21: 9. Die aangename geur van die evangelie. Petrus se ontmoeting met Jesus – soekend en onteenseglik Jesus Petrus is in 'n storm – en Jesus daag op. Petrus by 2 vure – by die een verloën hy Jesus en by die ander vuur bevestig Jesus vir Petrus. Mag jy Jesus gaan soek, en Sy bevestiging beleef!
Woensdag 8 Julie 2020 Stephan Briel 08.07.2020 4:04
'n Bemoedigende boodskap uit Spreuke 15:1 "Uitdrukking van jou behoeftes"
Sondag 5 Julie 2020 Stephan Briel 06.07.2020 58:07
Lees: Mat 21:18-22 en Jos 3. Fokus: Jos 3. Gebede en optrede wat berge en riviere kan versit! Verander jou fokus . Geloof groei wanneer jy na God kyk en nie na die berg/rivier nie. Wees ontvanklik vir nuwe dinge . God het met Josua 'n ander manier verkies as met Moses. Neem die eerste tree in gehoorsaamheid . God gee ons geloof as ons saam met Hom in gehoorsaamheid stap. Vir nadenke en gesprek by...
Woensdag 1 Julie 2020 Stephan Briel 01.07.2020 4:42
'n Bemoedigende boodskap in die middel van die week. Lees Matteus 16
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.