Marnix Boersema

Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet

Preke en ander klankopnames van die Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.gkgraaff-reinet.co.za

Autor

Marnix Boersema

Kategoria

Religion

Strona podcastu

www.gkgraaff-reinet.co.za

Ostatni odcinek

17 sie 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android prawie 10 mln pobrań · ocena 4,8 iOS niedługo

Odcinki

Geselekteerde tekste| "Die Bybel is vol weersprekings!" 29.01.2024

(1) Die Bybel is deur die Gees geïnspireer en (2) onfeilbaar, daarom kan dit geen weersprekings bevat nie   https://youtube.com/live/2K_U6aTQ4vQ  

Ps. 35| Psalms, Boek 1-Reeks: Die Here veg vir ons 29.01.2024

(1) Die Here help in ons vervolgingstryd, (2) herstel ons lewe en (3) handhaaf ons reg!   https://youtube.com/live/EflP8nTkz0Q  

Mark. 10:42-45| Vry om te dien 08.01.2024

(1) Die wêreld is vasgevang in 'n eindelose siklus van oorheersing en onderwerping, (2) maar Christus maak ons vry om te dien.   https://youtube.com/live/2oO02Z7qonk  

Jes. 43:18,19| Vergeet en kyk vooruit! 02.01.2024

(1) Die Here beveel ons om nie in die verlede vas te steek nie, maar om (2) vooruit te beweeg na die vernuwing wat Hy bewerk!   https://youtube.com/live/8DrqMCn4wno  

Hand. 5:4| Die Heilige Gees is waarlik God en is geregtig op ons lof 27.12.2023

(1) Ons sien bewyse van die Godwees van die Heilige Gees in die Bybel (2) en ook in sy eienskappe wat ooreenstem met die Vader en die Seun (3) daarom moet ons die Heilige Gees aanbid en loof as God omdat Hy waarlik God is.   https://youtube.com/live/zMupHirrXtI  

Słuchaj podcastu Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS