OFM

OFM Agri Hour

News EN ↓ 221 episodios

The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.

No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: www.ofm.co.za

Autor

OFM

Categoría

News

Web del podcast

www.ofm.co.za

Último episodio

18 de nov. de 2026

¿Dónde escuchar?

Podcasts en la app Replaio Radio Muy pronto

Los podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts

Descárgala en Google Play Instálala gratis Android 10 M+ de descargas · valoración de 4,7+ iOS muy pronto

Episodios

Daar is verskillende identifikasie metodes en die vraag is of voorgestelde regulasies 'n verbetering is Ep 6 18.11.2026

In die finale deel van die gesprek tussen professor Andries Raath en Isabel van Tonder,word daar oor die verskillende identifikasie metodes gesels. Die vraag word ook gevra of die voorgestelde regulasies 'n verbetering op bestaande stelsels is, ingevolge die wet op diereverbetering en naspoorbaarheid, van diere en rooivleisprodukte?

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5 18.11.2026

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.

Die term "naspoorbaarheid" word dikwels gebruik, maar wat beteken dit? Ep 4 18.11.2026

In deel 1 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath word die term "naspoorbaarheid" bespreek. Die term beteken geskiedenis, lokalisering of gebruik, deur unieke identifikasiedoeleindes. Dit is belangrik om te onderskei tussen verskillende tipes naspoorbaarheid.

Trevor Cramer gives an overview of the 20 & 27 Nov edition of Farmer's Weekly 13.11.2026

Trevor Cramer, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.

Charl deel boerewysheid in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer" 13.11.2026

Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer," oor die belangrikheid van die verbruiker om te voldoen aan die smaak en vereistes, wat aangevra word in die mark.

Artikel 5 en 6, brandmerke en bek-en-klou sensitiewe areas is belangrike areas waar landbouers die feite moet ken 11.11.2026

In die finale gedeelte vanoggend tussen Isabel van Tonder en Professor An dries Raath, word daar verder gesels oor Artikel 5 en 6, brandmerke en bek-en-klou sensitiewe areas. Enige regsvrae kan direk gestuur word aan isabel@ofm.co.za en ons kry 'n kundige antwoord en oplossing daarvoor.

Die wet op diere-identifikasie en die uitvoering daarvan, is kompleks en duur 11.11.2026

In deel 2 van die fokus op "die boer en die reg", bespreek Professor Andries Raath, die wet op diere-identifikasie, die kostes daarvan en die poging om 3 stelsels in diere-identifikasie saam te stel. Die belangrikste vraag wat altyd gevra moet word is: bevorder dit winsgewendheid in die rooivleisbedryf, volhoubaarheid in die rooivleissektor en stel dit boere in staat om in veiligheid te produseer?

Die voorgestelde wet op diereverbetering maak produsente bekommerd 11.11.2026

Dis Woensdag en tyd vir "Die boer en die reg" program, wat voortaan Woensdae-oggende sal fokus op regskwessies en landbouers. Die program skop af met Isabel van Tonder en Professor Andries Raath wat in deel 1 van die gesprek meer inligting deel oor die wet op diereverbetering, wat onlangs vrygestel is. Produsente is toenemend bekommerd oor die wet en aspekte daarvan.

Veediefstal beloop astronomiese bedrae elke maand en geskikte vonisse moet voorgestel word Deel 3 03.11.2026

In die finale deel van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle oor voorgestelde vonisse, vir gevalle van veediefstal en die astronomiese waarde van vee, wat maandeliks in die Vrystaat gesteel word.

Veediefstal neem toe en landbouers moet seker maak van dokumentasie om vee te verwyder Deel 2 03.11.2026

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle oor voorgestelde vonisse, vir gevalle van veediefstal en die astronomiese waarde van vee, wat maandeliks in die Vrystaat gesteel word.

Veediefstal is 'n brandpunt in die Vrystaat 03.11.2026

Isabel van Tonder gesels met Professor Andries Raath, dagbestuurslid van die RPO in die Vrystaat, oor Artikel 6 - sub artikel 3, wat handel oor vee wat vervoer word.

Daar is tans 'n geleentheid om kommentaar te lewer op die veediefstalwet, deel 2 02.11.2026

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en Professor Andries Raath, dagbestuurslid van die RPO in die Vrystaat, gesels hulle oor die konsep veediefstal wysigingswetsontwerp, wat tans oop is vir kommentaar.

Veediefstal is 'n toenemende probleem in die Vrystaat, deel 1 02.11.2026

Veediefstal is 'n toenemende probleem in die Vrystaat, veral oor Kerstyd. In deel 1 gesels Isabel van Tonder met Professor Andries Raath, dagbestuurslid van die RPO in die Vrystaat. Hulle gesels oor die effektiwiteit van die huidige veediefstalwet.

Plaasaanvalle en plaasmoorde is aan die toeneem. 30.10.2026

Plaasaanvalle en plaasmoorde is aan die toeneem. Isabel van Tonder gesels met Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker, oor die brutaliteit daarvan, voorsorgmaatreels, bekamping daarvan en ook optrede tydens en na so 'n aanval. Mike Bolhuis gee waardevolle wenke om sinvol met werkers te kommunikeer en raad om nie 'n sagte teiken te word nie.

Trevor Cramer from Farmer's Weekly gives an overview of the 6 & 13 Nov issue 30.10.2026

Trevor Cramer, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.

Lester Botha, van die versekeringsmaatskappy Alpha, gesels oor risiko's vir boere 26.10.2026

Christo van Staden gesels met Lester Botha van die versekeringsmaatskappy Alpha, oor risiko's waarop boere bedag moet wees.

Daar is 'n voortslepende regstryd oor lusern en pekanneutpersele in die Vaalharts waterskema 26.10.2026

In 'n voortslepende regstryd oor lusern -en pekanneutpersele in die Vaalharts-waterskema, het die hof beveel dat die Land Bank, "verkwiste regskoste" moet betaal. Isabel van Tonder berig daaroor.

Grey Kollege in Bloemfontein, het 'n nuwe Agri sentrum geopen! 21.10.2026

Grey Kollege in Bloemfontein het 'n nuwe Agri sentrum geopen, wat die skool 'n belangrike rolspeler in die opleiding van die jeug - in landbou, maak. Isabel van Tonder gesels met Jan-Harm Greyling, Voorsitter van die beheerraad, oor die opwindende en waardevolle toevoeging van die skool.

Wagyu vleis word dikwels verkeerd beoordeel volgens vetgehalte 20.10.2026

Wagyu vleis word dikwels gesien as 'n "hartaanval op 'n bord." Navorsing wys egter dat die vleis uitsonderlike gesondheidseienskappe bevat, juis vir hartgesondheid. Isabel van Tonder berig daaroor.

Brazil is the world champion, growing soybean. Maria Bordoni from Yara South Africa tells more 20.10.2026

Brazil is the world champion, growing soybean. Maria Bordoni, from Brazil, and also from Yara, South Africa, speaks to Isabel van Tonder, about building a stronger crop, this season.

Trevor Cramer gives an overview of the 23 - 30 October 2026 edition 16.10.2026

Trevor Cramer, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee! 09.10.2026

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.

Tydens die onlangse NAMPO Alfa het Myan Subrayan as gasspreker opgetree 08.10.2026

Tydens die lofdiens wat by NAMPO Alfa gehou is, het openbare motiveringspreker en skrywer, Myan Subrayan, as gasspreker opgetree. Hy het ook namens Laeveld Agrochem, 'n donasie oorhandig wat aangewend word vir die NAMPO Alfa Farm Skills kompetisie, vir jong leerders. Isabel van Tonder gesels met hom oor sy pad met die landboukultuur, en die geestelike ingesteldheid wat boere moet behou, om positie...

Brandmerk is 'n wetlike vereiste in Suid-Afrika 07.10.2026

Tydens die onlangse NAMPO Alfa het Isabel van Tonder met HE Steyn gesels oor brandmerke, en die twee tipes brandmerke wat boere gebruik.

Twee seuns van Bothaville Hoerskool ontwerp 'n handige skaapklamp 07.10.2026

Tydens die onlangse NAMPO Alfa het Isabel van Tonder met CH Steenkamp en Rouxan Fouche van Bothaville Hoerskool gesels oor hulle handige skaapklamp wat hulle ontwerp en gebou het.

Escucha el podcast OFM Agri Hour en Replaio

Radio y podcasts en una sola app - gratis y sin registro. Instálala hoy y no te pierdas el estreno

Descárgala en Google Play

Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos