GROOTfm 90.5

Ander programme

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.grootfm.co.za

Autor

GROOTfm 90.5

Kategoria

Technology

Strona podcastu

www.grootfm.co.za

Ostatni odcinek

28 cze 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android 5 mln+ pobrań · ocena 4,8 iOS niedługo

Odcinki

Zander van der Westhuizen gesels met Appel 28.06.2026

Zander van der Westhuizen het op Sondagaand se Gospelprogram met Appel oor sy nuwe enkelsnit “Genadewater” gesels. Dit is tans op die Gospel Top 10 en die #GROOT20. Appel het gedeel oor genade, foute en eerlikheid - en die waarde daarvan in ons elkeen se lewens. Uiteindelik is alles net genade! 

Zander van der Westhuizen gesels met Simoné Roets 17.05.2026

Zander van der Westhuizen gesels met Simoné Roets oor haar nuutste enkelsnit, Sing Oor U

Zander Van Der Westhuizen gesels met Zakhe Mazibuko 28.04.2026

Zander Van Der Westhuizen het vanaand op die Gospelprogram met Zakhe Mazibuko gesels oor die werk van PEN in die middestad van Pretoria. Zakhe Mazibuko het ook sy ongelooflike getuienis gedeel en vertel wat hy glo is die oplossing vir misdaad in Suid Afrika.

#GROOTBiddag2026 - Nina en Jennifer 24.04.2026

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.

#WeeksdaeVibesMetVenita - BIDDAG 2026 | Reinhadt Smit 24.04.2026

Gedurende die GROOT Biddag 2026 gesels Reinhadt Smit met Venita en Elrica oor die tema - Hoop

#WeeksdaeVibesMetVenita - BIDDAG 2026 | Mauritrz Zietsman & Michelle Janse van Rensburg 24.04.2026

Gedurende die GROOT Biddag 2026 gesels Mauritrz Zietsman & Michelle Janse van Rensburg met Venita en Elrica oor die temas - Jeug / leiers wat opstaan vir die waarheid en die toekoms van ons land.

#WeeksdaeVibesMetVenita - BIDDAG 2026 | Johan Kruger & JD Mostert 24.04.2026

Gedurende die GROOT Biddag 2026 gesels Johan Kruger & JD Mostert met Venita en Elrica oor die temas - Skole/ Onderwysers - prosesse binne skole en Optimale opvoeding

#GROOTBiddag2026 - Zander en Tanya kuier saam met Prof Chris de Wet en Marlene Steyn 24.04.2026

Zander en Tanya kuier saam met Prof Chris de Wet en Marlene Steyn, en hulle gesels oor Heiligmaking. Is Hy net jou Verlosser? Of is Hy jou Here? Jesus het die gebrokene die geleentheid gegee om Heilig te wees, maar, Heiligmaking begin met leeg-making... As jy alleen en verlate voel, is jy eintlik op ‘n plek waar jy soveel deurbrake kan beleef. Dit is waar God die naaste aan jou is. Daar waar jy ei...

#GROOTBiddag2026 - Melissa Botma gesels met Zander en Tanya oor God se Karakter. 24.04.2026

Hy is standvastig! ‘n Rots en Anker! Hy giet Sy liefde uit na ons toe in Jesus Christus! Die belangrikste ding van ‘n mens is wat in ons opkom as ons die woord, ‘God’, hoor. Godsbeeld vorm alles! As kind van God, hou aan na Hom toe draai! Hy kan riviere in woestyne laat bars!

#GROOTBiddag2026 - Heidemarie Kasselman en Jean-Louis du Toit oor Gebed vir ons land en leiers 24.04.2026

Jennifer, Maynie en Charonike gesels met Heidemarie Kasselman en Jean-Louis oor hoe belangrik dit is om vir ons leiers en ons land te bid. Luister gerus weer!

#GROOTBiddag2026 - Charonike en Maynie bid saam Lean Buys oor Roeping 24.04.2026

Charonike en Maynie gesels met Lean Buys oor God se roeping oor en vir jou lewe. Ons gesels en bid oor die menslike vraag; “Hoekom is ek hier?” Ons bid oor hoe om God se plan vir jou lewe te herken, om jou gees weer nuut te maak, en hoe om Hom te verheerlik deur Sy roeping vir jou! Luister gerus weer!

#GROOTBiddag2026 - Annelie bid saam Ds Tiaan van Niekerk oor die Wapenrusting van God 23.04.2026

Die Wapenrusting van God, beskryf in Efesiërs 6:10-18, is geestelike toerusting wat gelowiges in staat stel om standvastig te bly. Dit behels die gordel van waarheid, borswapen van geregtigheid, skoene van die evangelie van vrede, skild van geloof, helm van verlossing, swaard van die Gees (Woord van God) en aanhoudende gebed. Luister gerus weer!

Zander van ver Westhuizen gesels met Karen Zoid - 22 Februarie 22.02.2026

Zander van ver Westhuizen gesels met Karen Zoid gesels oor haar produksie - Zoid Psalm. Sy vertel hoe dit ontstaan het, haar geestelike reis met die produksie en haar nuwe liefde vir kerk en kerkorrel.

Zander van der Westhuizen gesels met Brent Dawes -1 Februarie 01.02.2026

Zander van der Westhuizen het tydens die Gospel-program gesels met Brent Dawes - die mede-regisseur en skrywer van die nuwe animasie-film: David. Brent vertel tydens die onderhoud hoe die droom ontstaan het en ’n werklikheid geword het. Luister ook hoe die film deur honderde kunstenaars gebou is en hoe Phil Wickham en Lauren Daigle betrokke geraak het. Die film is van internasionale gehalte en is...

Zander van der Westhuizen - 9 November 09.11.2025

Op Sondagaand se Gospelprogram het Zander van der Westhuizen met Dr Marinda van Niekerk en Mientjie & Wouter Prozesky oor die stryd vir Baba-reddingsbokse gesels. Marinda is van PEN en Mientjie & Wouter van Rock of Hope. Hulle organisasies doen wonderlike werk in Pretoria. Roelene Botes het ook haar getuienis kom deel. Sy is destyds in ’n stormwaterpyp gevind. Vandag, deur die Here se genade, leef...

Jennifer Myburgh gesels met Cisca Adamson oor Die Media Impact Konferensie 21.07.2025

Jennifer Myburgh het met die Kommunikasie bestuurder van TBN Africa, Cisca Adamson, gepraat oor die Die Media Impact Konferensie.

Zander van der Westhuizen gesels met Leon van der Merwe - 01 Junie 01.06.2025

Zander van der Westhuizen gesels oor die werk van die Gideons , Leon van der Merwe - Uitvoerende direkteur van Die Gideons Internasionaal in Suid-Afrika - hulle gesels oor die werk van die Gideons

#Saterdagmiddag-saam met Divan 17 Mei 17.05.2025

Cycling Buddies SA is n Pretoria gebaseerde organisasie wat siggestremde mense help om hul passie vir fietsry uit te leef. Die bestuurspan het in die ateljee by Divan kom kuier om te gesels oor die proses om n loods te word, en hulle ervaring van die GROOT trap te deel. (Cycling Buddies: https://www.facebook.com/profile.php?id=61576715810276)

#Grootbiddag - Jennifer Myburgh en Maynie Kasselman - Gebed vir Pretoria Deel 3 25.04.2025

Emile Raubenheimer van PopUp het op GROOTfm 90,5 se Groot Biddag met Jennifer en Maynie gesels oor gebed vir ons stad. Francois Botha sluit ook ons Biddag 2025 met worship en gebed. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

#Grootbiddag - Jennifer Myburgh en Maynie Kasselman - Gebed vir Pretoria Deel 2 25.04.2025

Herman Steynberg van U-Turn het op GROOTfm 90,5 se Groot Biddag met Jennifer en Maynie gesels oor gebed vir ons stad. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

#Grootbiddag - Jennifer Myburgh en Maynie Kasselman - Gebed vir Pretoria 25.04.2025

Susan van der Walt van PEN het op GROOTfm 90,5 se Groot Biddag met Jennifer en Maynie gesels oor gebed vir ons stad. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

#Grootbiddag - Jennifer Myburgh en Maynie Kasselman - Die vervolgde Kerk Deel 2 25.04.2025

Hugo van Niekerk van Kingdom Global group, het op GROOTfm 90,5 se Groot Biddag met Jennifer en Maynie gesels oor die vervolgde Kerk. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

#Grootbiddag - Jennifer Myburgh en Maynie Kasselman - Die vervolgde Kerk 25.04.2025

Lynette Leibach, Direkteur van Open Doors SA, het op GROOTfm 90,5 se Groot Biddag met Jennifer en Maynie gesels oor die vervolgde Kerk. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

#Grootbiddag - Charonike Nel - Dominee Vian Louw Gebed 25.04.2025

Ds Vian Louw van die NG Gemeente Stilbaai, het op GROOTfm 90,5 se Groot Biddag saam met Charonike gebid. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

#Grootbiddag - Charonike Nel - God se lewensdoel vir jou 25.04.2025

Marinus Hayes van Every Nation, het op GROOTfm 90,5 se Groot Biddag met Charonike gesels oor God se lewensdoel vir jou. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

Słuchaj podcastu Ander programme w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS