RSG

Rand en sent

Die ABC van geldbestuur vir individue en kleinsakeondernemings.

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategoria

Business

Strona podcastu

www.rsg.co.za

Ostatni odcinek

11 paź 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android prawie 10 mln pobrań · ocena 4,8 iOS niedługo

Odcinki

Rand en sent 4 Mei 2025 04.05.2025

Prof. Carel van Aardt van UNISA praat oor sy studie, wat fokus op Suid Afrikaners se finansiële geletterdheid.

Rand en Sent 27 April 2025 27.04.2025

Ons bespreek die IMF-verslag oor globale ekonomiese groei, en die impak daarvan op Suid-Afrika.

Rand en sent 20 April 2025 20.04.2025

Jody Hendricks praat met ekonoom Johan Els oor die 0,5% BTW-verhoging, en die impak wat dit op verbruikers se sak sal hê. 

Rand en sent 13 April 2025 13.04.2025

Jody Hendricks praat met verskeie rolspelers oor ekonomiese ontwikkeling in landelike gebiede. Hy kyk ook na voorbeelde waar dit werk, en hoe dit toegepas word.

Rand en sent 6 April 2025 06.04.2025

Jody Hendricks praat met drie kenners oor stygende voedselpryse, en vra of leë koskaste en winkelrakke ons voorland is?

Rand en sent 30 Maart 2025 30.03.2025

Jody Hendricks praat met arbeidskenner Chris Marias oor die bestuur van geestesgesondheidsbeleid in die werksplek. Wat is die verantwoordelikhede van werknemers en werkgewers?

Rand en sent 23 Maart 2025 23.03.2025

Finansiële raadgewer Duane Nienaber hou nabgetragting van die begrotingsrede wat deur die minister van finasies gelewer is.

Rand en sent 16 Maart 2025 16.03.2025

Jody Hendricks praat met verskeie kenners oor die begroting wat deur die minister van finasies in die parlement voorgelê is.

Rand en sent 9 Maart 2025 09.03.2025

Jody Hendricks met verskeie kenners oor hulle verwagtings vir die minister van finasies se begrotingsrede vandeesweek.

Rand en sent 2 Maart 2025 02.03.2025

Skuldberader Wikus Olivier verduidelik hoe die Reserwebank se repokoers die rentekoerse beïnvloed wat jy as verbruiker op jou lenings en kredietrekeninge betaal.

Rand en sent 23 Februarie 2025 23.02.2025

Dr. Rudy Buys praat oor die koste van universiteitstudie, en moontlike beurse waaroor studente aansoek kan doen.

Rand en sent 16 Februarie 2025 16.02.2025

Finansiële adviseur Yolande Botha praat oor die finansiële implikasies indien jy oorsee wil trek.

Rand en sent 9 Februarie 2025 09.02.2025

Magnus Heystek praat oor die Amerikanse president, Donald Trump, se uitsprake oor Suid-Afrika, en hoe dit die ekonomie kan beïnvloed.

Rand en sent 2 Februarie 2025 02.02.2025

Finansiële adviseur Yolande Botha praat oor die belangrikheid daarvan om jou skuld onder beheer te kry.

Rand en sent 26 Januarie 2025 26.01.2025

Dr. Willie Cilliers, voorsitter van die AHI Wes-Kaap, praat oor samewerking tussen sakekamers en plaaslike regerings om ekonomiese groei te bevorder.

Rand en sent 16 Januarie 2025 19.01.2025

Regskenner Nanike Prinsloo bespreek die likwidasieproses van 'n onderneming, en wat gebeur wanneer die besigheid nie meer finansieel volhoubaar is nie.

Rand en sent 12 Januarie 2025 12.01.2025

Prof. Anthea Amadi-Echendu bespreek die koste en opsies vir die Matriekklas van 2024, wat verder wil gaan studeer.

Rand en sent 5 Januarie 2025 05.01.2025

Jody Hendricks kyk terug na die hoogtepunte en van die programme wat die meeste reaksie by luisteraars ontlok het.

Rand en sent 29 Desember 2024 29.12.2024

Jody Hendricks kyk terug na die hoogtepunte en van die programme wat die meeste reaksie by luisteraars ontlok het. Hy fokus hy op die afleggingsproses in die werkplek, hoe ‘n stokvel werk, en hoe die markte op die verkiesing van 29 Mei gereageer het.

Rand en sent 22 Desember 2024 22.12.2024

Jody Hendricks praat in die tweede deel van sy onderhoud met die baanbreker sakeman, Whitey Basson, oor leierskap, en Basson gee ook ‘n feestydboodskap aan luisteraars.

Rand en sent 15 Desember 2024 15.12.2024

Jody Hendricks praat in die eerste van twee episodes met die baanbrekersakeman, Whitey Basson. In die eerste episode bespreek hulle die prys van voedsel, hoe die Rand teen ander geldeenhede kan verbeter, en waarmee hy deesdae besig is.

Rand en sent 8 Desember 2024 08.12.2024

Tracy Peters van die Staatsdienspensioenfonds beantwoord luisteraars se vrae oor die GEPF, wat hulle die afgelope paar weke ingestuur het.

Rand en sent 1 Desember 2024 01.12.2024

Tracy Peters van die Staatsdienspensioenfonds praat oor verhogingoorweging en verwante belasting aangeleenthede, en al die oorwegings wat jaarliks daarmee gepaard gaan.

Rand en sent 24 November 2024 24.11.2024

Tracy Peters van die Staatsdienspensioenfonds praat oor hoe die GEPF se voordele vergelyk met en private fondse, en waarop lede bedag moet wees.

Rand en sent 17 November 2024 17.11.2024

Tracy Peters van die Staatsdienspensioenonds praat oor bedrog by die GEPF. Bedrog is een van die vele maniere waarop besighede en mense geld verloor. Dis een van die kwessies waaroor die GEPF ernstig bekommerd is.

Słuchaj podcastu Rand en sent w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS