His Inheritance Church

His Inheritance

Awakening the Bride of Christ to the desires of her Bridegroom

Autor

His Inheritance Church

Categoría

Religion

Web del podcast

podcasters.spotify.com

Último episodio

9 de jul. de 2026

¿Dónde escuchar?

Podcasts en la app Replaio Radio Muy pronto

Los podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts

Descárgala en Google Play Instálala gratis Android 5 M+ de descargas · valoración de 4,8 iOS muy pronto

Episodios

Simoné Viljoen // Draw near 09.07.2026

God gee vir ons elkeen ‘n amazing uitnodiging: “draw near”. Luister na hoe Simi oor hierdie uitnodiging gesels.

Jan Matthysen // Forgiven much 01.07.2026

Everyone of us have been forgiven, but how does this affect the way we worship?

Pierre Viviers // Ek strek my uit 23.06.2026

Pierre gesels met ons oor hoe belangrik dit is om te leef met ‘n doel en kom herinner ons aan ons ware eindbestemming.

Jan Matthysen // Omdat Hy lief is 14.06.2026

Hoekom vat dit so lank? Want Hy is lief vir ons.

Roux v Wyk // Die binnekamer 11.06.2026

Roux gesels met ons oor die uitnodiging van die binnekamer en die voordele wat daarin lê.

Jan Matthysen // Jesus se triomftog 24.05.2026

Die Bybel gee vir ons klein stukkies informasie oor wat in die hemele gebeur het die oomblik na Jesus se hemelvaart, luister na hoe Jan hierdie waarhede deel oor Jesus se triomftog.

Jan Matthysen // Behold the Lamb 11.05.2026

Johannes die doper maak een van die kragtigste verklarings in Johannes 1:29. Jan gesels met ons oor hoe hierdie uitnodig om te kyk steeds staan.

Simone Viljoen // Honger 04.05.2026

Simone daag ons uit om ons honger te vermeerder deur spesifiek te fokus op Jesus se twee “I Am” verklarings. I am the Bread of life & I am the true vine.

Roux van Wyk // Jesus as die Lig en die Lewe 28.04.2026

Roux gesels met ons oor Jesus as die lig en die lewe.

Jan Matthysen // Jesus: Die Een wat vergewe en genees 21.04.2026

In Markus 2 wys Jan vir ons Jesus se hart om te vergewe en om te genees.

Jan Matthysen // Jesus se week van passie 30.03.2026

Jan gesels met ons oor Jesus se week van passie en vat ons deur belangrike gebeure wat tydens die week gebeur het.

Jan Matthysen // Jesus en Heilige Gees 23.03.2026

Jan gesels met ons oor Jesus se verhouding met Heilige Gees en hoe Hy in afhanklikheid gestap het.

Hendrik Waldeck // Finansiële Rentmeesterskap 16.03.2026

Jesus se hart vir ons is om te heers oor ons finansies en goeie rentmeesters te wees. Hendrik deel in hierdie boodskap prakriese maniere om dit in ons lewens toe te pas.

Roux van Wyk // Sy liefde 09.03.2026

Roux deel groot openbaring rondom Jesus se liefde vir ons en wat Jesus terug verwag van ons kant af.

Jan Matthysen // Gebed en die Oes 01.03.2026

Jan deel met ons Jesus se hart oor die oes en hoe Jesus wil hê ons eertse moet optree teenoor die nood.

Michelle Schoultz // How to remain in Him 01.03.2026

In this sermon, Michelle gives us key disciplines from her own life in how to remain in the Vine.

Anton Naude // The Supernatural Life 16.02.2026

Prophet Anton shared some real powerful truths on living an active Christian life in the Holy Spirit.

Escucha el podcast His Inheritance en Replaio

Radio y podcasts en una sola app - gratis y sin registro. Instálala hoy y no te pierdas el estreno

Descárgala en Google Play

Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos