Marnix Boersema

Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet

Preke en ander klankopnames van die Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.gkgraaff-reinet.co.za

Autor

Marnix Boersema

Kategoria

Religion

Strona podcastu

www.gkgraaff-reinet.co.za

Ostatni odcinek

17 sie 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android prawie 10 mln pobrań · ocena 4,8 iOS niedługo

Odcinki

Psalm 41 23.06.2025
2 Timoteus 3:16 - 4:5 : 'n Ouderling bly by die betroubare Woord. 18.06.2025
TItus 1:6-8. 09.06.2025
TITUS 1:5-7 WANNEER BETROUBARE PERSONE GEKIES WORD OOREENKOMSTIG DIE VOORSKRIF WAT DIE APOSTEL PAULUS IN DIE BRIEF AAN TIMOTEUS DAARVOOR GEE 26.05.2025
Titus 1:1-4 Die hoop op die ewige lewe: God se nuwe mensdom se nuwe lewensfondament. 29.04.2025
Titus 1:1-4 Jesus se ware gelowige Kerk: Haar identiteit, oorsprong, en verlossing. 31.03.2025
Titus 1:1-4 Waarom het ons Titus nodig? 24.03.2025
2 Konings 2:1-15 Elia se Hemelvaart. So, wat nou? 19.03.2025
2 Konings 1:1-18 Die jaloerse God, die onoorwinlike God, en die genadige God. 10.03.2025
1 Konings 22:1-40 Valse bekering, 'n ware dissipel, en die HERE. 03.03.2025
1 Konings 21:15-29 In die gebeure na Nabot se moord, wys die HERE ons sy wese. Sy doel? God-gesentreerde dissipels. 24.02.2025
Skriflesing: Johanes 6:22-59. Jesus se prediking in Johannes 6. En hoe dit ons Nagmaal-belewenis moet verdiep. 17.02.2025
1 Konings 21:1-16. Nabot se lewe en sterwe: Die lering, hoop en troos daarin. 12.02.2025
1 Konings 20:30-43 04.02.2025
1 Konings 20:23-30 27.01.2025
1 Konings 20:1-30| : In Agab se krisis: Lesse oor die HERE. Wat maak jy daarmee? 20.01.2025
1 Konings 19:19-21 13.01.2025
https://www.youtube.com/live/sqFAZWQhh0c?si=D3t92UCr06L9jwgA 06.01.2025
1 Konings 19:01-18 | Na Karmel: Elia se moedeloosheid. Daar binne is die HERE sy Berader. 30.12.2024
1 Konings 18:40-46 23.12.2024

https://www.youtube.com/live/Dr_W8_9D5-8?si=zqIIsWuSQetj18xl

1 Konings 18:19-40 | In 'n post-christelike wêreld wys die HERE dat Hy die enigste ware God is. So, volg Hom! Dis so goed! Video 17.12.2024

https://www.youtube.com/live/UkJr19nHjG8?si=cJM35zpyCNz76TdL  

1 Konings 18:1-19 | Ons lewe in 'n land en wêreld vol Goddeloosheid en afvaligheid. 09.12.2024

https://youtube.com/live/GrZ75XeDkBc

Numeri 21:5| God is die bepaler van ons lewenspad, dit moet in geloofsgehoorsaamheid gevolg word. 26.08.2024

Waarom, 'n vraag wat so dikwels gestel word. Waarom lei die HERE ons op hierdie pad van ons lewe? Israel kom ook nou met die waarom vraag. Die eerste rede vir Israel se ontevredenheid was dat hulle vergeet het waarvan die HERE hulle verlos het. Die tweede rede van Israel se verlange na Egipte gaan oor versorging. Hulle sȇ: "Want hier is geen brood en geen water nie, en ons siel walg van die ellend...

Psalm 68:6| ...jou eerste en laaste woorde... ooit! 26.08.2024

Ek en jy sal heelwaarskynlik nie so goed kan onthou wat ons heel eerste woorde as kinders was nie. Daarom: ek en jy, weet dalk nie wat ons eerste woorde in hierdie wereld was nie... maar maak seker dat jy weet wat jou laaste woorden raai dat woorde soos 'pa-pa' en 'ma-ma' moontlik van die heel eerste maklike en eenvoudige klanke sou wees wat ons gemaak het... dis immers die eerste persone wat oor...

2 Timoteus 4:6-8| Die HERE los die geloofsworstelaar in sy hinderniswedloop af en gee aan hom die ewige lewe. 26.08.2024

Die dood is 'n realiteit, maar ons is huiwerig om daaroor te praat. Die vraag is : Hoe staan ons teenoor die dood? Is dit 'n verskrikking? Kom ons kyk hoe God deur die Heilige Gees vir die apostel Paulus lei om oor die dood te praat. Hierdie sterwensbelydenis handel oor die verlede, hede toekoms. Verlede : Sy lewe wat verby is.  Hede : Die dood wat naby is. Toekoms : Sy lewe in die hiernamaals. VE...

Słuchaj podcastu Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS