GROOTfm 90.5
Ander programme
Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.grootfm.co.za
Autor
GROOTfm 90.5
Kategoria
Strona podcastu
Ostatni odcinek
28 cze 2026
Gdzie słuchać?
Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótcePodcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów
Odcinki
#Grootbiddag - Charonike Nel - Pastoor Louie Giglio Gebed 25.04.2025 3:55
Pastoor Louie Giglio van Passion, het op GROOTfm 90,5 se Groot Biddag saam met Charonike gebid. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
#Grootbiddag - Charonike Nel - Rentmeesterskap 25.04.2025 29:03
Pastoor Wouter van der Merwe van Lewende Woord Centurion, het op GROOTfm 90,5 se Groot Biddag met Charonike gesels oor Rentmeesterskap. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
#Grootbiddag - Zander van der Westhuizen - Diensbaarheid, Roeping en Die Vrug van die Gees 25.04.2025 32:01
Jacques Papenfus van Moeggesukkel en Dr. Roedolf Botha, het op GROOTfm 90,5 se Groot Biddag met Zander gesels oor Diensbaarheid, Roeping en Die Vrug van die Gees. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
#Grootbiddag - Zander van der Westhuizen en Prof. Chris de Wet - Dissipelskap 24.04.2025 32:01
Prof Chris de Wet, het op GROOTfm 90,5 se Groot Biddag met Zander gesels oor Dissipelskap. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
#Grootbiddag - Nina Coetzer 24 April 24.04.2025 50:32
Nina gesels en bid saam met Eunice van der Merwe oor God se Heiligheid en sy Heiligmaking in ons...
#Grootbiddag - Nina Coetzer 24 April 24.04.2025 31:37
Nina gesels en bid saam met Philip Pretorius van Every Nation oor 'n Sacrifice of Praise en hoekom 'n mens soms deur moeilike tye moet gaan
#GROOTBiddag - Die hart agter GrootFM 90.5 se Biddag. 24.04.2025 27:35
Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
Jennifer Myburgh gesels met Sidewalk Prophets 23.02.2025 18:44
Jennifer Myburgh het met David Frey, hoofsanger van die groep, Sidewalk Prophets gesels oor hulle nuwe album en die belangrikheid van gospel musiek. Luister gerus weer!
Zander van der Westhuizen gesels Met Hettie Brittz 09.12.2024 28:58
Zander van der Westhuizen gesels tydens 16 dae van aktivisme teen geslagsgebasseerde geweld met Hettie Brittz al die pad uit Amerika. In 2010 het ’n groep mans Hettie en Louis in hul huis in Irene vasgebind en geroof terwyl hul kinders slaap. Hettie vertel die aangrypende verhaal van hoe die Here by haar was deur ’n verkragting. Louis was ontvoer en het gevrees vir sy lewe voordat hulle hom vrygel...
Gesprek met onderwysers - Sondagaand Gospel met Zander van der Westhuizen 18.11.2024 39:03
Sondag 17 November 2024 19:00 - 18:00 Zander van der Westhuizen gesels in die ateljee met onderwysers oor hul werk en roeping tydens die Gospelprogram. Die onderwysers vertel van hul werksdag, uitdagings en wat hul grootste behoeftes is. Hulle gee advies vir ouers en daar word tydens die program vir onderwysers gebid. Ons onderwysers is vir ons belangrik en kosbaar!
Jennifer Myburgh gesels met Carina Nel 27.05.2024 27:12
Jennifer Myburgh het op die Gospel program met die Suid Afrikaans aktrise Carina Nel gesels. Syt gesels oor haar moeilike 2023 en die hoop wat Jesus bring.
Sondae-aande gospel - Christia Uys - 26 Mei 2024 26.05.2024 35:33
Die dag van 28 Januarie 2020 is vir ewig in Christia Uys en haar twee kinders "ingebrand". Hulle stap die moeilike pad na genesing sedert haar man onverklaarbaar selfmoord gepleeg het. Vandag is dit haar en twee vriendinne se passie om aan die ander eensames wat agterbly ná selfdood te sê: “Jy is nie alleen nie.” Christia en haar dogter Janica gesels tydens die onderhoud met Zander van der Westhui...
Grootfm 90.5 Biddag - Eenheid 30.04.2024 39:37
Annelie gesels met Leraar Christo Venter en Ds. Ivor Swartz oor Eenheid.
Biddag - Chiemene en George Hauptfleisch oor Hoop vir ons land en stad 30.04.2024 27:03
Charonike Nel het met Chiemene en George Hauptfleisch gesels oor hoop vir ons land en ons stad. Luister gerus weer
Biddag - Ernie de Meyer 30.04.2024 7:18
Charonike Nel het met Ernie de Meyer gesels en saam gebid vir ons stad. Luister gerus weer
Biddag - Jennifer Myburgh oor Oorwinning 30.04.2024 25:01
Charonike Nel het met Jennifer Myburgh gesels oor Oorwinning. Luister gerus weer
Biddag - Sonet Stofberg en Venita Engelbrecht gesels met Lindie Strydom 30.04.2024 41:28
Lindie Strydom, stigter van GROOTfm 90.5 se #HOOPstoot, gesels met Venita Engelbrecht en Sonet Stofberg oor HOOP! Sy het telefonies ingeskakel al die pad vanaf Somerset Wes, en inspireer ons met Sy Ewige waarheid waarin Sy en ons volhoubare hoop lê.
Biddag - Sonet Stofberg en Venita Engelbrecht 29.04.2024 38:20
Trauma-dokter, Dr Jaco van Niekerk en sy vrou, Esmaralda, en befaamde paramedikus, Xander Loubser, kuier saam met Venita Engelbrecht en Sonet Stofberg, en gesels as deel van die GROOTfm 90.5 GROOT Biddag oor gesondheidsorg.
Biddag - Sonet Stofberg en Venita Engelbrecht gesels met Liesl Pretorius 29.04.2024 35:37
Hoof van die regsafdeling van FOR SA – ‘n organisasie wat advocate is vir die vryheid van geloof in Suid-Afrika. Liesl deel haar kennis en wysheid vir aktiewe burgerskap.
Biddag - Zander Van Der Westhuizen 29.04.2024 37:13
Zander Van Der Westhuizen Gesels met Lizelle van Kyros en hulle gesels oor liefde
#Biddag 2024 - Nina & Steven Dollenberg van 3Ci 29.04.2024 41:27
Nina gesels met Steven Dollenberg van 3CI oor geloof. Beide Nina en Steven praat uit ‘n eerlike, rou, persoonlike plek en hoop die gesprek beteken netso baie vir jou, as vir hulle.
Jennifer Myburgh het op die Gospel Program met Glen van Hope Ascending gesels 12.03.2024 14:48
Jennifer Myburgh het op die Gospel Program met Glen van Hope Ascending gesels oor die wonderlike werk wat hulle doen
Alzheimers SA 18.05.2023 17:15
Jennifer Myburgh het met Marlene Freislich Hoof uitvoerende beampte van Alzheimers SA gesels oor Dimensie.
FinFix Wenner 01.09.2022 7:14
Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
Zander van der Westhuizen gesels met Jenna-Leigh Bilong oor vrouwees 15.08.2022 25:24
Zander van der Westhuizen gesels met Jenna-Leigh Bilong oor vrouwees, die bediening en haar getuienis van “goedheid en guns”. Jenna-Leigh is bekend as radio persoonlikheid, televisie-nuusleser en nuwe aanbieder van die Die Groot Ontbyt. Luister gerus hoe sy vertel van haar rol as pastoor, ma, aanbieder, skrywer en sanger. Die Here het haar ’n sterk vrou gemaak wat haar gawes ten volle vir Sy konin...
Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS