Afrikaans.Radio
NUUSPOD
Nuuspod is 'n podsendingsreeks vir nuus en aktuele sake in Afrikaans, aangebied deur Izak du Plessis, voorheen 'n anker vir Monitor en Spektrum, asook Kommentaar op RSG. Izak is ook 'n skrywer wat al twee boeke gepubliseer het naamlik Boereverneukers, en Ralph Haynes: Godfather van die Wesrand. Hy skryf ook artikels vir Rapport en ander publikasies, en hy is die aanbieder van die televisieprogram Boereverneukers op Via.
No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: afrikaans.radio
Autor
Afrikaans.Radio
Categoría
Web del podcast
Último episodio
1 de jun. de 2024
¿Dónde escuchar?
Podcasts en la app Replaio Radio Muy prontoLos podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts
Episodios
Het Ace Magashule genoeg mag om die ANC uit te daag? 21.06.2023 26:02
Izak du Plessis praat met prof. Theo Venter oor Ace Magashule se planne om 'n nuwe party te registreer. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Warschau: Dis hoekom dit 'n sirkus was 19.06.2023 23:10
Kobus Marais, skaduminister van verdediging vir die DA verduidelik wat verkeerd geloop het in Pole. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Daar is baie planne en geld om beurtkrag te stop 18.06.2023 27:22
Hein Vosloo vertel aan Izak du Plessis hoe beurtkrag baie vinnig teegewerk kan word. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
NGV: Hier kom groot hofsake! 15.06.2023 13:17
Nuuspod praat met Dr. Roelof Botha oor die stand van die ekonomie. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Pasop, so kan jou Facebook jou in die tronk laat beland 12.06.2023 22:13
Izak du Plessis gesels met prokureur en kenner van sosiale mediawetgewing, Helene Viljoen. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
SA spring resessie vry. 08.06.2023 18:54
Nuuspod praat met Tiaan Fourie oor positiewe aspekte in die ekonomie NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Die Wes-Kaap se R282m kontrak met die staatskaper Roy Moodley 07.06.2023 12:01
Izak du Plessis van NUUSPOD praat met Alan Winde na aaanleiding van 'n artikel in Daily Maverick oor 'n kontrak wat die Wes-Kaap aan die staatskaper Roy Moodley toegeken het. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
BELA: So wil Solidariteit die aanslag teen Afrikaans aanpak 07.06.2023 14:34
Izak du Plessis van Nuuspod gesels met Johnell van Vollenhoven oor die Wetsontwerp op Basiese Onderwyswette en die impak daarvan op Afrikaans by skole. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
SA se cholerabom is op die punt om te ontplof 07.06.2023 37:42
Izak du Plessis van NUUSPOD gesels met die waterkenner Carin Bosman oor cholera en ander waterkwessies. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Podcasts similares
Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos