OFM

OFM Agri Hour

News EN ↓ Odcinki: 216

The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.ofm.co.za

Autor

OFM

Kategoria

News

Strona podcastu

www.ofm.co.za

Ostatni odcinek

11 lis 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android prawie 10 mln pobrań · ocena 4,7+ iOS niedługo

Odcinki

Nampo skop binnekort af en daar is groot verwagting vir die skou 11.05.2026

Dis byna die amptelike afskop van Nampo wat vanjaar plaasvind van 12-15 Mei by Nampo Park in Bothaville. Isabel van Tonder berig oor belangrike hoogtepunte van die skou.

New Holland stal vanjaar by Nampo uit en die stalletjie is defnitief 'n besoek werd 11.05.2026

Dis Nampo-tyd en 'n interessante uitstalling vanjaar, is New Holland. Isabel van Tonder gesels met Jaco du Preez, oor wat besoekers te wagte kan wees van New Holland, en hulle masjiene en tegnologie wat landbou slimmer en meer doeltreffend maak.

Conservationists and fishing communities are facing challenging environhmental approvals 11.05.2026

Conservationists and fishing communities are facing challenging environmental approvals, granted to Total Energies for gas and oil exploration. Drilling is planned off the South African coast of the Western Cape. Green connection Community outreach coordinator, Neville van Rooy, tells OFM Business Hour that fundamentally, this is about good governance and responsible decision making by government.

Die Boereplanne stalletjie verskaf groot afwagting en opwinding by NAMPO 06.05.2026

Nampo vind vanjaar plaas vanaf 12 tot 15 Mei by Nampo Park in Bothaville. Een van die hoogtepunte van die skou is die Boereplanne stalletjie. Isabel van Tonder gesels met Chris Burgess oor die stalletjie en kompetisie.

SAAI verwelkom die landboudepartment se aanstelling van byna 30 tegniese adviseurs 05.05.2026

Volgens SAAI verwelkom hulle die landboudepartement se aanstelling van byna 30 eksterne tegniese adviseurs wat sal help om die agterstand in die registrasie van landbouprodukte op te los. Elsabe Richard-May gesels met Francois Rossouw, Familieboere-netwerk se uitvoerende hoof daaroor.

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere 05.05.2026

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.

Sindira Chetty gives an overview of the 8-15 May edition 01.05.2026

Digital editor Sindira Chetty, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.

Agricultural economist, Wandile Sihlobo, addresses questions around the potential impact of recent rain on crops 30.04.2026

South Africa’s agricultural sector is closely monitoring recent rainfall as questions arise about its potential impact on crop quality and future production. Agricultural Business Chamber of SA chief agricultural economist, Wandile Sihlobo, said that while above-normal rainfall in the week ending 25 April had caused concern, it was still too early to draw firm conclusions.

Sappo's Dr Thandi Chiappero talks about the impact of disease outbreaks on the pork industry 24.04.2026

Disease outbreaks continue to shape the outlook for South Africa’s pork industry while unaffected producers continue performing well. Dr Thandi Chiappero, SA Pork Producers’ Organisation consumer assurance head, said pork prices remain favourable despite recent challenges. “The guys who do not have disease are doing quite well at the moment. The pork price is quite decent… we’re sitting at about R...

Sindira Chetty gives an overview of the 24 April-1 May edition 24.04.2026

Digital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.

Dr Johnny van der Merwe berig oor die jongste vleispryse en tendense in die bedryf 23.04.2026

Dr Johnny van der Merwe berig oor die jongste vleispryse en tendense in die bedryf.

Bloemskou het vandag begin en daar is 'n interessante Koi stalletjie 23.04.2026

Bloemskou het vandag begin en daar is baie interessante uitstallings te sien. Een van die uitstallings is die Koi stalletjie in die plaaswerfsaal. Isabel van Tonder gesels met Charles Bastone oor sy Koi-stalletjie.

Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige praat oor reën in die Noord-Kaap 21.04.2026

Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, sê die afgelope seisoen in die Noord-Kaap was hoogs uitsonderlik. Goeie winterreën het aanvanklik oor sommige noordelike dele uitgesak, gevolg deur ’n buitengewoon warm somer. Hy waarsku egter onsekerheid bestaan nog oor die langtermynvooruitsigte.

Chris van Beljon, Bring Hoop-stigter, praat oor die droogte in dele van die Noord-Kaap 21.04.2026

Chris van Beljon, stigter van die droogtehulporganisasie Bring Hoop, gesels met OFM se Elsabé Richard-May oor die uitdagings waarmee die organisasie tans te kampe het. Hulle bespreek ook hoe die publiek betrokke kan raak om boere in droogtegeteisterde gebiede te ondersteun.

Veroorsaak 'n super "El Nino" 'n "super droogte"? 20.04.2026

Isabel van Tonder berig oor die groot vraag: Veroorsaak 'n "super El Nino" 'n "super-droogte"?

Agri Noord-Kaap werk saam met die landboudepartement en ander rolspelers om verspreiding van BEK te stuit 20.04.2026

Agri Noord-Kaap werk saam met die landboudepartement en ander rolspelers om die verspreiding van bek-en-klouseer te stuit. Elsabe Richard-May gesels met Dirk Krapohl, uitvoerende hoof van Agri Noord-Kaap oor die uitdagings van die Noord-Kaap boere.

Die jaarlikse "Stockman School" konferensie word weer vanjaar by Aldam gehou 17.04.2026

Pieter Moller berig oor die gewilde jaarlikse "Stockman School" konferensie wat weer by Aldam in die Vrystaat gehou word.

Johan van den Berg, weerkundige van Bloemfontein gesels oor die langtermyn weervoorspellings 17.04.2026

Johan van den Berg, weerkundige van Bloemfontein, vertel meer oor die huidige weersomstandighede en ook die langtermyn voorspelling.

Eskom het al drie keer bloedneus gekry in die hof met skadevergoeding-eise wat deur boere ingestel is 16.04.2026

Isabel van Tonder berig oor 'n skadevergoeding-eis teen Eskom wat al drie keer in die hof bloedneus gekry het, ten gunste van die boere en boerderye, wat die eise ingestel het.

Dr Johnny van der Merwe berig oor die jongste vleispryse en tendense in die bedryf 15.04.2026

Dr Johnny van der Merwe berig oor die jongste vleispryse en tendense in die bedryf.

Boere se gemoedstoestand is onder druk 15.04.2026

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.

Dr Johnny van der Merwe berig oor die graanmarkte 15.04.2026

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.

Wat staan 'n boer te doen wat Brusellose tussen sy vee ontdek? Deel 2 13.04.2026

In deel 2 van die gesprek oor Brusellose gesels Isabel van Tonder verder met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts, oor die stappe wat 'n boer moet neem na diagnose van die siekte en die wetlike vereistes wat gestel word.

Brusellose of besmetlike misgeboorte kom toenemend voor Deel 1 13.04.2026

Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts, oor Brusellose of besmetlike misgeboorte wat toenemend voorkom.

Sindira Chetty gives an overview of the 10-17 April 2026 edition 09.04.2026

Digital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.

Słuchaj podcastu OFM Agri Hour w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS