OFM

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.

No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: www.ofm.co.za

Autor

OFM

Categoría

Business

Web del podcast

www.ofm.co.za

Último episodio

28 de sep. de 2026

¿Dónde escuchar?

Podcasts en la app Replaio Radio Muy pronto

Los podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts

Descárgala en Google Play Instálala gratis Android casi 10 M de descargas · valoración de 4,8 iOS muy pronto

Episodios

'n Groot eer het SA te beurt geval met 'n internasionale kongres wat hier aangebied gaan word. 08.09.2025

Pieter Moller berig oor 'n groot eer wat Suid-Afrika te beurt geval het met 'n internasionale kongres wat in ons land aangebied gaan word.

Interessante internasionale statistiek oor die bokbedryf bekendgemaak. 08.09.2025

Pieter Moller berig oor interessante internasionale statistiek wat bekend gemaak is oor die bokbedryf.

Pieter Moller berig oor 'n nuwe aanstelling. 05.09.2025

Pieter Moller berig oor 'n nuwe aanstelling as Uitvoerende Hoof in die SA Varkprodusente vereniging.

Die Afrino skaapras vergader binnekort in Noord-Kaap. 04.09.2025

Pieter Moller berig oor die Afrino skaapras wat binnekort in die Noord-Kaap vergader.

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense. 03.09.2025

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense in die bedryf.

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte. 03.09.2025

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte en vergelyk oudergewoonte die rand/dollar wisselkoers.

'n Merino-teler in die Vrystaat bereik 'n groot mylpaal met die skaapras. 02.09.2025

Pieter Moller gesels met 'n bekende merino-teler in die Vrystaat wat 'n groot mylpaal bereik hierdie week met die skaapras.

Landelike beveiliging in Sentraal SA met die fokus op die Noordwes Provinsie. 01.09.2025

Pieter Moller berig oor landelike beveiliging in Sentraal SA en fokus op die Noordwes Provinsie.

Die Suiwelbedryf begin met 'n nuwe bemarkingsveldtog op televisie. 01.09.2025

Pieter Moller berig oor die Suiwelbedryf wat begin het met 'n nuwe bemarkingsveldtog op televisie.

Charl Saunderson se weeklikse praatjie "Kom ons praat weer bietjie boer". 29.08.2025

Charl Saunderson se weeklikse praatjie "Kom ons praat weer bietjie boer".

'n Groot eer vir SA met die aanwysing van 'n Uitvoerende Raad vir 'n wereld landbou-organisasie. 29.08.2025

Pieter Moller berig oor 'n groot eer wat Suid-Afrika te beurt geval het met die aanwysing van 'n Uitvoerende Raad vir 'n wereld landbou-organisasie.

Presisieboerdery is 'n baie gewilde konsep.Josey Hendrikz vertel meer daaroor. 28.08.2025

Presisieboerdery is 'n konsep wat die laaste paar jaar baie gewild geword het onder produsente. Pieter Moller gesels met 'n spesialis op die gebied, Josey Hendrikz.

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense in die bedryf. 27.08.2025

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense in die bedryf.

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte. 27.08.2025

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.

Bennie van Zyl, Uitvoerende hoof van TLU SA gesels by die Vivo Boerebemarkingsdag. 26.08.2025

Pieter Moller gesels by die Vivo Boerebemarkingsdag met die Uitvoerende Hoof van TLU SA oor die huidige uitdagings wat boere moet trotseer.

Vivo Boerebemarkingsdag 25.08.2025

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.

Aanstelling in die vleisbedryf 25.08.2025

Pieter Möller berig oor 'n nuwe aanstelling in die vleisbedryf.

Asluiting van Agri Wes-Kaap jaarkongres 22.08.2025

Pieter Möller het by die afsluiting van Agri Wes-Kaap se jaarkongres met die Uitvoerende Hoof van die organisasie gesels.

Agri Wes-Kaap president vertel oor jaarkongres 21.08.2025

Pieter Möller gesels met die President van Agri Wes-Kaap na afloop van dié organisasie se jaarkongres verlede week.

Dr Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte. 20.08.2025

Dr Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.

Dr Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en tendense in die bedryf. 20.08.2025

Dr Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en tendense in die bedryf.

Lourensa Eckard gesels met Prof Piet Croucamp. 19.08.2025

Lourensa Eckard gesels met Prof Piet Croucamp tydens 'n paneelbespreking op die Agri Wes-Kaap kongres.

Minister John Steenhuisen positief oor landbou. 18.08.2025

Die Minister van Landbou, John Steenhuisen het onlangs aangedui dat hy baie positief is oor Landbou in Suid-Afrika en dat daar daagliks gewerk word om toestande te verbeter.

Rooivleis Bedryfsdienste ondersteun predasie of ongedierte bestuur. 18.08.2025

Pieter Moller berig oor die Rooivleis Bedryfsdienste wat bekend gemaak het dat hulle befondsing ondersteun vir predasie of ongedierte bestuur.

Agri Wes-Kaap kongres: Jaco Minnaar 15.08.2025

Pieter Möller gesels by Agri Wes-Kaap se kongres met AgriSA president, Jaco Minnaar…

Escucha el podcast Pieter Möller - Landbou Insetsels en Replaio

Radio y podcasts en una sola app - gratis y sin registro. Instálala hoy y no te pierdas el estreno

Descárgala en Google Play

Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos