Dinner en Skinner
Dinner en Skinner
Maak jou reg vir 'n onvergeetlike ervaring vol lag, geselskap en unieke menings met "Dinner en Skinner". Jou nuwe gunsteling potgooi met gasheer en -vroue Mel die Storieverteller, Jou Saffa Mamma en Edó! Eerlik, pretensieloos en skreeusnaaks. Die verfrissende span bring jou 'n opwindende mengsel van opregtheid, humor en wêreldkennis. Moenie dink dis net lag nie! Dinner en Skinner is chock en block vol intieme gesprekke waar jy jou eie mening kan beaam en heel moontlik uitdaag. Hoe kom 'n Grapjas, Diva en Mamma so goed oor die weg? Luister nou, vind uit en word deel van die geselligheid!
Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: podcasters.spotify.com
Autor
Dinner en Skinner
Kategoria
Strona podcastu
Ostatni odcinek
13 gru 2023
Gdzie słuchać?
Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótcePodcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów
Odcinki
Merry Krismis 13.12.2023 34:28
Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode oor alles Krismis! Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor. Vanuit die gemak van jou eie ruimte kan jy deel wees van hierdie buitengewone geselsk...
VAKansie! 22.11.2023 32:50
Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode oor alles VAKansie! Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor. Vanuit die gemak van jou eie ruimte kan jy deel wees van hierdie buitengewone gesels...
To kid, or not to kid? 08.11.2023 34:51
Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode oor kinders, spesifiek of mens hulle moet he of nie?! Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor. Vanuit die gemak van jou eie ruimte kan jy deel we...
Balanseer jou lewe 18.10.2023 41:02
Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode bietjie oor skinner stories wat van hulle versprei is deur die jare en of hulle skinner in hulle alledaagse lewens! Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras e...
Doelgerig 04.10.2023 28:16

Vettie-boem-boem! 20.09.2023 37:58

Eerste Soene en Glas Skoene 30.08.2023 39:04
Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode bietjie oor skinner stories wat van hulle versprei is deur die jare en of hulle skinner in hulle alledaagse lewens! Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras e...
Ry jy of bly jy? 16.08.2023 31:11

Sosiale Media Encyclopaedia 02.08.2023 35:02
Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode bietjie oor skinner stories wat van hulle versprei is deur die jare en of hulle skinner in hulle alledaagse lewens! Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras e...
Skinner-licious! 19.07.2023 29:47

Gunsteling gaste en geregte 04.07.2023 37:32
Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode bietjie oor hul gunsteling disse, saam met wie hulle graag sal wil dinner (lewens of dood) en mans wat vol olie gesmeer is! Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal...
Leer ons ken! 20.06.2023 28:42
Trek saam en beleef die avontuur van Mel, Saffa Mamma en Edó se unieke verhale! Hierdie episode onthul intieme oomblike waar hulle mekaar komies bevraagteken en jou 'n dieper insig gee in die reis wat hulle gevorm het. Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor. Vanuit die gemak van jou eie ruimte kan jy deel wees van hierdie buitengewone geselska...
Waarskuwing! 19.06.2023 0:16
Die aanbieders van hierdie potgooi neem geen verantwoordelikheid vir enige buitensporige vlakke van opwinding, blaasbeswyking, okkulêre lekasies of lewensveranderings introspeksie nie. Enige opinies of uitlatings wat gemaak word deur die aanbieders is slegs dit, opinies. Luister met die nodige sorg!
Podobne podcasty
Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS