Louis Janse van Rensburg

Reisigers

Fiction EN ↓ 16 Folgen

South Africa’s first ever feature-length podcast film. Reisigers takes you on a journey of self-discovery, loss, love, and adventure - all in a cinematic experience for your ears. d-_-b

Autor

Louis Janse van Rensburg

Kategorie

Fiction

Podcast-Website

louis.africa

Neueste Folge

14. Nov 2025

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android 5 Mio.+ Downloads · Bewertung 4,8 iOS bald

Folgen

Reeks: Reisigers - Ep #5/5 - Sterrestof (Finale) 14.11.2025

Reisigers: Die Reeks - Episode #5 van 5 - Sterrestof (Finale).   Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as 'n potgooi reeks.   Die finale episode van Reisigers: Die Reeks - Episode #5 "Sterrestof". Konflik. Pyn. Verlossing. Hernuwing. Alles kom vol sirkel terug na waar dit begin het. Is ons vriende gereed?   ——   Episode Notas:   Laai af en lees die oorspronklike Reisigers dr...

Kommentaar: Ep #4 (Reisigers Reeks) 11.11.2025

Kommentaar: Episode #4 (Reisigers: Die Reeks) Agter Die Mikrofoon insigte van Episode #4 "Rigting". Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel. —— Episode Notas: Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf —— Reisigers: Gesk...

Reeks: Reisigers - Ep #4/5 - Rigting 07.11.2025

Reisigers: Die Reeks - Episode #4 van 5 - Rigting.   Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as 'n potgooi reeks.   Ons vang op met die voorlaaste Episode #4 "Rigting". Die pad na die einde word korter. Die vriende berei hulself voor vir ’n afskeidspartytjie, maar dit is nie net die partytjie wat wag nie. Waarheid. Konfrontasie. ’n Breekpunt. Trek ’n stoel nader en kom ons spr...

Kommentaar: Ep #3 (Reisigers Reeks) 05.11.2025

Kommentaar: Episode #3 (Reisigers: Die Reeks) Agter Die Mikrofoon insigte van Episode #3 "Asem". Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel. —— Episode Notas: Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf —— Reisigers: Geskryf...

Reeks: Reisigers - Ep #3/5 - Asem 03.07.2025

Reisigers: Die Reeks - Episode #3 van 5 - Asem.   Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as 'n potgooi reeks.   Ons vang op met Episode #3 "Asem". Onderliggende motiewe begin na vore kom soos ons 4 vriende die lang pad terug huis toe neem.  ——   Episode Notas:   Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf   ——   Reisi...

Kommentaar: Ep #2 (Reisigers Reeks) 05.06.2025

Kommentaar: Episode #2 (Reisigers: Die Reeks) Agter Die Mikrofoon insigte van Episode #2 "Duiwels". Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel. —— Episode Notas: Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf —— Reisigers: Gesk...

Reeks: Reisigers - Ep #2/5 - Duiwels 23.05.2025

Reisigers: Die Reeks - Episode #2 van 5 - Duiwels.   Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as 'n potgooi reeks.   Ons vang op met Episode #2 "Duiwels". ‘n Paar jaar later. Die lewe het haar eie plan geskryf. Ons begin leer van die stil duiwels wat by ons vriende spook... maar die pad roep weer. ——   Episode Notas:   Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by ht...

Kommentaar: Ep #1 (Reisigers Reeks) 08.04.2025

Kommentaar: Episode #1 (Reisigers: Die Reeks) Agter Die Mikrofoon insigte van Episode #1 "Saam". Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel. —— Episode Notas: Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf —— Reisigers: Geskryf...

Reeks: Reisigers - Ep #1/5 - Saam 19.03.2025

Reisigers: Die Reeks - Episode #1 van 5 - Saam.   Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as 'n potgooi reeks.   Ons skop af met Episode #1 "Saam". Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek. Tog het die lewe 'n plan van haar eie.   ——   Episode Notas:   Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draai...

Episode #4 - Wat Volgende? 04.03.2025

Episode #4. Wat lê voor vir Reisigers in 2025?   ——   Episode Notas:   Luister na die vollengte Reisigers produksie by www.louis.africa/reisigers .   ——   Reisigers:   Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek.    Drie jaar later, en nou vervreemd van mekaar, neem hul ‘n reis terug na hul tuisdorp en kom tot aangesig met h...

Episode #3 - Passie Projekte 24.10.2024

Episode #3. Hoe om ‘n passie projek aan te pak + ‘N NUWE BOEK: Side Hustles And Startups.   ——   Episode Notas:   Luister na die vollengte Reisigers produksie by www.louis.africa/reisigers .   Koop Side Hustles And Startups by www.heavychef.com/books .   Four Thousand Weeks deur Oliver Burkeman.   Fame Week Africa Keynote .   ——   Reisigers:   Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool o...

Episode #2 - Storiekaart 23.07.2024

Episode #2. Hoe ek die storie van Reisigers beplan het. —— Episode Notas: Luister na die vollengte Reisigers produksie by www.louis.africa/reisigers . Laai draaiboek af by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf   —— Reisigers: Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek.  Drie jaar later, en nou vervreemd van mekaar,...

Episode #1 - Die Plan 05.07.2024

‘n Eenvoudige visie met ‘n 3-punt “Napkin Plan”.   ——   Episode Notas:   Luister na die vollengte Reisigers produksie by www.louis.africa/reisigers .   Lees die oorspronklike draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf   Leer meer oor Carl Jung se idees oor Synchronicity: https://g.co/kgs/WoiMwkv   ——   Reisigers:   Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na...

Eksklusief: Reisigers (Vollengte Film) 14.04.2024

“Op reis na môre. Weg van gister.” Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek.  Drie jaar later, en nou vervreemd van mekaar, neem hul ‘n reis terug na hul tuisdorp en kom tot aangesig met hul vrese en drome as jong mans. —— Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg. Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiri...

Voorsmaak #2: "Is dit die Suiderkruis?" 11.04.2024

Reisigers “Op reis na môre. Weg van gister.” Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek.  Drie jaar later, en nou vervreemd van mekaar, neem hul ‘n reis terug na hul tuisdorp en kom tot aangesig met hul vrese en drome as jong mans. —— Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg. Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs,...

Voorsmaak #1: "Beste vriende sedert kleintyd." 04.04.2024

Reisigers “Op reis na môre. Weg van gister.” Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek.  Drie jaar later, en nou vervreemd van mekaar, neem hul ‘n reis terug na hul tuisdorp en kom tot aangesig met hul vrese en drome as jong mans. —— Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg. Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs,...

Höre den Podcast Reisigers in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet