Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: www.moneyweb.co.za

Auteur

Moneyweb Radio

Categorie

Business

Website van de podcast

www.moneyweb.co.za

Nieuwste aflevering

6 okt. 2026

Waar luisteren?

Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaar

Podcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts

Download het op Google Play Gratis installeren Android bijna 10 mln downloads · beoordeling 4,8 iOS binnenkort

Afleveringen

Olie sak na minder as $100 per vat 06.10.2026

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter

Die vraag na opgeleide skaaphonde dryf veilingspryse op 06.10.2026

Pippa Phillip – nasionale sekretaris, SA Skaaphondvereniging Volg RSG Geldsake op Twitter

Hoe goed doen ons met die entstowwe teen bek-en-klou 06.10.2026

Dewald Olivier – bestuurshoof, Rooivleisbedryfsdienste (RMIS) Volg RSG Geldsake op Twitter

Mediese fondse kondig tariefverhogings aan: Hoe om die regte plan te kies 06.10.2026

Tobie du Preez – bestuurshoof, Agile Alternative Business Solutions Volg RSG Geldsake op Twitter

Gemfields het nuwe teikens vir Montepuez-robynmyn ná ‘n afskrywing van $125 miljoen 06.10.2026

Wilhelm Hertzog – portefeuljebestuurder, Rozendal Vennote Volg RSG Geldsake op Twitter

Die Nasionale Verbruikerskommissie stel ‘n register vir ongevraagde bemarking in plek 06.10.2026

Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging, Werksmans Prokureurs Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 06 Oktober 2026 06.10.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Brandstofprysverhoging van meer as R3 per liter op hande 05.10.2026

Lullu Krugel – ekonoom, PwC Volg RSG Geldsake op Twitter

Kuberaanvalle op banke neem toe met die gebruik van KI 05.10.2026

Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter

Eiendomsverkoopvolumes daal nasionaal met 8% in die tweede kwartaal 05.10.2026

John Loos – ekonoom, FNB Volg RSG Geldsake op Twitter

Likwidasies in Suid-Afrika daal met 15% in Augustu 05.10.2026

Joe de Beer – adjunkdirekteur-generaal: Ekonomiese Statistiek, Statistieke Suid-Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter

Turkye likwideer 131 beleggingsfondse ná $20 miljard-krisis 05.10.2026

Kokkie Kooyman – analis: finansiële sektor, Denker Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

Ons beurs sak terug vanmiddag en olie bly duur 05.10.2026

Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 5 Oktober 2026 05.10.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Kenners antwoord luisteraarsvrae 02.10.2026

Boela du Preez – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

Ozow brei uit van bankbetalings na 'n omvattende betalingsplatform 02.10.2026

Riaan Hanekom – hoof: tegnologie, Ozow Volg RSG Geldsake op Twitter

Hierdie is die grondbeginsels van batesamestelling in wisselvallige markte 02.10.2026

Elke Brink – direkteur, PSG Wealth R21 Volg RSG Geldsake op Twitter

Meer as 10 miljoen kan nie hulle skuld betaal nie 02.10.2026

Chanté Nortjie – woordvoerder, National Debt Counsellors Volg RSG Geldsake op Twitter

Die JSE styg aan die einde van die week en die olieprys sak onder $100 per vat 02.10.2026

Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 02 Oktober 2026 02.10.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Eskom wil kripto myn 01.10.2026

Carel de Jager – uitvoerende hoof Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter

FSCA trek vyf CFD-firmas se lisensies terug 01.10.2026

Gerhard van Deventer – afdelingshoof: wetstoepassing, FSCA Volg RSG Geldsake op Twitter

’n Derde mediese skema verhoog 2027-tariewe met 7,9% 01.10.2026

Nico-Louis Minnie – hoof: tegniese bemarking, Momentum Health Volg RSG Geldsake op Twitter

Groen ID op pad uit – digitale identiteit op pad in 01.10.2026

Dr Leon Schreiber – minister van binnelandse sake Volg RSG Geldsake op Twitter

Markoorsig 01.10.2026

Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Volg RSG Geldsake op Twitter

Luister naar de podcast RSG Geldsake met Moneyweb in Replaio

Radio en podcasts in één app - gratis en zonder account. Installeer vandaag nog en mis de lancering niet

Download het op Google Play

Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds