Moneyweb Radio
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.moneyweb.co.za
Autore
Moneyweb Radio
Categoria
Sito del podcast
Ultimo episodio
5 ott 2026
Dove ascoltare?
I podcast nell'app Replaio Radio In arrivoI podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast
Episodi
Amerikaanse Senaat slaan kriptobedryf in die maag 16.09.2026 5:03
Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter
Wat is die verskil tussen wisselvalligheid en beleggingsrisiko? 16.09.2026 8:50
Morné van Vrede – beleggingspesialis, Allan Gray Volg RSG Geldsake op Twitter
Dié Paarlse besigheid het ’n dorp vir All Black-ondersteuners in Dinokeng gebou 16.09.2026 7:40
Gehardi Odendaal – uitvoerende hoof, Old School Group Volg RSG Geldsake op Twitter
Ekonome voorsien steeds swak ekonomiese toestande 16.09.2026 5:16
Prof Deon Tustin – uitvoerende hoof, Buro vir Marknavorsing Volg RSG Geldsake op Twitter
VSA-visumbeperkings: Wat beteken dit vir Suid-Afrika? 16.09.2026 12:37
Busisiwe Mavuso – uitvoerende hoof, BLSA Volg RSG Geldsake op Twitter
Die JSE word weer ‘n kommoditeitsmark 16.09.2026 5:28
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 16 September 2026 16.09.2026 48:30
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
BKS-inentings dalk binnekort verpligtend 15.09.2026 5:25
Johann Kotzé – uitvoerende hoof, Agri SA Volg RSG Geldsake op Twitter
Beleggings is nie so ingewikkeld nie 15.09.2026 7:05
Johan du Plessis – gesertifiseerde finansiële beplanner en welvaartadviseur, PSG Wealth Volg RSG Geldsake op Twitter
Aktiewe en passiewe beleggings werk mooi saam 15.09.2026 10:31
Natalie Phillips – adjunk-besturende direkteur, Ninety One Volg RSG Geldsake op Twitter
Wie en wat is Aniko Dangote, die rykste man in Afrika? 15.09.2026 6:19
Wilhelm Hertzog – portefeuljebestuurder, Rozendal Partners Volg RSG Geldsake op Twitter
Die Tesourie wil inspring om Johannesburg in drie jaar reg te ruk 15.09.2026 7:04
Prof Alex van den Heever – adjunkprofessor en die leerstoelhouer vir die administrasie en bestuur van maatskaplike sekerheidstelsels aan die Wits Schooof Governance, Universiteit van die Witwatersrandl Volg RSG Geldsake op Twitter
Die Fed besluit môre oor rentekoerse 15.09.2026 8:35
Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 15 September 2026 15.09.2026 48:16
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Buitelanders val oor hulle voete om in Kaapse KI-maatskappy te belê 14.09.2026 10:43
Emile Ferreira – medestigter, Verascient Volg RSG Geldsake op Twitter
Dié annuïteit-bydraes kán deel word van jou boedel 14.09.2026 9:02
Jac de Wet – welvaartbestuurder, PSG Wealth Volg RSG Geldsake op Twitter
Rugby Rivalry laat die geld rol 14.09.2026 8:23
Jaco Beukes – uitvoerende hoof, SAIL Volg RSG Geldsake op Twitter
Solar maak R21.8 miljard-aanbod vir Omnia 14.09.2026 8:31
Stefan Serfontein – finansiële hoof, Omnia Volg RSG Geldsake op Twitter
Olie loop in die verkeerde rigting 14.09.2026 9:38
Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 14 September 2026 14.09.2026 51:06
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Kenners antwoord luisteraarsvrae 11.09.2026 17:04
Elke Brink – direkteur en welvaartadviseur, PSG Wealth R21 & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
Hoe werk belasting op rentevrye lenings? 11.09.2026 11:01
Piet Nel – onafhanklike belastingkonsultant Volg RSG Geldsake op Twitter
Shari'ah-bankdeposito’s groei met 150% in vyf jaar 11.09.2026 7:53
Omar Baker – finansiële hoof: Islamitiese Bankwese, FNB Volg RSG Geldsake op Twitter
Die mark trek sy neus op vir Clicks 11.09.2026 10:50
Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 11 September 2026 11.09.2026 51:01
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Podcast simili
Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici