Voelgoed Media

GeldGeheime

Met hierdie podsending gaan Mia Kriegler, direkteur by Kruger Internasionaal, die geheime van hoe om met geld te werk vir vroue oopsluit. Alle kennis en tydlose beginsels bly 'n geheim totdat iemand dit vir jou geleer het.

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: podcasters.spotify.com

Autor

Voelgoed Media

Kategoria

Business

Strona podcastu

podcasters.spotify.com

Ostatni odcinek

17 gru 2025

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android 5 mln+ pobrań · ocena 4,8 iOS niedługo

Odcinki

Die Krag van Gee - 5 Wette vir sukses uit Die Weg-Gewer [Episode 12] 17.12.2025

Dis amper Kersfees en ʼn tyd van gee. Die boek Die Weg-Gewer leer ons dat gee die geheim tot ʼn suksesvolle lewe is. Mia leer jou die vyf wette wat jy moet volg om stratosferiese sukses te behaal, en hoe jy dit prakties in jou eie lewe, in jou loopbaan en selfs in jou finansies kan toepas. ·       Kersfees is ʼn tyd van gee. Wat leer ons by die Weg-Gewer? ·       Die verhaal van Joe – die soektog na...

7 Eeue-oue GeldGeheime wat jou vandag ryk kan maak [Episode 11] 18.11.2025

“Die Rykste Man in Babilon”, deur George S Clason, met finansiële teksnotas deur my pa, Hein Kruger, het net oor ʼn 100 bladsye, maar het reeds miljoene mense se denke oor geld, skuld en beleggings verander. Uit Die Rykste Man in Babilon leer ek jou die sewe eeue oue geldwette en beginsels om suksesvol ryk te word, solank jy dit deurlopend met selfdissipline toe pas. • ʼn Inleiding tot een van die b...

Belastingvriendelike Beleggings – Geheime van Belastingvrye Spaarrekenings (wat banke nie vir jou vertel nie) [Episode 10] 10.10.2025

Het jy ʼn belastingvrye spaarrekening? Hierdie belastingvriendelike beleggingstrukture verseker dat jouopbrengs belastingvry kan groei én jou onttrekkings daaruit word nie belas nie. Belastingvrye spaarrekeninge is beskikbaar vir alleSuid-Afrikaners, selfs kinders. Kom leer hoe belastingvrye spaarrekenings werk en jy dit in jou portefeulje kan benut vir langtermyn groei en minder belasting. ·      ...

Belastingvriendelike Beleggings – betaal minder belasting en verdien meer opbrengs met Aftreefondse. [Episode 9] 26.09.2025

Is jou beleggingsportefeulje belastingdoeltreffend? Aftreefondse as belastingvriendelike beleggingstrukturebied jou die geleentheid om minder belasting te betaal én verseker dat jou opbrengs belastingvry kan groei. Aftreefondse val ook buite jou boedel en is buite bereik van krediteure. Daar is verskillende aftreefondse wat jy kan gebruik om jou beleggingsportefeulje belastingdoeltreffend te maak...

Hoe 6 slim sêgoed van Warren Buffett jou ryker kan maak [EPISODE 8] 10.09.2025

Warren Buffett is die bekendste en seker een van díe mees suksesvolste beleggers van ons tyd. Sy sêgoed is propvol insig, humor enpraktiese raad. Dit bevat nie hoogdrawende teorie of ingewikkelde formules nie, maar eerder eenvoudige voorbeelde en raad wat jy in jou eie finansiële lewe kan toepas. Wat kan ons by hom leer? Kom luister hoe die tydlose beginsels uit ses van sy bekende sêgoed jou kan h...

4 Praktiese wenke om jou geld teen INFLASIE te beskerm [EPISODE 7] 29.08.2025

Het jy al opgelet hoe jou mandjie kruideniersware elke maand ’n bietjie duurder raak vir dieselfde hoeveelheid inkopies? Inflasie is die koers waarmee pryse styg en alles oor tyd duurder raak. Hoe kan jy jou geld teen inflasiebeskerm? Niemand kan die styging in lewenskoste vryspringnie. Volg hierdie 4 praktiese wenke om jou geld teen inflasie te beskerm. As jy jou geld slim bestuur kan jy inflasie...

Vyf ROOI LIGTE wat jou kan help om ʼn beleggingsbedrogspul uit te ken [EPISODE 6] 14.08.2025

Hoe ken jy ʼn beleggingsfoefie uit? Jy moet waaksaam, ingelig en realisties wees wanneer jy ʼn belegging maak om jou geld te beskerm. Wees op die uitkyk vir die vyf grootste gevaartekens om ʼn beleggingsbedrogspul te identifiseer. Ons kyk na die waarskuwingstekens en Mia gee joupraktiese gereedskap om jouself te beskerm.• Die 1ste rooi lig is dat dit te goed klink om waar te wees • Die 2de rooi lig i...

Vermy die volgende 10 SLAGGATE wanneer jy vir aftrede spaar [Episode 5] 01.08.2025

Om te spaar vir aftrede is ʼn lang en aanhoudende reis met baie uitdagings langs die pad. As jy die volgende 10 slaggate vermy sal jy suksesvol na jouself kan omsien wanneer jy die dag aftree. Jy moet genoeg spaar om jou finansieel te dra deur ’n aftrede wat maklik 35 jaar of langer kan duur. Hoe vroeër jy begin spaar, hoe groter is jou voordeel. Dis belangrik om volgehou te spaar én om meer opsy t...

Weet jy hoeveel geld jy vir aftrede moet spaar? [Episode 4] 16.07.2025

Om te spaar vir aftrede wanneer jy nie meer kan werk nie is noodsaaklik en dit bly die meeste mense se heel belangrikste beleggingsdoelwit. Weet jy hoeveel geld jy vir aftrede moet spaar? Jou lewensverwagting word al hoe langer en dit beteken jy moet genoeg geld spaar om jou vir die res van jou lewe te dra. Hoe vroeër jy begin spaar, hoe beter. Jy moet deurlopend spaar en heelwat meer wegsit as wa...

Alles wat jy moet weet om regtig te begin SPAAR [Episode 3] 27.06.2025

Om te spaar is om geld weg te sit vir die toekoms in plaas daarvan om dit dadelik te gebruik. Om te spaar is ook om spaarsamig en slim te leef sodat jy minder geld uitgee en meer het om vir jouself te hou. Dit is hoe ʼn mens voorbereiding tref vir toekomstige behoefte, vir noodgevalle of bepaalde doelwitte. ·       Jy het ʼn begroting nodig om seker te maak jy het geld om te spaar ·        Wenke om...

Tien praktiese stappe om jou skuld te oorwin en skuldvry te leef [Episode 2] 13.06.2025

Solank as wat jy skuld het, is dit feitlik onmoontlik om welvaart te begin opbou. Skuld bring ook dikwels emosionele spanning mee. As jy werklik welvaart wil skep en ’n finansieel sorgvrye lewe wil lei, moet jy eers jou skuld afbetaal. Om skuld af te betaal, bly een van die beste beleggings wat jy kan maak! Luister saam vir 10 praktiese stappe om jou te help om skuldvry te leef! ·       Die 1ste s...

’n Begroting is die eerste stap na finansiële sukses [Episode 1] 30.05.2025

’n Begroting is die begin van finansiële sukses. Dit verg selfdissipline, maar jy kry waardevolle insig in jou inkomste en uitgawes. Hoe vroeër jy begin, hoe beter – betrek jou gesin én hersien dit gereeld. ·       Stel jou eerste begroting op met duidelike inkomste en uitgawes ·       Skei vaste en veranderlike uitgawes vir beter finansiële bestuur ·       Rangskik jou uitgawes volgens noodsaakli...

Słuchaj podcastu GeldGeheime w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS