Pottie en Vriende

Groen Ambulans

Comedy AF ↓ Odcinki: 6

Stories van groot dors en groot nadors.

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.buzzsprout.com

Autor

Pottie en Vriende

Kategoria

Comedy

Strona podcastu

www.buzzsprout.com

Ostatni odcinek

17 sie 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android prawie 10 mln pobrań · ocena 4,7+ iOS niedługo

Odcinki

RICUS NEL EN HAMMIE WESSELS 17.08.2026

Pottie gesels met die dinamiese duo; die burger en chips, die bo-lip en snor, en sommige sê selfs ’n beter kombinasie as Jesse Kriel en Damian de Allende: Ricus Nel en Hammie Wessels. Twee gaste, hope stories en natuurlik genoeg grappies om die gesprek lekker skeef te laat loop. Volle episode op Youtube | Spotify | Apple Podcasts: bit.ly/GA_ep_06 Hierdie episode word moontlik gemaak deur JOLIVER....

AB DE VILLIERS 08.05.2026

Pottie en AB de Villiers vat ’n draai deur die hoogtepunte, die druk en die stories wat jy nie altyd op die scorecard sien nie. Volle episode ook beskikbaar op Spotify | Apple Podcasts: https://bit.ly/GA_ep_05 Hierdie episode word moontlik gemaak deur JOLIVER. For the Jol and the Liver! Kry jou JOLIVER hier: https://bit.ly/myjoliver #GroenAmbulans05 #Afrikaans #AfrikaansePodcast #PottieEnABdeVilli...

RIKUS DE BEER 16.12.2025

Pottie gesels met sy ou vrind - Jonathan van RadioRaps, maar kry toe perongeluk sy alter-ego, Rikus De Beer. Volle episode ook beskikbaar op Spotify | Apple Podcasts: https ://b it.ly/GA_ep_04 Hierdie episode word moontlik gemaak deur JOLIVER. For the Jol and the Liver! Kry jou JOLIVER hier: bit.ly/myjoliver #GroenAmbulans04 #Afrikaans #AfrikaansePodcast #PottieEnRikus De Beer #SouthAfrica #Podcas...

PEACH VAN PLETZEN 28.11.2025

Pottie gesels met die vader van #Mengels - Groothond homself, Peach van Pletzen. Volle episode ook beskikbaar op Youtube | Spotify | Apple Podcasts: https ://b it.ly/GA_ep_03 Hierdie episode word moontlik gemaak deur JOLIVER. For the Jol and the Liver! Kry jou JOLIVER hier: bit.ly/myjoliver #GroenAmbulans03 #Afrikaans #AfrikaansePodcast #PottieEnPeachvanPletzen #SouthAfrica #PodcastClip #LuisterNo...

ICHNUS WAIT 21.11.2025

Pottie gesels met baanbreker-musikant en entrepreneur, Ichnus Wait. Volle episode op Youtube | Spotify |Apple Podcasts: bit.ly/GA_ep_02 Hierdie episode word moontlik gemaak deur JOLIVER. For the Jol and the Liver! Kry jou JOLIVER hier: bit.ly/myjoliver #GroenAmbulans02 #Afrikaans #AfrikaansePodcast #Pottie En Ichnus Wait #SouthAfrica #LuisterNou #Joliver

JO BLACK 16.10.2025

Pottie gesles met geliefde musikant, spreker en entrepreneur, Jo Black. YouTube & Podcast: bit.ly/GA_ep_01 Hierdie episode word moontlik gemaak deur JOLIVER. For the Jol and the liver! #GroenAmbulans01 #Afrikaans #Joliver

Słuchaj podcastu Groen Ambulans w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS