Radio Pulpit

Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: www.radiopulpit.co.za

Autor

Radio Pulpit

Categoría

Religion

Web del podcast

www.radiopulpit.co.za

Último episodio

12 de nov. de 2026

¿Dónde escuchar?

Podcasts en la app Replaio Radio Muy pronto

Los podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts

Descárgala en Google Play Instálala gratis Android casi 10 M de descargas · valoración de 4,7+ iOS muy pronto

Episodios

Huweliksfokus: Lewe met opregte liefde 13.05.2026

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Lewe met opregte liefde” uit Romeine 12:9. Spektrum Podcasts

Jannie Pelser - Nuusinsig 12.05.2026

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure, veral oor Hemelvaart. Spektrum Podcasts

Erich Posthumus oor Godly Revolution 12.05.2026

Charles van Onselen gesels met Erich Posthumus want dit is weer tyd vir Godly Revolution en ons hoor hy gaan Nelspruit toe die 16de Junie die jaar! Spektrum Podcasts

Ds Janlu Kuyler - Dissipelskap 12.05.2026

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 18, en hoe die Here vra dat ons dissipels maak. Spektrum Podcasts

Wynand du Preez - 'n Tiende van iets 07.05.2026

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “’n Tiende van iets” uit Lev 27:30. Spektrum Podcasts

Kalaharistories: Want vandag, net vandag 07.05.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Want vandag, net vandag” uit Ps 147:3 Spektrum Podcasts

Janine van Niekerk oor die Radiokansel Vrouekamp @ Shekinah Lodge 07.05.2026

Johann Els gesels met Janine van Niekerk oor die komende Radiokansel Vrouekamp wat 22 – 24 Mei by Shekinah Lodge plaasvind. Spektrum Podcasts

Juanita Aggenbach oor God se genade en tweede kanse 06.05.2026

Johann Els gesels met Juanita Aggenbach oor haar boek, “Liewer as lig” en ‘n gesprek oor tweede kanse, versoeking en die krag van God Spektrum Podcasts

Huweliksfokus - Moenie te veel van jouself dink nie 06.05.2026

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Moenie te veel van jouself dink nie” uit Rom 12:3 natuurlik. Spektrum Podcasts

Jannie Pelser Nuusinsig 05.05.2026

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

Ps Ramahlale Mangaba about community prayer in Mamelodi 05.05.2026

Johann Els is speaking to Ps Mangaba about the prayer meeting they are organising in Mamelodi. The purpose of their prayer is their desire to see Salvation through Jesus Christ, Revival in our churches and God's Kingdom upon the community and nation Spektrum Podcasts

Ds Janlu Kuyler - Die Here wil jou gebruik 05.05.2026

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 18, en hoe die Here ons elkeen wil gebruik waar Hy ons geplant het. Spektrum Podcasts

Wynand du Preez - Vier die voorreg van die tiende 30.04.2026

Dan het ons 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Ons vier die voorreg van die tiende” uit Deuteronomium 14 Spektrum Podcasts

Kalaharistories - kopkant of stertkant 30.04.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Kopkant of Stertkant” uit Psalm 18:5-6 asook Hebr 13:5-6. Spektrum Podcasts

Elize Hattingh se kombuispad met Jesus 30.04.2026

Johann Els gesels met een van ons luisteraars met die naam Elize Hattingh oor haar getuienis van die dag wat sy die Here in haar kombuis leer ken het. Spektrum Podcasts

Gateway News 29 Apr 29.04.2026

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts

Pieter Wessels oor Moreleta Kerk se Intree Opedag 29.04.2026

Johann Els gesels met Pieter Wessels oor Moreleta Kerk se Intree Opedag waar jongmense hulle roeping kan ontdek met indiens opleiding. Spektrum Podcasts

Huweliksfokus: Vernuwe jou denke 29.04.2026

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Vernuwe jou denke” uit Rom 12:2 natuurlik. Spektrum Podcasts

Jannie Pelser Nuusinsig 28.04.2026

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

Cornelia Pieters vier André Labuschagne se nalatingskap 28.04.2026

Charles van Onselen gesels met Cornelia Pieters, dogter van wyle André Labuschagne wat vandag 70 jaar oud sou gewees het. Hy het as leier van 2 gemeentes in die Oos Kaap, ‘n merkwaardige geestelike en musikale nalatenskap gelaat en sy wil sy lewe en sy musiek met ons deel. Spektrum Podcasts

Mariëtte Beukes - Die Anties bring hoop 28.04.2026

Johann Els gesels oor "Die Anties Bring Hoop", gestig deur Centurion gebaseerde kunstenares Mariëtte Beukes, wat verlede jaar met hierdie kunsklasse 'n groot impak gemaak het op vroue se lewens in droogtegeteisterde gebiede in die Karoo en Kaap. Spektrum Podcasts

Ds Janlu Kuyler - Vreeslose Vrymoedigheid 28.04.2026

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 17 oor die vreeslose vrymoedigheid van die vroeë kerk. Spektrum Podcasts

Kalaharistories: Hartsmense 23.04.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hartsmense” uit Pred 4:10 en Spr 17:17 Spektrum Podcasts

Gateway News 22 Apr 22.04.2026

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts

Annemarie Esterhuizen oor die Radiokansel Vrouekamp 22 - 24 Mei 22.04.2026

Johann Els gesels met Annemarie Esterhuizen, kamp organiseerder vir die Radiokansel Vrouekamp 22 -24 Mei by Shekinah Resort. Sy is die een wat die hele kamp logisties laat werk, en sy bid elke mens deur tot die laaste oomblik wanneer almal baai sê. Spektrum Podcasts

Escucha el podcast Spektrum en Replaio

Radio y podcasts en una sola app - gratis y sin registro. Instálala hoy y no te pierdas el estreno

Descárgala en Google Play

Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos