Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: www.moneyweb.co.za

Auteur

Moneyweb Radio

Categorie

Business

Website van de podcast

www.moneyweb.co.za

Nieuwste aflevering

6 okt. 2026

Waar luisteren?

Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaar

Podcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts

Download het op Google Play Gratis installeren Android bijna 10 mln downloads · beoordeling 4,8 iOS binnenkort

Afleveringen

Finansiële advies is nie so maklik soos fietsry nie 17.09.2026

Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

Sasol het groot planne vir sy kookolie-vliegtuigbrandstof 17.09.2026

Danie Cronje – senior visepresident vir Besigheidsbou by Sasol Volg RSG Geldsake op Twitter

Die Konstitusionele Hof bevind die nuwe verkrygingswet ongrondwetlik 17.09.2026

Prof Geo Quinot – professor: Publieke Reg, Stellenbosch Universiteit & kenner van openbare verkrygingsreg Volg RSG Geldsake op Twitter

Dit neem 34 maande om wetgewing goedgekeur te kry 17.09.2026

Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging, Werksmans Prokureurs Volg RSG Geldsake op Twitter

Momentum kry al hoe meer momentum 17.09.2026

Jeanette Marais – uitvoerende hoof, Momentum Volg RSG Geldsake op Twitter

Markoorsig 17.09.2026

Dr Steve Minnaar – portefeuljebestuurder, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 17 September 2026 17.09.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Amerikaanse Senaat slaan kriptobedryf in die maag 16.09.2026

Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter

Wat is die verskil tussen wisselvalligheid en beleggingsrisiko? 16.09.2026

Morné van Vrede – beleggingspesialis, Allan Gray Volg RSG Geldsake op Twitter

Dié Paarlse besigheid het ’n dorp vir All Black-ondersteuners in Dinokeng gebou 16.09.2026

Gehardi Odendaal – uitvoerende hoof, Old School Group Volg RSG Geldsake op Twitter

Ekonome voorsien steeds swak ekonomiese toestande 16.09.2026

Prof Deon Tustin – uitvoerende hoof, Buro vir Marknavorsing Volg RSG Geldsake op Twitter

VSA-visumbeperkings: Wat beteken dit vir Suid-Afrika? 16.09.2026

Busisiwe Mavuso – uitvoerende hoof, BLSA Volg RSG Geldsake op Twitter

Die JSE word weer ‘n kommoditeitsmark 16.09.2026

Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 16 September 2026 16.09.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

BKS-inentings dalk binnekort verpligtend 15.09.2026

Johann Kotzé – uitvoerende hoof, Agri SA Volg RSG Geldsake op Twitter

Beleggings is nie so ingewikkeld nie 15.09.2026

Johan du Plessis – gesertifiseerde finansiële beplanner en welvaartadviseur, PSG Wealth Volg RSG Geldsake op Twitter

Aktiewe en passiewe beleggings werk mooi saam 15.09.2026

Natalie Phillips – adjunk-besturende direkteur, Ninety One Volg RSG Geldsake op Twitter

Wie en wat is Aniko Dangote, die rykste man in Afrika? 15.09.2026

Wilhelm Hertzog – portefeuljebestuurder, Rozendal Partners Volg RSG Geldsake op Twitter

Die Tesourie wil inspring om Johannesburg in drie jaar reg te ruk 15.09.2026

Prof Alex van den Heever – adjunkprofessor en die leerstoelhouer vir die administrasie en bestuur van maatskaplike sekerheidstelsels aan die Wits Schooof Governance, Universiteit van die Witwatersrandl Volg RSG Geldsake op Twitter

Die Fed besluit môre oor rentekoerse 15.09.2026

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 15 September 2026 15.09.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Buitelanders val oor hulle voete om in Kaapse KI-maatskappy te belê 14.09.2026

Emile Ferreira – medestigter, Verascient Volg RSG Geldsake op Twitter

Dié annuïteit-bydraes kán deel word van jou boedel 14.09.2026

Jac de Wet – welvaartbestuurder, PSG Wealth Volg RSG Geldsake op Twitter

Rugby Rivalry laat die geld rol 14.09.2026

Jaco Beukes – uitvoerende hoof, SAIL Volg RSG Geldsake op Twitter

Solar maak R21.8 miljard-aanbod vir Omnia 14.09.2026

Stefan Serfontein – finansiële hoof, Omnia Volg RSG Geldsake op Twitter

Luister naar de podcast RSG Geldsake met Moneyweb in Replaio

Radio en podcasts in één app - gratis en zonder account. Installeer vandaag nog en mis de lancering niet

Download het op Google Play

Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds