Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

Business AF ↓ 326 episodi

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.moneyweb.co.za

Autore

Moneyweb Radio

Categoria

Business

Sito del podcast

www.moneyweb.co.za

Ultimo episodio

6 ott 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android quasi 10 mln di download · valutazione 4,8 iOS in arrivo

Episodi

DStv verander die kanaal ná 15 jaar 07.09.2026

Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Volg RSG Geldsake op Twitter

Netflix en WhatsApp nou ook in Okosa se visier 07.09.2026

Mothibi Ramusi – voorsitter, Onafhanklike Kommunikasie-owerheid (Icasa) Volg RSG Geldsake op Twitter

Sunbet steel die kollig by Sun International 07.09.2026

Ulrik Bengtsson – uitvoerende hoof, Sun International Volg RSG Geldsake op Twitter

Implats se winste spring 30-voudig 07.09.2026

Johan Theron – uitvoerende hoof: korporatiewe sake, Impala Platinum (Implats) Volg RSG Geldsake op Twitter

Goldman Sachs waarsku dat olie tot $120 kan spring 07.09.2026

Dr Steve Minnaar – portefeuljebestuurder, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 7 September 2026 07.09.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Kenners antwoord luisteraarsvrae 04.09.2026

Boela du Preez – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

Is daar ‘n oplossing vir KI op skool 04.09.2026

Esmarel Potgieter – hoof van leerondersteuning, KOA Academy Volg RSG Geldsake op Twitter

OKOSA doen stappe teen hoë datakoste met nuwe markondersoek 04.09.2026

Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Volg RSG Geldsake op Twitter

VSA verleng AGOA-handelswet tot 2028 04.09.2026

Dr Christie Viljoen – hoofekonoom, PwC SA Volg RSG Geldsake op Twitter

Olie bly duur, maar JSE sluit die week op die voorvoet 04.09.2026

Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 4 September 2026 04.09.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Natuurrampe knou Santam 03.09.2026

Charisse Ras – hoofrisikobeampte, Santam Volg RSG Geldsake op Twitter

Hoenderboerdery is nie maklik nie, maar dis steeds 'n lekker bedryf 03.09.2026

Johan Geel – finansiële hoof, Astral Foods Volg RSG Geldsake op Twitter

KI-agente werk as werknemers in dié besigheid 03.09.2026

Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter

Natuurrampe knou Santam 03.09.2026

Charisse Ras – hoofrisikobeampte, Santam Volg RSG Geldsake op Twitter

Gore oor banke, KI en die volgende hoofstuk vir Discovery 03.09.2026

Adrian Gore – uitvoerende hoof, Discovery Volg RSG Geldsake op Twitter

Markte gee 'n lekker bokspring 03.09.2026

Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 3 September 2026 03.09.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Ontmoet Agent Speurder 02.09.2026

Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter

Gewigsverliesmiddels smeer vet aan Aspen-winste 02.09.2026

Sean Capazorio – finansiële hoof, Aspen Volg RSG Geldsake op Twitter

Motus se winsenjin loop al hoe gladder 02.09.2026

Ockert Janse van Rensburg – uitvoerende hoof, Motus Volg RSG Geldsake op Twitter

Cashbuild sluit swak winkels en soek nuwe groei 02.09.2026

Hanré Bester – finansiële hoof, Cashbuild Volg RSG Geldsake op Twitter

Bomme klap, markte val 02.09.2026

Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 2 September 2026 02.09.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Ascolta il podcast RSG Geldsake met Moneyweb su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici