Gerhard Papenfus

Sê dit soos dit is

Explore candid discussions on South African social, cultural, and political issues with Gerhard Papenfus, CE of NEASA, and various guests. See www.neasa.co.za for more information.

No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: www.buzzsprout.com

Autor

Gerhard Papenfus

Categoría

Business

Web del podcast

www.buzzsprout.com

Último episodio

3 de jun. de 2025

¿Dónde escuchar?

Podcasts en la app Replaio Radio Muy pronto

Los podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts

Descárgala en Google Play Instálala gratis Android casi 10 M de descargas · valoración de 4,8 iOS muy pronto

Episodios

HARRY LABUSCHAGNE 01.03.2024

Gerhard Papenfus (NEASA) gesels met 'n vriend, Harry Labuschagne. Harry was, in sy eie woorde al "down 'n out", maar ondanks terugslae kon sy geloof en fokus 'n mooi roete na geluk en impak bewerkstellig. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

THEO DE JAGER - ZIMBABWE 16.02.2024

Gerhard Pappenfus (Neasa) and Theo de Jager (SAAI) discuss Zimbabwe in this episode. Farming, landgrabs and no compensation for land. What can South Africa learn from our neighbour to the North? Episode recorded in November 2023. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

THEO DE JAGER - SEB 09.02.2024

Gerhard Papenfus, Uitvoerende hoof van Neasa en Theo de Jager, voorsitter van SAAI. Gesels oor Swart Ekonomiese Bemagtiging en oor uitdagings wat dit vir boere inhou: https://bit.ly/sdsdi028 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

GEORG MEIRING 02.02.2024

Generaal Georg Meiring gesels met Gerhard Papenfus  oor sy loopbaan in die Suid-Afrikaanse weermag. 'n Interessante ontmoeting met Madiba, die afluistering van vyandelike magte  en die gesegde: "Die oë van die baas, maak die beeste vet" maak deel uit van hierdie gesprek. Geniet dit en deel dit met iemand. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die be...

FLIP BUYS 08.12.2023

In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus met Flip Buys, die voorsitter van die Solidariteitsbeweging. Deel dit met iemand. YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi026 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

THEO DE JAGER 3 01.12.2023

This is Sê Dit Soos Dit Is (Say It As It Is) Today Gerhard is in conversation with Theo de Jager from the South African Agriculture Institute (SAAI). They discuss BEE and its implications on agriculture.  Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

ERIK HOLM (2) 24.11.2023

Hierdie is Sê Dit Soos Dit Is. Vandag gesels Gerhard weer met prof. Erik Holm. Hulle oor insekte, bye en produktiewe boerdery. Deel dit met iemand. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

GERHARD PAPENFUS 17.11.2023

In hierdie episode neem Leon Wessels die program (vriendelik) oor, en gesels met Gerhard Papenfus. https://bit.ly/sdsdi023 Deel dit met iemand. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

JAN MALAN 10.11.2023

Gerhard Papenfus en Kolonel Jan Malan. Jan vertel oorlogstories.  Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

CILLIERS BRINK 03.11.2023

Gerhard Papenfus gesels met die uitvoerende burgemeester van Tshwane, Cilliers Brink. YouTube: https://youtu.be/lZVLfvk4w1s Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

THEUNS ELOFF 27.10.2023

Hierdie is Sê Dit Soos Dit Is. Vandag gesels Gerhard met Dr Theuns Eloff. Theuns was die visekanselier van die NWU en het 'n rol gespeel in die transformasieproses van Suid-Afrika. Hy deel staaltjies en stories oor hierdie tye en Theuns, die strateeg, kyk ook na die toekoms. Deel dit met iemand. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers...

ERIK HOLM 20.10.2023

Hierdie is Sê Dit Soos Dit Is. Vandag gesels Gerhard met prof. Erik Holm. Hulle gesels oor een van Erik se projekte om osssewaens te restoreer. Hulle praat ook oor om met jou hande te kan werk; 'n besondere kunsvorm en iets wat elke mens kan beoefen op een of ander manier. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. B...

JAN STRYDOM 13.10.2023

Hierdie is Sê Dit Soos Dit Is. Vandag gesels Gerhard met Jan Strydom. Jan vertel hoe dit was om as hawelose, op straat te oorleef. Vir talle mense, is die uitdaging om terug te kom van hierdie laagtepunt, ’n ernorme uitdaging. Deel dit met iemand.  Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer...

HARTOGH STREICHER 06.10.2023

Vandag gesels Gerhard Papenfus met Hartogh Streicher. Hartogh is ‘n formidabele besigheidsman wat die waarde van groei verstaan. Hulle bespreek lesse rondom verkope, transaksies, kliënte en gesels oor die Dinokeng Reservaat, wat deesdae Hartogh se aandag geniet.  Deel dit met iemand. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevor...

ANRIA VAN HEERDEN 29.09.2023

Vandag gesels Gerhard Papenfus met Anria van Heerden. Anria is - in haar eie woorde - die "hoofmeisie" van die Caring Daisies: 'n Nie-amptelike organisasie, wat vir dertien jaar lank, miljoene rande insamel vir mense in nood. Anria is 'n sakevrou en die gesprek draai rondom die versoening tussen liefdadigheid en verantwoordelikheid. Deel dit met iemand. Hierdie episode word moo...

JOHANN HOLM 2 22.09.2023

Today Gerhard is sitting down with Professor Johann Holm.  Johann is a professor in electronic computer engineering with a specific focus on artificial intelligence. He is also a risk management specialist. We are discussing the risks involved with adopting new products and technologies.   Share it with someone. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange va...

MATHYS ROETS 15.09.2023

Hierdie is SÊ DIT SOOS DIT IS Vandag gesels Gerhard met Mathys Roets. Mathys is 'n musikant en ons praat oor sy uitdagings, sy musiek en sy siening ten opsigte van besigheid en waardetoevoeging.   Deel dit met iemand na aan jou. https://bit.ly/sdsdi014 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za...

JOHANN HOLM 08.09.2023

Vandag gesels Gerhard Papenfus met Professor Johann Holm. Johann is 'n professor in elektroniese rekenaar ingenieurswese met die spesifieke fokus op kunsmatige intelligensie, oftewel “A.I.”. Wat is dit en wat beteken dit?     Deel dit met iemand na aan jou. https://youtu.be/Gs34xTApUr0 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm e...

JOHAN CROUSE 01.09.2023

Hierdie is SÊ DIT SOOS DIT IS  Vandag gesels Gerhard met Johan Crouse. Johan is ‘n vriend wat ‘n vol lewe gelei het met met uitdagings wat die meeste mense elke dag miskyk.   Deel dit met iemand na aan jou. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

BARRY YORK 25.08.2023

This is SÊ DIT SOOS DIT IS In today's episode, Gerhard sits down with Barry York, a formidable farmer and someone who has established himself as an expert in hunting practices. https://bit.ly/sdsdi011 Share this with someone. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

JP BOTHA 18.08.2023

Hierdie is SÊ DIT SOOS DIT IS Vandag gesels Gerhard met JP Botha. JP het besluit die brandweer kort hulp. Nou help hulle talle mene. Luister waarmee hulle doenig is. Dankie JP! Deel dit met iemand na aan jou: https://bit.ly/3ODlL76 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

CHRIS LOURENS 11.08.2023

Hierdie is SÊ DIT SOOS DIT IS   Vandag gesels Gerhard met Chris Lourens: ‘n Man in rolstoel met ‘n interessante plan wat baie verligting en vryheid kan bring oral oor die wêreld.   https://bit.ly/SDSDI009     Deel dit met iemand na aan jou. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligti...

KOOS MALAN 04.08.2023

Hierdie is SÊ DIT SOOS DIT IS  Vandag gesels ons met Koos Malan: Koos is ‘n konstitusionele juris. Ons praat oor die grondwet en hoe dit in Suid-Afrika uitspeel. Wat is die rol wat ‘n staat moet vervul? Wat is die rol van die burgers binne die staat?  https://bit.ly/sdsdi008 Deel dit met iemand na aan jou. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werk...

PC FERREIRA 28.07.2023

In vandag se episode gesels Gerhard Papenfus met PC Ferreira: ’n Boer - ’n besigheidsman - ’n familieman en ons praat toerisme, skuld, innovasie en vooruitgang. https://bit.ly/sdsdi007 Deel dit met iemand na aan jou. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

HERMAN EDELING & ERIN RICHARDS 20.07.2023

A conversation with Dr Herman Edeling and advocate Erin Richards about a COVID court case and pharmaceutical monopolies. Many South Africans are asking questions about how the roll-out was handled over the last three years. Share this with someone. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer...

Escucha el podcast Sê dit soos dit is en Replaio

Radio y podcasts en una sola app - gratis y sin registro. Instálala hoy y no te pierdas el estreno

Descárgala en Google Play

Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos