Gereformeerde kerk Bergbron

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste. Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en BevrydingOm mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.

Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: www.bergbron.org.za

Autor

Gereformeerde kerk Bergbron

Kategorie

Religion

Podcast-Website

www.bergbron.org.za

Neueste Folge

1. Nov 2026

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android fast 10 Mio. Downloads · Bewertung 4,7+ iOS bald

Folgen

Sondag 1 November 2026 - Stephan Briel 01.11.2026

Lees: Nehemia 1. Fokus: Neh 1:4. Die ontstaan van God se visie. ·        Die nood en behoeftes van mense is die egte saadjies van ‘n visie wat van God kom. ·        Maar hierdie saadjies van ‘n visie moet ook ontkiem in jou hartsodat ander se nood jou nood word, ander se trane jou trane word.   Vir nadenke en gesprek by selgroepe enhuisgodsdiens: ·        Leef jy met passie? Is jy opgewonde oor jo...

Sondag 18 Oktober 2026 - Stephan Briel 18.10.2026

Lees:  Gal 5:16-18 en 1 Joh 3:11-17.  Fokus:  1 Joh 3:16.  Geestelike vorming na die beeld van Jesus Christus.  Om geestelik gevorm te word deur die Heilige Gees is  die proses om gevorm te word na die beeld van Christus ter wille van ander .    Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:  ·       Wat word bedoel met geestelike vorming?  ·       Wat is die deurslaggewende toets van geest...

Sondag 11 Oktober 2026 - William Marran 11.10.2026

Lees: Psalm 23, Johannes 10: 14-16, Romeine 8: 8-9, 14-16, Gal. 5: 24-26 Wandel in die Gees: Volg die Goeie Herder.

Sondag 4 Oktober 2026 - Stephan Briel 04.10.2026

Lees:  Gal 5:1,16-18 en Mat 11:25 – Mat 12:8. Fokus:  Mat 11:28-30.  Wandel deur die Gees: neem Jesus se juk op en leer van Hom.

Sondag 27 September 2026 - Stephan Briel 27.09.2026

Lees:  Gal 5:13-26 (AFR53).  Fokus:  Gal 5:16-18.  Wandel deur die Gees.  ·       Wandel deur die Gees is nie ongedissiplineerde vryheid nie.  ·       Wandel deur die Gees is nie om onder die wet te wees nie.    Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:  ·       Wat word bedoel met die  vlees  in Gal 5:16-17?  ·       Wat word bedoel met: “Ware vryheid lê nie in die uitoefening van keu...

Sondag 13 September 2026 - Stephan Briel 13.09.2026

Lees:  Joh 15:1-17.  Fokus:  Joh 15:4,5.  Doelwit 1 van dissipelskap: Bly in Jesus Christus! (deel 2) ·       Dissipelskap is ‘n groei proses wat begin om in Jesus Christus te bly. ·       Baie mense bly nie in Christus nie want hulle lewens word gedryf deur skuldgevoelens, bitterheid, vrees, materialisme of ‘n behoefte aan goedkeuring.  ·       Ons bly in Christus as sy hoofdoelwit van ‘n liefdes...

Sondag 6 September 2026 - Stephan Briel 06.09.2026

ie Lewende Woord vir Jou:  Lees: Joh 15:1-17. Fokus: Joh 15:4,5. Doelwit 1 van dissipelskap: Bly in Jesus Christus! • Die beeld van die wingerdstok en sy lote beklemtoon dat Christus in ‘n hegte en intieme verhouding met sy kerk lewe. • Deur sy Woord en Heilige Gees wil Christus die lewe van elke loot vernuwe om baie vrugte te dra. • Vrugte van jou lewe in Christus is wanneer jy God verheerlik (J...

Sondag 30 Augustus 2026 - Lewis Sibanda 30.08.2026

Skriflesing: Eksodus 20: 1-26 Tema: The Bible message today

Sondag 23 Augustus 2026 - Stephanu de Villiers 23.08.2026

Skrifdeel: Lukas 8:22-25 Tema: Die pad vanaf vrees na vrede Kerngedagtes: 1. Vrees vir die storm 2. Vrede by Jesus Preekskets Daar is soveel dinge wat vrees in ons harte laat opskiet. Hoe smag ons nie daarna om vrede te beleef wat ons verstand te bowe gaan nie? In Lukas 8:22-25 leer die Here ons dat ons net die pad vanaf vrees na vrede kan stap en daarop kan vorder as ons voortdurend sien wie Jesu...

Sondag 16 Augustus 2026 - Willem van der Waal 16.08.2026

Teks: Hand 2:37-47. Hoe lyk dissipelskap?  Dissipelskap beteken om `n leerling en `n volgeling van Jesus te wees en te bly. In Handelinge 2:37 – 47 sien ons iets van hoe dit lyk om Jesus te volg. Dit is soos `n baba-foto van die kerk. Die konteks is na die uitstorting van die Heilige Gees en na Petrus se preek op Pinkster – vra die mense wat moet hulle doen? Dit is die regte vraag om te kan groei...

Sondag 9 Augustus 2026 Stephan Briel 09.08.2026

Lees:  Mat 11: 25 – Mat 12: 8. Fokus:  Mat 11: 28-30 (AFR53).  Jesus se rus: Leer by Hom om sagmoedig en nederig van hart te wees.  ·       As my siel nie in God se rus verkeer nie, raak my vlees besig om vrede te probeer bring in my siel – dan bewerk ek my eie werke deur die vlees (vgl Heb 4: 9, 10).  ·       Jesus leer vir ons twee sleutelbegrippe om rus te vind vir ons siele, nl nederig van har...

Sondag 2 Augustus 2026 - Stephan Briel 02.08.2026

Lees:  Mark 1:14-20.  Fokus:  Mark 1:17,20.  Dissipelskap is ‘n gawe wat Jesus aanbied, nie iets wat die mens verdien nie.  Jesus het hierdie vissers raakgesien en hulle ‘n kans van ‘n leeftyd gebied toe Hy hulle roep tot dissipelskap. Kenmerkend van dissipelskap is dat dit ‘n gawe is wat Jesus skenk, nie ‘n persoonlike prestasie nie. En besef ons vandag (na die kruis, opstanding en hemelvaart van...

Sondag 26 Julie 2026 Stephan Briel 26.07.2026

Dankbaarheidsdiens Lees:  1 Kor 12:1-11.  Fokus:  1 Kor 12:4-6.  God Drie-enig gee gawes aan sy gemeente.  Vers 6:  Bemoedigende gawes van God die Vader (vgl Rom 12:6-8).  Vers 4:  Bedieningsgawes van die Gees (vgl 1 Kor 12 en 14).  Vers 5:  Leierskapsgawes van die Here Jesus (vgl Ef 4:7,11-13). 

Sondag 19 Julie 2026 - William Marran 19.07.2026

Lees: 2 Kor. 4:5, 1 Pet. 3:18a, 1 Tim. 1:15 Die evangelie – goeie nuus vir sondaars. • Ons het die Goeie Nuus oor Jesus Christus ontvang en geglo. • Wat moet ons nou met dié Goeie Nuus doen? • Eerstens, tussen mekaar as gelowiges. • Dan ook, teenoor dié wat nog nie gehoor / geglo het nie.

Sondag 5 Julie 2026 Stephan Briel 05.07.2026

Lees:  Mat 10:34-39.  Fokus:  Mat 10:38 (AFR53).  Om ‘n waardige kind van God te wees.

Sondag 28 Junie 2026 - Stephan Briel 28.06.2026

Dra die krone van Jesus Christus!  Lees:  Fil 2:1-11.  Fokus:  Fil 2:5-11.   

Sondag 21 Jun ie 2026 Chris Raath 21.06.2026

Tema: Daarom word ons nie moedeloos nie Lees: 2 Kor. 4: 1 - 18 Fokus: 2 Kor. 4: 1 en 7

Sondag 7 Junie 2026 Stephan Briel 13.06.2026

Lees:  1 Pet 5:1-11.  Fokus:  1 Pet 5:7.  Hantering van bekommernisse en vrees.  ·       Gebed is die eerste stap.  ·       Die tweede stap is om alle persoonlike of geestelike konflikte wat jy mag hê, op te los.  ·       Die derde stap is om die probleem spesifiek te verklaar.  ·       In die vierde stap moet jy onderskei tussen werklikheid en aannames.  ·       In die vyfde stap moet jy bepaal w...

Sondag 31 Mei 2026 Stephan Briel 31.05.2026

Lees:  Hand 1:1-11.  Fokus:  Hand 1:3.  Die koninkryk van God het in Jesus Christus naby gekom.  In die veertig dae tussen Jesus se opstanding en hemelvaart, was die koninkryk van God die sentrale boodskap van Jesus aan sy dissipels (Hand 1:3). Die koninkryk van God was die hart van Jesus se hele aardse bediening. Selfs Johannes die Doper, wie die pad moes voorberei vir Jesus se koms na die aarde,...

Sondag 24 Mei 2026 - Stephan Briel 24.05.2026

Lees:  Hand 1: 1-11.  Fokus:  Hand 1: 8.  Die Heilige Gees bemagtig ons om getuies van Christus te wees.  ·       Wat is die verband tussen die gebeure die Sondagaand met Christus se opstanding (Joh 20:22) en die gebeure na Christus se hemelvaart met Pinkster waarna in Hand 1:8 verwys word?  ·       In die Ou Testament was die Heilige Gees  met  God se volk (wolk- en vuurkolom, tabernakel en tempe...

Sondag 17 Mei 2026 Stephan Briel 17.05.2026

Lees:  Kol 3:1-17.  Fokus:  Kol 3:13,15-16.  Om opreg te vergewe: Bewaar die woord van Christus in jou hart.  ·       God werk deur ons denke en daarom is meditering oor sy Woord so belangrik.  ·       Positiewe emosies soos vrede (v 15) en dankbaarheid (v 15,16) is baie keer die teken dat die woord van Christus ryklik in ons harte woon.  ·       Die Woord woon eers ryklik in ons as dit ons emosie...

Sondag 10 Mei 2026 Stephan Briel 10.05.2026

Lees : 2 Tim 3:1-17.  Fokus:  2 Tim 3:14-17.  Teen die bedrieërs wat jou wil verlei, roep God jou om te lewe uit sy Woord. 1.     Die bedrieërs wat jou wil verlei ·       Die bedrieërs het die Christelike godsdiens vermeng met die Joodse en Griekse godsdienste.  ·       Volgens die bedrieërs aanbid alle godsdienste dieselfde God, elkeen net op sy eie manier.  2.     God roep jou om te lewe uit sy...

Sondag 3 Mei 2026 Stephan Briel 03.05.2026

Lees:  Mat 6:5-15.  Fokus:  Mat 6:12.  Om opreg vergifnis te vra en opreg te vergewe.

Sondag 26 April 2027 Stephan Briel 26.04.2026

Lees:  Mat 6:5-15 en Heid Kat vr en antw 126.  Fokus:  Mat 6:12.  Vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe.  

Sondag 19 April 2026 Chris Raath 19.04.2026

Lees: Psalm 22. Van lyding tot lofprysing en dankbaarheid.

Höre den Podcast Bergbron Gereformeerde Kerk Preke in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet