fr

Maroela Media

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.

N'hésitez pas à visiter le site du podcast et à soutenir son créateur : maroelamedia.co.za

Auteur

Maroela Media

Catégorie

Religion

Site du podcast

maroelamedia.co.za

Dernier épisode

1 oct. 2026

Où écouter ?

Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponible

Les podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts

Télécharger sur Google Play Installe-la gratuitement Android près de 10 M de téléchargements · note de 4,8 iOS bientôt

Épisodes

ToekomsVenster | Om met God rekening te hou 02.02.2026

Dié gedeelte in 1 Samuel verseker ons daar kom ʼn dag van afrekening vir elkeen wat nie met God rekening hou nie.

ToekomsVenster | Jesus is die brug na oorvloedige lewe 26.01.2026

Wat wegspoel, maak soms plek vir iets dieper en nuuts.

ToekomsVenster | Jou naam in die Boek van die Lewe 26.01.2026

Die vraag is nie of jy goed genoeg is nie, maar of jy Hom ken.

ToekomsVenster | Ware leierskap begin by diens 26.01.2026

Bid vir die leiers van die wêreld. Mag ons waar ons leef en werk, die styl van die Koninkryk uitleef: sag, nederig, wys en met waarheid.

ToekomsVenster | Nederigheid wat eer bring 26.01.2026

Ware krag lê nie in vernedering van ander nie, maar in nederigheid.

ToekomsVenster | Jou woorde sê iets van jou karakter 26.01.2026

Kommunikasie kan brûe of mure bou en die verskil lê in liefde.

ToekomsVenster | Geloof wat voed 22.01.2026

As gelowiges kan ons nie wegkyk van honger nie. Christus se Gees roep jou tot medelye, geregtigheid en dade van genade.

ToekomsVenster | Mag God jou seën met genoeg dwaasheid om te glo jy kan ʼn verskil maak 22.01.2026

Moenie huiwer nie. As God gepraat het, stap die pad saam met Hom.

ToekomsVenster | Heiligheid versier God se huis, ook vandag 21.01.2026

Die kerk se roeping is nie om sonde te ignoreer nie, maar om gelowiges te begelei op ʼn pad van heiligmaking en groei in Christus.

ToekomsVenster | Tussen teleurstelling en toewyding 20.01.2026

Die kerk kan diep seermaak, maar bly ook ʼn plek van roeping en gemeenskap. Hoe hou ons vas aan geloof sonder om seer te ontken?

ToekomsVenster | Gister en vandag 19.01.2026

Die Bybel sê elke dag het genoeg van sy eie uitdagings. Jy maak jou moeg en moedeloos as jy voortdurend in gister of môre leef.

ToekomsVenster | 2026 vra helder besluite 12.01.2026

ʼn Nuwe begin is dikwels soos ʼn pad wat na links of regs uitswenk. ʼn Nuwe begin is ʼn tyd om nuut te besin.

ToekomsVenster | God wag vir jou eerste tree 12.01.2026

Die belofte en die Beloofde Land wag. Moenie dit misloop nie. Sit jou voete in die water.

ToekomsVenster | Geloof eerder as vrees 12.01.2026

Tog het hierdie generasie – die Josua-generasie – ʼn besluit geneem: “Ons gaan nie terug woestyn toe nie”.

ToekomsVenster | Vertrou God vir wat voorlê 12.01.2026

Die Beloofde Land, God se nuwe dag, roep na jou en wat jy wel weet, is dat God reeds daar is.

ToekomsVenster | ‘Here, leer my’ – ʼn gebed vir 2026 12.01.2026

Hoe leef ek in ʼn wêreld wat toenemend onseker en onvoorspelbaar word?

ToekomsVenster | ʼn Oproep tot geestelike volwassenheid 08.12.2025

Jesus vra steeds: “Verstaan julle?”. Dit is ʼn vraag wat groei en diepte van elke gelowige eis. Hierdie is die laaste ToekomsVenster-oordenking vir 2025. Nuwe oordenkings sal vanaf Maandag 12 Januarie 2026 beskikbaar wees. Geseënde Kersfees en voorspoed vir die Nuwejaar.

ToekomsVenster | ʼn Barmhartige uitnodiging vir die uitgeputtes 08.12.2025

Dalk is dit nie omdat jy nie meer krag vir die stryd het nie; dalk vra God net dat jy eers rus.

ToekomsVenster | Die roeping wat ons nie langer kan uitstel nie 08.12.2025

Volwassenheid beteken om nie net God lief te hê nie, maar om Sy wil te ken, Sy Woord te gebruik en Sy roeping te leef.

ToekomsVenster | Nehemia se roepstem weerklink 08.12.2025

Dertig jaar ná demokrasie is ons steeds in ʼn moeras, maar dalk is die uitkoms nader as ons dit saam aanpak.

ToekomsVenster | ‘Gaan maak vrede’ is die oproep vir ʼn land wat mekaar verskeur 08.12.2025

Ons gemeenskap deel soveel met mekaar en tog kies ons keer op keer om te baklei in plaas van te bou.

ToekomsVenster | Welkom tuis 05.12.2025

Ons kleinseun kom te vroeg, maar presies op God se tyd en herinner ons net hoe kosbaar die lewe is.

ToekomsVenster | Waar die krip en die kruis ontmoet 04.12.2025

In ʼn besige Kersseisoen roep God ons terug na die eenvoudige maar radikale hart van die Evangelie.

ToekomsVenster | God is ook hier teenwoordig 03.12.2025

Hy is uitnodigend teenwoordig deur sy Gees.

ToekomsVenster | ʼn Evangelis teen die tyd 02.12.2025

Selfs met ʼn fase 4-kankerdiagnose weier hy om sy roeping neer te lê, en miljoene mense pluk die vrugte daarvan.

Écoute le podcast ToekomsVenster sur Replaio

La radio et les podcasts dans une seule appli - gratuite, sans inscription. Installe-la dès aujourd'hui et ne rate pas le lancement

Télécharger sur Google Play

Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics