OFM

OFM Agri Hour

News EN ↓ Odcinki: 216

The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.ofm.co.za

Autor

OFM

Kategoria

News

Strona podcastu

www.ofm.co.za

Ostatni odcinek

11 lis 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android prawie 10 mln pobrań · ocena 4,7+ iOS niedługo

Odcinki

Minister John Steenhuisen was onlangs tydens die Graan SA kongres 'n gasspreker 16.03.2026

Isabel van Tonder gesels met Minister John Steenhuisen, Minister van Landbou en landelike ontwikkeling oor knelpunte wat die boere bekommer.

Dawie Maree, landbou-inligting-en-bemarkingshoof by FNB oor boere se besteebare inkomste 13.03.2026

Boere kan in 2026 meer druk ervaar op hul besteebare inkomste en potensiële winste weens laer graanpryse, bek-en-klouseer en stygende insetkoste.

Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf 11.03.2026

Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf

Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte 11.03.2026

Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.

Naas Botes, verbonde aan die veediefstaleenheid in die Vrystaat gesels oor die Agri Facial Recognition stelsel 11.03.2026

Isabel van Tonder gesels met Naas Botes, verbonde aan die veediefstaleenheid in die Vrystaat. Hulle gesels oor die Agri Facial Recognition stelsel om naspeurbaarheid van vee te verbeter.

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie 10.03.2026

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor die onsekerheid rondom die verspreiding van entstowwe na besmette gebiede.

Sindira Chetty gives an overview of the 13-20 March edition 06.03.2026

Digital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.

Dawie Killian lewer die weeklikse wolverslag 06.03.2026

Dawie Killian van OVK lewer die weeklikse wolverslag

RPO-uitvoerende hoof, Dr Frikkie Maré praat oor hoe die konflik in die Midde-Ooste SA se rooivleisboere raak 05.03.2026

OFM Agri gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe die konflik in die Midde-Ooste, wat oor die naweek in Iran begin het, plaaslike rooivleisboere kan raak.

Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat 05.03.2026

Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat

Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou gesels oor die hofsaak teen die entstofbenadering van die regering 05.03.2026

Vrystaat Landbou, Saai en Sakeliga het gesamentlik 'n dringende aansoek gebring teen die Minister van landbou, Departement van landbou en die Direkteur van gesondheid, in verband met hul entstofbenadering. Isabel van Tonder gesels met Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou oor die aansoek.

Isabel van Tonder berig oor riglyne wat geld as plaaswerkers vervoer word 04.03.2026

Isabel van Tonder berig oor die riglyne wat geld tydens die vervoer van plaaswerkers wat vanaf 2026 streng gereguleer word.

Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf 04.03.2026

Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf.

Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste graanmarkte 04.03.2026

Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste kommoditeitspryse en graanmarkte.

Ceres Fruit Growers het onlangs 'n gesogte toekenning ontvang 04.03.2026

Daar is onlangs 'n groot bedryfstoekenning aan Ceres Fruit Growers, aandeelhouer van Tru-Cape Fruit Marketing in Londen oorhandig. Isabel van Tonder gesels met Joe Hanekom, Senior bestuurder: Produksie, oor die hoe standaarde wat hulle handhaaf.

OFM Agri gesels met Dr Frikkie Mare van RPO oor die oorlog in die Midde-Ooste 03.03.2026

OFM Agri gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Mare, oor hoe die konflik in die Midde-Ooste, wat oor die naweek in Iran begin het, plaaslike beesvleisboere kan raak.

Rentmeesterskap in landbou strek verder as blote wetlike nakoming 03.03.2026

Rentmeesterskap in landbou strek verder as blote wetlike nakoming. Isabel van Tonder gesels met Stefan van Dyk, Nasionale verhoudingsbestuurder by InteliGro, oor die verantwoordelikheid in die landbouwaardeketting.

Daar is talle voordele daarin as kinders van jongs af met 'n hoenderboerdery kan begin 02.03.2026

Isabel van Tonder gesels met 'n pluimveeboer in Bloemfontein oor die voordele daarvan as kinders met 'n klein hoenderboerdery begin en die uitdagings daarmee wat hulle in gedagte moet hou.

Daar was 'n georganiseerde saaddiefstal sindikaat aan die werk in die Vrystaat 01.03.2026

Daar was 'n georganiseerde saaddiefstal sindikaat aan die werk in die Vrystaat vanaf 2025 en die sindikaat het 'n beraamde verlies van R3 miljoen veroorsaak onder plaaslike produsente. Isabel van Tonder gesels met 'n misdaad deskundige oor die sindikaat en die deurbraak met die arrestasie.

Bek-en-klouseer het in Lesotho uitgebreek 26.02.2026

Die eerste geval van bek-en-klouseer is in Lesotho aangeteken. Dit verhoog die risiko van verspreiding deur middel van oorgrens rondloperdiere en veediefstal. Isabel van Tonder gesels met Dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis by Vrystaat Landbou, oor hierdie kwessie.

Chris Derksen lewer die weeklikse veeverslag 26.02.2026

Chris Derksen lewer die weeklikse veeverslag vir die Noord-Vrystaat

Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte 25.02.2026

Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.

Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste vleispryse en tendense in die vleisbedryf 25.02.2026

Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste vleispryse en tendense in die vleisbedryf.

Dr Jack Armour van Vrystaat Landbou gee terugvoer ivm die entstowwe toegedeel aan die Vrystaat 25.02.2026

Isabel van Tonder gesels met Dr Jack Armour, Kommersiele bestuurder van Vrystaat Landbou. Die eerste besending entstowwe het aangeland en die groot vraag tans is hoeveel entstowwe is aan die Vrystaat toegedeel en wat die beplanning vir die inenting daarvan?

A strategic partnership were formed to confront deteriorating road conditions in Free State 24.02.2026

A strategic partnership were formed between AgriSA, Agbix and other partners, to confront the deteriorating conditions of roads in the Free State. Ministr Dean Macpherson, Minister of public roads and infrastructure, tells us more about this partnership, and the plans to support farmers with better roads.

Słuchaj podcastu OFM Agri Hour w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS