Afrikaans.Radio

NUUSPOD

News AF ↓ 59 episodios

Nuuspod is 'n podsendingsreeks vir nuus en aktuele sake in Afrikaans, aangebied deur Izak du Plessis, voorheen 'n anker vir Monitor en Spektrum, asook Kommentaar op RSG. Izak is ook 'n skrywer wat al twee boeke gepubliseer het naamlik Boereverneukers, en Ralph Haynes: Godfather van die Wesrand. Hy skryf ook artikels vir Rapport en ander publikasies, en hy is die aanbieder van die televisieprogram Boereverneukers op Via.

No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: afrikaans.radio

Autor

Afrikaans.Radio

Categoría

News

Web del podcast

afrikaans.radio

Último episodio

1 de jun. de 2024

¿Dónde escuchar?

Podcasts en la app Replaio Radio Muy pronto

Los podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts

Descárgala en Google Play Instálala gratis Android casi 10 M de descargas · valoración de 4,8 iOS muy pronto

Episodios

Cape Independence: This is where we stand. 21.09.2023

Izak du Plessies gesels met Phil Craig van die Cape Independence Advocacy Group oor Capexit. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

So word plaasaanvalle beplan 18.09.2023

Izak du Plessis gesels met prof. Rudolph Zinn oor sy navorsing oor plaasaanvalle. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

Die dood van die Rand is in die pot 13.09.2023

Izak du Plessis gesels met Magnus Heystek oor 'n dreigende skuldkrisis vir SA. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

Rekord invoere van masjinerie en toerusting voorspel sterker ekonomie 09.09.2023

Nuuspod praat met Dr. Roelof Botha oor die stand van die ekonomie. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

LITIUM: Die landmyn wat wag om duisende SA huise in vlamme op te laat gaan. 08.09.2023

Izak du Plessis gesels met Ferdi van Zyl van Flameblock oor die landmyn wat wag om duisende SA huise in vlamme op te laat gaan. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

Die eintlike waarheid oor SA se krisis 29.08.2023

Ernst Roets gesels met Nuuspod oor waar hy dink die SA krisis regtig ontstaan het. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

Die Kaap se voorspoed is g'n net die DA se toedoen nie 25.08.2023

Die ekonomiese kommentator Tiaan Fourie sê dit is 'n vals persepsie dat die DA verantwoordelik is vir ekonomiese voorspoed in die Wes-Kaap. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

Staan opsy Eskom, hier kom 'n nuwe son op oor SA 20.08.2023

Ek praat met Theo de Jager oor alternatiewe energiebronne vir boere. Die maatskappy SON SA werk hard om boere onafhanklik van Eskom te maak. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

Mathews Phosa: Gaan soek SA se val by Zuma & Ramaphosa Inc. 20.08.2023

Mathews Phosa kapittel die ANC-leierskap in hierdie "all guns blazing" onderhoud. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

Dawie Roodt: So gaan 2024 verkiesing uitspeel. 09.08.2023

Izak du Plessis gesels met Dawie Roodt oor sy verwagtinge vir die komende nasionale verkiesing en watter impak dit op ons handel en wandel sal hê. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

Die stryd om Tshwane van finansiële ondergang te red 07.08.2023

Izak du Plessis en Roelof Botha gesels met Cilliers Brink oor die finansies van Tshwane. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

Plaasmoorde: Die enigste misdaad wat nie in die openbaar veroordeel word nie. 01.08.2023

Nuuspod praat met Ian Cameron oor die gewraakte uitlatings van Julius Malema. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

Maak Julius Malema nou stil (Kill the Boer, kill the Farmer) 31.07.2023

Nuuspod praat met Neil de Beer van die UIM oor Julius Malema se uitlatings die naweek: Kill the Boer, Kill the Farmer NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

So kan Malema tot orde geroep word (Kill the Boer, kill the farmer) 31.07.2023

Ek praat met Theo Venter en Daniel Eloff oor Julius Malema se uitlatings Kill the Boer, kill the farmer NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

EKSKLUSIEF: Jan Oberholzer praat met Nuuspod 25.07.2023

Jan Oberholzer vertel aan Nuuspod waarom hy besluit het om finaal op te pak by Eskom NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

KRAGKRISIS: Ons redding is in nasionalisering, kernkrag en steenkool. 22.07.2023

Izak du Plessis praat met Hugo Kruger van Truth in Energy oor die SA kragkrisis en wat ons die vinnigste gaan red. Hügo’s Newsletter: President’s Climate Report · NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

Die Blink Kant met Dr. Roelof Botha 21.07.2023

Dr. Roelof Botha gesels met my oor die stand van die ekonomie. Dankie aan APS Africa wat dit moontlik maak. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

So martel advokaat huishulp vertel getuie 21.07.2023

'n Getuie wat die marteling van 'n huishulp op Hennenman aanskou het, vertel hoe dit gebeur het. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

Aan watter minister rapporteer die vervoermafia 15.07.2023

Izak du Plessis praat met Willem Els van die Instituut vir Sekerheidstudies oor die krisis in die vragmotorbedryf. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

Die Blink Kant met Roelof Botha 14.07.2023

Izak du Plessies gesels elke week met Dr. Roelof Botha oor die stand van die ekonomie. Dankie aan APS Africa wat hierdie gesprek moontlik maak. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

Cyril se oorlogpraatjies 14.07.2023

Izak du Plessis praat met prof. André Duvenhage aan NWU oor Ramaphosa se oproep aan die Jeugliga om weer militant te raak. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

Rugbykwotas raak nou verrregaande 10.07.2023

Ek praat met Jody Hendricks oor rugbykwotas wat die O/16 span van WP 'n hoofwedstryd by die Grant Khomo week ontsê het. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

Blouligbrigades se intimidasie is onwettig 04.07.2023

Izak du Plessis praat met Ian Cameron oor die aanranding van motoriste deur blouligbrigades. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

SA is onteenseglik op 'n breekpunt! 23.06.2023

Izak du Plessis gesels met prof. André Duvenhage oor die politiek agter wetteloosheid in SA. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

Vat so, jou inflasiemonster! 22.06.2023

Izak du Plessis gesels met Roelof Botha oor die inflasiemonster. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

Escucha el podcast NUUSPOD en Replaio

Radio y podcasts en una sola app - gratis y sin registro. Instálala hoy y no te pierdas el estreno

Descárgala en Google Play

Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos