Gereformeerde kerk Bergbron
Bergbron Gereformeerde Kerk Preke
Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste. Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en BevrydingOm mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.
Author
Gereformeerde kerk Bergbron
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 5, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Sondag 25 April 2021 Stephan Briel 25.04.2021 30:57
Lees: Mat 28:16-20. Fokus: Mat 28:19a. Die 5 M’e van Jesus se bediening. Om effektief Jesus se bediening voort te sit en dissipels van alle nasies te maak, moet ons verstaan wat Jesus se bediening alles behels. Jesus se bediening kan ons beskryf met 5 M’e: Missie, Message(boodskap), Middel, Metode en Model . Jesus se Missie: Jes 61. Jesus se “Message” (Boodskap): Die Koninkryk het naby gekom. Jesu...
Woensdag 21 April 2021 Gert van Straaten 21.04.2021 6:36
'n Bemoedigende boodskap deur ouderling Gert van Straaten.
Woensdag 14 April 2021 Stephan Briel 14.04.2021 7:49
'n Bemoedigende boodskap uit Romeine 8:28-30 met die tema: "Vyf fases om jou Goddelike bestemming te bereik" (fase 3).
Woensdag 7 April 2021 Christiaan Mulder 07.04.2021 5:56
'n Bemoedigende boodskap deur ouderling Christiaan Mulder.
Woensdag 31 Maart 2021 Stephan Briel 31.03.2021 8:20
'n Bemoedigende boodskap uit Matteus 26:36-46 met die tema: "Getsemane - deel in Christus se oorwinning."
Woensdag 24 Maart 2021 Pieter de Klerk 24.03.2021 6:48
'n Bemoedigende boodskap deur ouderling Pieter de Klerk.
Sondag 21 Maart 2021 Stephan Briel 24.03.2021 39:55
Lees: Psalm 135. Fokus: Psalm 135:5-7. Die Here is soewerein. Psalm 135 is ‘n loflied wat blykbaar by een van die groot feeste by die tempel voorgedra is. In hierdie Psalm word die Here nie geloof omdat Hy in beheer is nie, maar omdat Hy vrymagtig of soewerein is. 1. Regering deur die uitoefening van beheer: Beheer misken die wil en keuses van ander en erken slegs die wil van die een wat die behee...
Woensdag 17 Maart 2021 Stephan Briel 18.03.2021 6:55
'n Bemoedigende boodskap uit Romeine 8:28-30 met die tema: "Vyf fases om jou Goddelike bestemming te bereik" (fase 2).
Sondag 14 Maart 2021 Stephan Briel 18.03.2021 52:55
Lees: Dan 3:1-30. Fokus: Dan 3:16-18. God se plek van bonatuurlike genade. Aangesien God by ons is, kan enige plek ‘n plek van God se bonatuurlike genade wees. Vertrou God of jy ‘n wonderwerk ontvang of nie – want Hy weet beter! Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Waar is die plek van God se bonatuurlike genade in jou lewe? Hoekom kan die diepste beproewing die plek van God se bo...
Sondag 7 Maart 2021 Stephan Briel 11.03.2021 30:20
Lees: Hand 2:37- 47. Fokus: Hand 2:43. Kenmerke van ‘n waardige gemeente waarby Christus gereddes voeg. ‘n Gemeente wat eerstens ‘n ware liefdesgemeenskap vorm deur die inwonende werking van die Heilige Gees met sy vrug. ‘n Gemeente waarin wonders en tekens plaasvind deur die bemagtigende werking van die Heilige Gees met sy gawes. Redes waarom wonders en tekens (Hand 2:43) baie keer in gemeentes g...
Sondag 28 Februarie 2021 Stephan Briel 11.03.2021 33:42
Lees: Hand 2:37- 47 Fokus: Hand 2:42-47 Christus voeg gereddes by die ware liefdesgemeenskap van gelowiges. 1. Christus se reddende optrede vandag. Die boek Handelinge beskryf die handelinge van die opgestane en verhoogde Here Jesus Christus dmv sy apostels en dienaars. Aan die einde van Handelinge staan daar nie “amen” nie want Christus se handelinge gaan vandag nog steeds voort dmv sy dienaars w...
Woensdag 10 Maart 2021 Jacques Moolman 11.03.2021 6:05
'n Bemoedigende boodskap deur ouderling Jacques Moolman uit Lukas 10 v 38-42.
Woensdag 3 Maart 2021 Stephan Briel 03.03.2021 6:36
'n Bemoedigende boodskap uit Romeine 8:28-30 met die tema: "Vyf fases om jou Goddelike bestemming te bereik" (fase 1).
Woensdag 24 Februarie 2021 Gert van Straaten 24.02.2021 6:57
'n Bemoedigende boodskap deur ouderling Gert van Straaten.
Sondag 21 Februarie 2020 Stephan Briel 22.02.2021 28:54
Lees: 1 Kor 2:12 – 3:8 (OAV). Fokus: 1 Kor 2:14 – 3:3. God herskep ons sodat ons moet lewe volgens die Gees. 1. God se herskeppingswerk in ons lewe. Die natuurlike mens: is geestelik dood en leef totaal in die vlees. Die geestelike mens: is geestelik lewendig en laat hom lei deur die Heilige Gees 2. Lewe volgens die Gees en nie volgens die vlees nie. Die vleeslike mens: is geestelik lewendig maar...
Woensdag 17 Februarie 2021 Stephan Briel 17.02.2021 6:17
n Bemoedigende boodskap uit Romeine 8:28-30 met die tema: "Vyf fases om jou Goddelike bestemming te bereik" (deel 1).
Woensdag 10 Februarie 2021 Christiaan Mulder 10.02.2021 5:40
'n Bemoedigende boodskap deur ouderling Christiaan Mulder.
Sondag 7 Februarie 2021 Christiaan Mulder 08.02.2021 25:20
Lees: Rigters 6 Lesse wat Gideon se geskiedenis ons leer Identiteit: “Die Here is met jou, dapper kryger” (vers 12) Twyfel: vers 15, 17 en ander Neem aksie in geloof: 300 man Leef in stap met die Here waar jy sy stem hoor Lei so ‘n vervulde lewe
Woensdag 3 Februarie 2021 Pieter de Klerk 04.02.2021 10:11
'n Bemoedigende boodskap deur ouderling Pieter de Klerk uit Numeri 20: 1 - 13.
Sondag 31 Januarie 2021 Stephan Briel 31.01.2021 35:23
Lees: Kol 2:6-15. Fokus: Kol 2:6-10 (OAV). Bergbron visie: Dissipelskap begin by die verstaan en glo wie jy alreeds is in Christus. Drie vlakke van dissipelskap: Vlak 1 identiteit in Christus (vers 10); vlak 2 groei in Christus (vers 7); vlak 3 wandel in Christus (vers 6). Ons dink baie keer dat as ons mense se dade verander, ons hulle lewens kan verander. Dit is ‘n leuen want jou identiteit (wie...
Woensdag 27 Januarie 2021 Michael Kruger 27.01.2021 9:25
'n Bemoedigende boodskap deur ouderling Michael Kruger uit Lukas 8:22 - 25.
Sondag 24 Januarie 2021 Stephan Briel 24.01.2021 37:05
Lees: Sag 4:1-14. Fokus: Sag 4:6,7. ‘n Lewe wat berge kan versit. As jy op die berg (hindernisse) en jou menslike vermoëns fokus, word jy selfgesentreerd en twyfel. Die Heilige Gees laat jou op God almagtig fokus wat in jou geloof werk wat berge kan versit. Geloof groei wanneer jy na God kyk en nie na die berg (hindernisse) en jou eie mag en krag nie. Die wonderwerkende geloof van die Heilige Gees...
Woensdag 20 Januarie 2021 Stephan Briel 20.01.2021 7:05
'n Bemoedigende boodskap uit Markus 7:14-23 met die tema: "Die probleem is nie uitwendig nie."
Sondag 17 Januarie 2021 Stephan Briel 17.01.2021 22:44
Lees: Sag 3: 1-10. Fokus: Sag 3: 1-2 (OAV). Die Here sit Satan op sy plek. Satan kla die hoëpriester Josua aan oor die vuil klere (v 3) wat die sonde van die volk simboliseer. Die Here bestraf Satan (v 2), want sy aanklagte is ongegrond nadat die Here die probleem van die vuil klere opgelos het. God verklaar Josua regverdig en klee hom met geregtigheid, want Josua se naam beteken: die Here (Jahweh...
Woensdag 13 Januarie 2021 Jacques Moolman 13.01.2021 4:54
'n Bemoedigende boodskap deur ouderling Jacques Moolman uit 2 Kor 4:16-18.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.