Marnix Boersema

Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet

Preke en ander klankopnames van die Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.gkgraaff-reinet.co.za

Autor

Marnix Boersema

Kategoria

Religion

Strona podcastu

www.gkgraaff-reinet.co.za

Ostatni odcinek

17 sie 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android prawie 10 mln pobrań · ocena 4,8 iOS niedługo

Odcinki

Lukas 1:8-10,22 & Lukas 24:50-53| In Christus, die ware Liturg, het ons die voltooide erediens waardeur ons verseker word van die verhoring van ons gebede en Sy liefdevolle nabyheid. 26.08.2024

Besef ons werklik die wonderlike voorreg om aan die begin van die erediens die seën van die HERE te ontvang en teen die einde van die erediens na ons huise te gaan nadat ons sy seën ontvang het? In Lukas 1 word aan ons die gebeure met Sagaria meegedeel. ʼn Priester wat deur die lot aangewys is, gaan om te offer en hy moet seën. Dit is ʼn besondere geleentheid vir die priester. Hier in die bedehuis i...

Johannes 7 : 37-39| Jesus Christus is die ware Watervoorsiener wat ons red van die ewige woestyndors en maak ons deur sy Heilige Gees lewende fonteine in hierdie dor wêreld. 26.08.2024

Christus rig op die huttefees in ons teksvers die uitnodiging: "As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink!" Die huttefees was die fees van die waters, die fees wat die volk herinner het aan die HERE wat water voorsien. Die groot dag van die fees was die sewende dag, die hoogtepunt van die fees. Dit is genoem die dag van die watergieting. Dit is nie die eerste keer dat Jesus Hom openbaar a...

Jos. 4:5-7| Wat beteken hierdie klippe? 08.07.2024

(1) Die Here gee gedenktekens sodat ons Sy werke sal onthou en (2) sodat ons aan die opkomende geslagte kan getuig! https://youtube.com/live/yFMXehK23CQ  

Matt. 14:33 & 15:25| ...as jy voor die Here kniel...! 02.07.2024

https://youtu.be/4DSVGmzwmjI  

Jak. 4:1-3| Jakobus Reeks: Konflik in die kerk 24.06.2024

(1) Hedonisme is eie aan aardse wysheid en dit bring konflik in die kerk en (2) dit tas die gebedslewe radikaal negatief aan   https://youtu.be/Yo4cwEKU9Ak  

Ps. 40| Psalms, Boek 1-Reeks: Wat die Here wil, wil ek 18.06.2024

(1) Die Here Jesus Christus het Hom gewillig vir ons oorgegee (2) en Hy is die rede waarom ons gewillig-dankbaar die Here se hulp kan verwag https://youtube.com/live/XtRmg_BNzwM  

Jak. 3:15-18| Jakobus Reeks: Aardse en hemelse wysheid 14.06.2024

(1) Die oorsprong en effek van die aardse wysheid en (2) die oorsprong en effek van die hemelse wysheid.   https://youtu.be/gwIrtI-lCd0  

Ps. 39| Psalms, Boek 1-Reeks: 'n Vreemdeling en bywoner by die Here 14.06.2024

(1) Vreemdelinge onder die mense, (2) Bywoners op aarde, (3) Vreemdelinge en bywoners by die Here https://youtu.be/Mws0gifPOvM  

Jak. 3:13,14| Jakobus Reeks: Het ons die wysheid wat van bo kom? 30.05.2024

(1) Wysheid moet getoets word aan die hand van (2) gedragspatrone en (3) gesindheid.   https://youtu.be/EUp4RAnyrVk  

Geselekteerde tekste| "Wat van die arme man daar ver in die Amasone wat nog nooit van Jesus gehoor het nie?" 20.05.2024

(1)Wat is die standaard waarvolgens God mense oordeel en (2)kan enigiemand van Sy oordeel verontskuldig word? (3)Wat dan van die arme man daar ver in die Amasone wat nog nooit van Jesus gehoor het nie?   https://youtube.com/live/eacOqByn2c4  

Jak. 3:1-12| Jakobus Reeks: Tem die tong 20.05.2024

(1) Struikelende tonge (2) verwoestende tonge (3) getemde tonge.   https://youtube.com/live/timUCGlyfh4  

1 Kor. 1:4-9| Vyf genadewerke van God in gelowiges 20.05.2024

(1) Ons dank die Here vir sy prestasies in ons: (2) Sy verryking,(3) die vrug van bekering, (3) die verwagting van die wederkoms, (4) ons blaamloosheid in, en (5) verbondeid met Christus   https://youtube.com/live/-E-8EvhMsNY  

Ps. 38| Psalms, Boek 1-Reeks: Genesing vir die sondesiekte 20.05.2024

(1) Die sondesiekte het 'n allesomvattende effek op ons, (2) maar daar is ook vir ons totale genesing wanneer die Here ons onthou   https://youtube.com/live/dmR6H-DxMEs  

Jak. 2:18-26| Jakobus Reeks: Het jy geloof soos demone of soos Abraham en Ragab? 20.05.2024

(1) Het jy net kennis van God, of (2) glo jy die daadwerklik?   https://youtube.com/live/yEvf094ZVT0 

Mat 5:3| ... kan 'n arme van gees ook ryk wees...? 18.04.2024

https://youtube.com/live/XRFxk07tSY8  

1 Kor. 1:17; 4:6| Is daar nog krag in ons prediking? 08.04.2024

(1) Daar is geen krag in die vlees en wêreldse wyshede nie, (2) maar daar is krag in ons prediking wanneer ons buig voor die gesag van die Skrif en die Evangelie proklameer!   https://youtube.com/live/nwmBq85rPHU  

Geselekteerde tekste| "Alle godsdienste is goed, dit maak nie saak wat jy glo nie." 02.04.2024

(1) Waarom is daar so baie verskillende godsdienste en (2) is alle godsdienste dieselfde?   https://youtube.com/live/Mde1DysZiXA  

Gen. 3:21| Die Here se bekleding 02.04.2024

https://youtube.com/live/5Bygcn3pqTM

Ps. 37| Die sagmoediges sal die aarde beërwe 25.03.2024

(1) Ons stryd, (2) ons behoud en (3) ons beloning https://youtube.com/live/sjL7xKtDvcI  

Spr. 30:15,16| "Genoeg!" 11.03.2024

(1) In 'n immer-onversadigbare wêreld, (2) is die Here ons "Genoeg!" https://youtube.com/live/gRjBm1uc6MY  

Johannes 14:65| Christus is die weg na die Vader in wie ons moet glo en vir wie ons moet werk. 04.03.2024

(1) Christus is die enigste weg na die die waarheid en die lewe (2) daarom moet ons in Hom glo (3) en voortgaan met die verkondiging van die evangelie   https://youtube.com/live/D_OfcXE_fBY  

Jak. 2:5-13| Jakobus Reeks: Ontferming triomfeer oor die oordeel 26.02.2024

(1) Daar is geen ontferming in die beoordeling van die uiterlike nie, (2) maar die Here se wet beveel ontferming en (3) ontferming sal triomfeer oor die oordeel   https://youtube.com/live/pIJR6oq5BAA  

Rig. 14:14 & Heb. 2:14,15| Hoe kan ek bevry word van my vrees vir die dood? 19.02.2024

(1) Christus het die eis wat die duiwel op ons lewens het betaal (2) en so is ons bevry van die vrees vir die oordeel wat ons dood ingehou het https://youtube.com/live/gzGyiW_swzc    

Psalm 36| Psalms, Boek 1- Reeks: In Sy lig sien ons lig 12.02.2024

Hoe dit lyk wanneer ons (1) nie in die Here se lig lewe nie en (2) wél in die Here se lig lewe   https://youtube.com/live/koQsPMZ637s  

Jak. 2:1-4| Jakobus Reeks: Moet nie iemand na die uiterlike beoordeel nie 05.02.2024

(1) Gelowiges moet, soos God, (2) nie onderskeid tussen mense tref op grond van die uiterlike nie, (3) want dit maak van ons regters wat nie die heerlikheid van Christus in die oog hou nie. https://youtube.com/live/yAoT0k26vaM  

Słuchaj podcastu Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS