Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

Business AF ↓ 319 episodi

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.moneyweb.co.za

Autore

Moneyweb Radio

Categoria

Business

Sito del podcast

www.moneyweb.co.za

Ultimo episodio

5 ott 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android quasi 10 mln di download · valutazione 4,8 iOS in arrivo

Episodi

Brandstofprysverhoging van meer as R3 per liter op hande 05.10.2026

Lullu Krugel – ekonoom, PwC Volg RSG Geldsake op Twitter

Kuberaanvalle op banke neem toe met die gebruik van KI 05.10.2026

Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter

Eiendomsverkoopvolumes daal nasionaal met 8% in die tweede kwartaal 05.10.2026

John Loos – ekonoom, FNB Volg RSG Geldsake op Twitter

Likwidasies in Suid-Afrika daal met 15% in Augustu 05.10.2026

Joe de Beer – adjunkdirekteur-generaal: Ekonomiese Statistiek, Statistieke Suid-Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter

Turkye likwideer 131 beleggingsfondse ná $20 miljard-krisis 05.10.2026

Kokkie Kooyman – analis: finansiële sektor, Denker Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

Ons beurs sak terug vanmiddag en olie bly duur 05.10.2026

Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 5 Oktober 2026 05.10.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Kenners antwoord luisteraarsvrae 02.10.2026

Boela du Preez – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

Ozow brei uit van bankbetalings na 'n omvattende betalingsplatform 02.10.2026

Riaan Hanekom – hoof: tegnologie, Ozow Volg RSG Geldsake op Twitter

Hierdie is die grondbeginsels van batesamestelling in wisselvallige markte 02.10.2026

Elke Brink – direkteur, PSG Wealth R21 Volg RSG Geldsake op Twitter

Meer as 10 miljoen kan nie hulle skuld betaal nie 02.10.2026

Chanté Nortjie – woordvoerder, National Debt Counsellors Volg RSG Geldsake op Twitter

Die JSE styg aan die einde van die week en die olieprys sak onder $100 per vat 02.10.2026

Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 02 Oktober 2026 02.10.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Eskom wil kripto myn 01.10.2026

Carel de Jager – uitvoerende hoof Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter

FSCA trek vyf CFD-firmas se lisensies terug 01.10.2026

Gerhard van Deventer – afdelingshoof: wetstoepassing, FSCA Volg RSG Geldsake op Twitter

’n Derde mediese skema verhoog 2027-tariewe met 7,9% 01.10.2026

Nico-Louis Minnie – hoof: tegniese bemarking, Momentum Health Volg RSG Geldsake op Twitter

Groen ID op pad uit – digitale identiteit op pad in 01.10.2026

Dr Leon Schreiber – minister van binnelandse sake Volg RSG Geldsake op Twitter

Markoorsig 01.10.2026

Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 01 Oktober 2026 01.10.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Capitec groei steeds teen byna 20% – maar kredietverliese neem toe 30.09.2026

Graham Lee – uitvoerende hoof, Capitec Volg RSG Geldsake op Twitter

Dit was D-Dag vir Eskokm-kliënte om sonstelsels te registreer 30.09.2026

Adv. Stefanie Fick – uitvoerende direkteur, Outa Volg RSG Geldsake op Twitter

“We want to set the PIC straight” – Dlamini 30.09.2026

Patrick Dlamini – CEO, Public Investment Corporation (PIC). Volg RSG Geldsake op Twitter

Die 3de kwartaal was ’n watertrapkwartaal 30.09.2026

Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 30 September 2026 30.09.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

R3 miljoen vir ‘n bul van 'n Springbokram 29.09.2026

Izak Theron – professionele jagter, Jules of The Karoo Volg RSG Geldsake op Twitter

Ascolta il podcast RSG Geldsake met Moneyweb su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici