RSG

Rand en sent

Die ABC van geldbestuur vir individue en kleinsakeondernemings.

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategoria

Business

Strona podcastu

www.rsg.co.za

Ostatni odcinek

11 paź 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android prawie 10 mln pobrań · ocena 4,8 iOS niedługo

Odcinki

Rand en sent 19 Mei 2024 19.05.2024

Jacques Jansen van die Onafhanklike Verkiesingskommissie praat oor al die wette en prosesse wat 'n impak het op 29 Mei se algemene verkiesing.

Rand en sent 12 Mei 2024 12.05.2024

Prof. Jurie Van Vuuren praat oor die risiko's verbonde aan entrepreneurskap, nadat ‘n internasionale studie bevind het dat meer as 70% van nuwe besighede binne die eerste twee jaar bankrot speel.

Rand en sent 5 Mei 2024 05.05.2024

Die Suid-Afrikaanse ekonomie trek swaar, en vir baie mense beteken dit dat ’n huis van hulle eie hulle dalk nie beskore is nie. Tog meen kenners en adviseurs daar is nie ’n beter tyd as nóú om vir die eerste keer ’n huis te koop nie. Finansiele raadgewer Yolande Botha vertel of dit beter is om eiendom te koop of te huur.

Rand en sent 28 April 2024 28.04.2024

Arbeidskenner Chris Marias praat oor afleggings en werkgewers wat verskillende opsies oorweeg om by ‘n veranderende omgewing aan te pas. Personeelvermindering (aflegging) is die afdanking van ‘n werknemer op grond van die werkgewer se operasionele vereistes.

Rand en sent 21 April 2024 21.04.2024

Volgens nuwe data, het die skuld-tot-inkomste-verhouding onder die middelklas in Suid-Afrika met byna 50%  gestyg. Wickus Olivier verduidelik hoe verbruikers in hierdie inkomstegroep hulle skuld beter kan bestuur.

Rand en sent 14 April 2024 14.04.2024

Finansiële adviseur Morné Henn verduidelik watter soorte versekeringsprodukte jy in plek moet hê, veral as daar ‘n natuurramp tref.

Rand en sent 7 April 2024 07.04.2024

Dr. Willie Cilliers verduidelik wat klein besighede alles in plek moet kry voor hulle finansiële jaareinde. Hy gee ook praktiese wenke om die boekhouding van ‘n besigheid op datum te hou.

Rand en sent 31 Maart 2024 31.03.2024

Besit jy 'n eiendom in 'n landgoed of woon jy in ‘n woonstelblok, 'n deeltitel-kompleks, aftreeoord of behuisingkoöperasie? Chantelle Coertzen van die Gemeenskapskema-ombudsdiens praat oor CSOS Connect.

Rand en sent 24 Maart 2024 24.03.2024

Besit jy 'n eiendom in 'n landgoed of woon jy in ‘n woonstelblok, 'n deeltitel-kompleks, aftreeoord of behuisingkoöperasie? Chantelle Coertzen van die Gemeenskapskema-ombudsdiens praat oor hoekom reëls nodig is in ‘n gemeenskapskema.

Rand en sent 17 Maart 2024 17.03.2024

Besit jy 'n eiendom in 'n landgoed of woon jy in ‘n woonstelblok, 'n deeltitel-kompleks, aftreeoord of behuisingkoöperasie? Chantelle Coertzen van die Gemeenskapskema-ombudsdiens praat oor alternatiewe geskilbeslegting.

Rand en sent 10 Maart 2024 10.03.2024

Besit jy 'n eiendom in 'n landgoed of woon jy in ‘n woonstelblok, 'n deeltitel-kompleks, aftreeoord of behuisingkoöperasie? Chantelle Coertzen van die Gemeenskapskema-ombudsdiens praat oor verskeie aspekte van ‘n gemeenskapskema.

Rand en sent 3 Maart 2024 03.03.2024

Besit jy 'n eiendom in 'n landgoed of woon jy in ‘n woonstelblok, 'n deeltitel-kompleks, aftreeoord of behuisingkoöperasie? Chantelle Coertzen van die Gemeenskapskema-ombudsdiens praat oor verskeie aspekte van ‘n  gemeenskapskema.

Rand en sent 25 Februarie 2024 25.02.2024

Besit jy 'n eiendom in 'n landgoed of woon jy in ‘n woonstelblok, 'n deeltitel-kompleks, aftreeoord of behuisingkoöperasie? Chantelle Coertzen van die Gemeenskapskema-ombudsdiens praat oor verskeie aspekte van ‘n  gemeenskapskema.

Rand en sent 18 Februarie 2024 18.02.2024

Besit jy 'n eiendom in 'n landgoed of woon jy in ‘n woonstelblok, 'n deeltitel-kompleks, aftreeoord of behuisingkoöperasie? Chantelle Coertzen van die Gemeenskapskema-ombudsdiens praat oor verskeie aspekte van ‘n  gemeenskapskema.

Rand en sent 11 Februarie 2024 11.02.2024

Besit jy 'n eiendom in 'n landgoed of woon jy in ‘n woonstelblok, 'n deeltitel-kompleks, aftreeoord of behuisingkoöperasie? Chantelle Coertzen van die Gemeenskapskema-ombudsdiens praat oor verskeie aspekte van ‘n  gemeenskapskema.

Rand en sent 4 Februarie 2024 04.02.2024

Besit jy 'n eiendom in 'n landgoed of woon jy in ‘n woonstelblok, 'n deeltitel-kompleks, aftreeoord of behuisingkoöperasie? Chantelle Coertzen van die Gemeenskapskema-ombudsdiens praat oor die verantwoordelikhede van die trustees van 'n gemeenskapskema.

Rand en sent 28 Januarie 2024 28.01.2024

Besit jy 'n eiendom in 'n landgoed of woon jy in ‘n woonstelblok, 'n deeltitel-kompleks, aftreeoord of behuisingkoöperasie? Chantelle Coertzen van die Gemeenskapskema-ombudsdiens praat oor die verantwoordelikhede van die trustees van 'n gemeenskapskema.

Rand en Sent 21 Januarie 2024 21.01.2024

Dit is episode drie in die reeks met die GKOD en in hierdie aflewering van Rand en Sent bespreek Jody Hendricks en sy gas Chantelle Coertzen, wat is ‘n gemeenskapskema?

Rand en Sent 14 Januarie 2024 14.01.2024

Dit is episode twee in die reeks met die GKOD en in hierdie aflewering van Rand en Sent bespreek Jody Hendricks en sy gas Chantelle Coertzen, wat is ‘n gemeenskapskema?

Rand en sent 7 Januarie 2024 07.01.2024

In hierdie aflewering van Rand en Sent bespreek Jody en ‘n verteenwoordiger van die GKOD hoe dispute in ‘n gemeenskapsforum opgelos word.

Rand en sent 31 Desember 2023 31.12.2023

In hierdie aflewering van Rand en Sent doen Jody ‘n oorsig van die programme wat die afgelope jaar baie aanklank by luisteraars gekry het.

Rand en sent 24 Desember 2023 24.12.2023

In hierdie bespreking kyk Jody na of Desembermaand ‘n goeie tyd is om ‘n nuwe motor te koop en kyk ook na die faktore wat jy in ag moet neem indien jy dit oorweeg.

Rand en sent 17 Desember 2023 17.12.2023

In hierdie bespreking kyk Jody na wat verbruikers tydens die feesseisoen in gedgate moet hou wanneer hulle ekstra geld soos byvoorbeeld ‘n bonus kry, en gee ook ‘n paar wenke oor hoe om binne jou begroting te bly.

Rand en sent 10 Desember 2023 10.12.2023

In hierdie bespreking kyk Jody na die uitdagings wat entrepreneurs in die gesig staar en hoor by Dr Willie Cilliers voorsitter van die AHI wat die kleinsakesektor kan doen om volhoubaar te bly.

Rand en sent 3 Desember 2023 03.12.2023

Hierdie week kyk Jody na wat die GEPF se algehele prestasie in die boekjaar 2022 – 2023 was. Netto beleggingsinkomste vir die jaar het R82,2 miljard beloop. Die positiewe prestasie kan hoofsaaklik toegeskryf word aan onder andere waardevermindering van die plaaslike geldeenheid.

Słuchaj podcastu Rand en sent w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS