Louis Janse van Rensburg
Reisigers
South Africa’s first ever feature-length podcast film. Reisigers takes you on a journey of self-discovery, loss, love, and adventure - all in a cinematic experience for your ears. d-_-b
Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: louis.africa
Autor
Louis Janse van Rensburg
Kategoria
Strona podcastu
Ostatni odcinek
14 lis 2025
Gdzie słuchać?
Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótcePodcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów
Odcinki
Reeks: Reisigers - Ep #5/5 - Sterrestof (Finale) 14.11.2025 29:27
Reisigers: Die Reeks - Episode #5 van 5 - Sterrestof (Finale). Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as 'n potgooi reeks. Die finale episode van Reisigers: Die Reeks - Episode #5 "Sterrestof". Konflik. Pyn. Verlossing. Hernuwing. Alles kom vol sirkel terug na waar dit begin het. Is ons vriende gereed? —— Episode Notas: Laai af en lees die oorspronklike Reisigers dr...
Kommentaar: Ep #4 (Reisigers Reeks) 11.11.2025 23:12
Kommentaar: Episode #4 (Reisigers: Die Reeks) Agter Die Mikrofoon insigte van Episode #4 "Rigting". Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel. —— Episode Notas: Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf —— Reisigers: Gesk...
Reeks: Reisigers - Ep #4/5 - Rigting 07.11.2025 22:41
Reisigers: Die Reeks - Episode #4 van 5 - Rigting. Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as 'n potgooi reeks. Ons vang op met die voorlaaste Episode #4 "Rigting". Die pad na die einde word korter. Die vriende berei hulself voor vir ’n afskeidspartytjie, maar dit is nie net die partytjie wat wag nie. Waarheid. Konfrontasie. ’n Breekpunt. Trek ’n stoel nader en kom ons spr...
Kommentaar: Ep #3 (Reisigers Reeks) 05.11.2025 27:21
Kommentaar: Episode #3 (Reisigers: Die Reeks) Agter Die Mikrofoon insigte van Episode #3 "Asem". Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel. —— Episode Notas: Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf —— Reisigers: Geskryf...
Reeks: Reisigers - Ep #3/5 - Asem 03.07.2025 27:26
Reisigers: Die Reeks - Episode #3 van 5 - Asem. Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as 'n potgooi reeks. Ons vang op met Episode #3 "Asem". Onderliggende motiewe begin na vore kom soos ons 4 vriende die lang pad terug huis toe neem. —— Episode Notas: Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf —— Reisi...
Kommentaar: Ep #2 (Reisigers Reeks) 05.06.2025 45:07
Kommentaar: Episode #2 (Reisigers: Die Reeks) Agter Die Mikrofoon insigte van Episode #2 "Duiwels". Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel. —— Episode Notas: Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf —— Reisigers: Gesk...
Reeks: Reisigers - Ep #2/5 - Duiwels 23.05.2025 36:14
Reisigers: Die Reeks - Episode #2 van 5 - Duiwels. Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as 'n potgooi reeks. Ons vang op met Episode #2 "Duiwels". ‘n Paar jaar later. Die lewe het haar eie plan geskryf. Ons begin leer van die stil duiwels wat by ons vriende spook... maar die pad roep weer. —— Episode Notas: Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by ht...
Kommentaar: Ep #1 (Reisigers Reeks) 08.04.2025 44:58
Kommentaar: Episode #1 (Reisigers: Die Reeks) Agter Die Mikrofoon insigte van Episode #1 "Saam". Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel. —— Episode Notas: Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf —— Reisigers: Geskryf...
Reeks: Reisigers - Ep #1/5 - Saam 19.03.2025 22:41
Reisigers: Die Reeks - Episode #1 van 5 - Saam. Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as 'n potgooi reeks. Ons skop af met Episode #1 "Saam". Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek. Tog het die lewe 'n plan van haar eie. —— Episode Notas: Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draai...
Episode #4 - Wat Volgende? 04.03.2025 10:55
Episode #4. Wat lê voor vir Reisigers in 2025? —— Episode Notas: Luister na die vollengte Reisigers produksie by www.louis.africa/reisigers . —— Reisigers: Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek. Drie jaar later, en nou vervreemd van mekaar, neem hul ‘n reis terug na hul tuisdorp en kom tot aangesig met h...
Episode #3 - Passie Projekte 24.10.2024 12:26
Episode #3. Hoe om ‘n passie projek aan te pak + ‘N NUWE BOEK: Side Hustles And Startups. —— Episode Notas: Luister na die vollengte Reisigers produksie by www.louis.africa/reisigers . Koop Side Hustles And Startups by www.heavychef.com/books . Four Thousand Weeks deur Oliver Burkeman. Fame Week Africa Keynote . —— Reisigers: Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool o...
Episode #2 - Storiekaart 23.07.2024 18:28
Episode #2. Hoe ek die storie van Reisigers beplan het. —— Episode Notas: Luister na die vollengte Reisigers produksie by www.louis.africa/reisigers . Laai draaiboek af by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf —— Reisigers: Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek. Drie jaar later, en nou vervreemd van mekaar,...
Episode #1 - Die Plan 05.07.2024 20:33
‘n Eenvoudige visie met ‘n 3-punt “Napkin Plan”. —— Episode Notas: Luister na die vollengte Reisigers produksie by www.louis.africa/reisigers . Lees die oorspronklike draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf Leer meer oor Carl Jung se idees oor Synchronicity: https://g.co/kgs/WoiMwkv —— Reisigers: Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na...
Eksklusief: Reisigers (Vollengte Film) 14.04.2024 2:20:18
“Op reis na môre. Weg van gister.” Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek. Drie jaar later, en nou vervreemd van mekaar, neem hul ‘n reis terug na hul tuisdorp en kom tot aangesig met hul vrese en drome as jong mans. —— Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg. Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiri...
Voorsmaak #2: "Is dit die Suiderkruis?" 11.04.2024 1:26
Reisigers “Op reis na môre. Weg van gister.” Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek. Drie jaar later, en nou vervreemd van mekaar, neem hul ‘n reis terug na hul tuisdorp en kom tot aangesig met hul vrese en drome as jong mans. —— Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg. Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs,...
Voorsmaak #1: "Beste vriende sedert kleintyd." 04.04.2024 2:59
Reisigers “Op reis na môre. Weg van gister.” Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek. Drie jaar later, en nou vervreemd van mekaar, neem hul ‘n reis terug na hul tuisdorp en kom tot aangesig met hul vrese en drome as jong mans. —— Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg. Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs,...
Podobne podcasty
Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS