Radio Pulpit

Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: www.radiopulpit.co.za

Autor

Radio Pulpit

Categoría

Religion

Web del podcast

www.radiopulpit.co.za

Último episodio

12 de nov. de 2026

¿Dónde escuchar?

Podcasts en la app Replaio Radio Muy pronto

Los podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts

Descárgala en Google Play Instálala gratis Android casi 10 M de descargas · valoración de 4,7+ iOS muy pronto

Episodios

Kalaharistories: God fluister nog 22.10.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “God fluister nog” uit 1 Tim 4:12 Spektrum Podcasts

Stephanie Jordaan oor "Reset" 22.10.2026

Ons het op Facebook gesien van Stephanie Jordaan se nuwe boek, Reset. Haar boodskap: “Daar is altyd hoop”, “Word wie God jou geskep het om te wees” en “’n Nuwe begin begin met een besluit…” Johann Els wil meer weet. Spektrum Podcasts

Jannie van Niekerk oor die Muskathlon 21.10.2026

Johann Els gesels met Jannie van Niekerk oor die Muskathlon wat eersdaags plaasvind. Ons wil hoor hoekom en hoe ver hulle vorder met al die voorbereidings. Spektrum Podcasts

Huweliksfokus: Genade is 'n kragtige wapen 21.10.2026

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Genade is ‘n kragtige wapen.” Spektrum Podcasts

Jannie Pelser - Nuusinsig 20.10.2026

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

Louis Brittz oor Nuwe Lof se Kapelsessies 20.10.2026

Afrikaanse aanbiddingsleiers en liedjieskrywers het hul talente saamgesnoer om nuwe musiek vir gemeentes te skep. Wat daaruit gevloei het, is Kapelsessies, ‘n kortspeelalbum wat onlangs deur Nuwe Lof uitgereik is. Ons gesels met Louis Brittz oor die inisiatief en die nuwe musiek. Spektrum Podcasts

Ds Janlu Kuyler - hoe broosheid eindig in vertroue 20.10.2026

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 6, hoe broosheid eindig in vertroue. Spektrum Podcasts

Wynand du Preez: Help met wat nodig is 15.10.2026

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Help met wat nodig is” uit Handelinge 3. Spektrum Podcasts

Kalaharistories - Liefde wat wag 15.10.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Liefde wat wag” uit Gen 29:20. Spektrum Podcasts

Myra Joubert se seun George oorleef 'n fratsongeluk 15.10.2026

Maroela Media vertel van Myra Joubert, wiese seun die Here se genade ken in sy jong lewe. Ons gaan sy storie hoor… Spektrum Podcasts

Rudi Botha bring nuusperspektief 14.10.2026

Johann Els gesels met Rudi Botha, sr Pastoor by Open Baptist Church in Hartebeespoort, ons nuwe Nuuskommentator op ‘n Dinsdag oggend In Goeie Nuus Tyd. Ons wil die mens agter die nuuskommentaar leer ken. Spektrum Podcasts

Jannie Pelser - Nuusinsig 13.10.2026

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

Carol du Toit ken die Here se genade 13.10.2026

In Lig.co.za is daar ‘n getuienis van Carol du Toit en haar gesin met die opskrif: Ná tien jaar se wag: ’n Wonderwerk – en toe geen hartklop. Spektrum Podcasts

Janlu Kuyler - In alles is Hy met jou 13.10.2026

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 5, en hoe die Here met jou is, deur alles. Spektrum Podcasts

Kalaharistories: Gasvryheid se ooptes 08.10.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Gasvryheid se ooptes” uit Jos 5:15 en Rig 6:22 Spektrum Podcasts

Gateway news 7 Oct 07.10.2026

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts

Vivienne Heath - Hurry -an enemy to a flourishing inner life 07.10.2026

Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Hurry - an enemy to a flourishing inner life.” Spektrum Podcasts

Jean Symons oor die City Changers Konferensie 07.10.2026

Johann Els gesels met Jean Symons, Sr Pastoor van Doxa Deo oor die City Changers Conference wat einde van Oktober plaasvind. Spektrum Podcasts

Huweliksfokus Hoe die geveg begin het #5 07.10.2026

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin? #5” Spektrum Podcasts

Jannie Pelser - Nuusinsig 06.10.2026

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

Rob Payne ignored God for 74 years 06.10.2026

Johann Els speaks to Rob Payne, who, for 74 years, thought he understood life, science and even truth, until he could not ignore God any more. Spektrum Podcasts

Ds Janlu Kuyler - Die Here sorg vir jou 06.10.2026

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 4, met die boodskap dat die Here altyd ‘n uitkom gee. Hy sorg vir jou. Spektrum Podcasts

Net buite die ligkring 01.10.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Net buite die ligkring” uit Johannes 18. Spektrum Podcasts

Ruth - My Vader 01.10.2026

Johann Els gesels met Rozanne Katz, as musikant bekend as Ruth, met haar nuwe liedjie “Vader”, so ons gaan heerlik oor hierdie aspek van die Here se Goddelikheid ook gesels, en ook oor waar vroue in SA staan m.b.t. ‘n Pappa in hulle lewens. Spektrum Podcasts

Gateway News 30 Sep 30.09.2026

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts

Escucha el podcast Spektrum en Replaio

Radio y podcasts en una sola app - gratis y sin registro. Instálala hoy y no te pierdas el estreno

Descárgala en Google Play

Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos