His Inheritance Church
His Inheritance
Awakening the Bride of Christ to the desires of her Bridegroom
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: podcasters.spotify.com
Author
His Inheritance Church
Category
Podcast website
Latest episode
Nov 19, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Jan Matthysen // Bartimaeus 19.11.2026 49:28
Markus gebruik twee getuienisse van blinde genesings, om paralel te trek tussen die dissipels se blindheid. Luister hoe Jan dit verduidelik en relevant maak tot ons.
Roux van Wyk // Sy Woord 16.11.2026 34:12
Sy Woord dra krag en is lewe. Roux herinner ons daaraan om Sy Woord deel te maak van ons daaglikse lewe.
Marisca Matthysen // In Sy Naam 16.11.2026 37:37
Marisca gesels met ons oor die krag van Sy Naam.
Jan Matthysen // I AM - Part 3 28.10.2026 33:51
Jan kyk na 6 verklarings in die boek van Openbaring.
Jan Matthysen // I AM - Part 2 21.10.2026 27:45
Jan unpacked four I Am statements that Jesus made in John8. Come join the journey
Jan Matthysen // I AM - Part 1 14.10.2026 45:17
Jan gesels met ons oor die significance van die “I AM” verklaring en hoe die 10 plae ‘n direkte aanslag was teen die gode van Egipte.
Jan Matthysen // Why have You forsaken me? 07.09.2026 22:11
‘n Hoofstuk is nie die hele storie nie. Soms moet ons onself herinner dat hoofstuk 23 net om die draai is.
Jan Matthysen // Ons DNA 30.08.2026 46:29
Jan gesels met ons oor die hart en DNA van His Inheritance.
Çinar Gönüller // Christianity in a Muslim nation 30.08.2026 51:40
Çinar talks to us about the challenges of living in a Muslim nations as a follower of Jesus.
Çinar Gönüller - Guest from Turkey 21.08.2026 56:45
We had the privilege of hosting one of our dear friends from Eurasia and were so blessed by his testimonies and encouragement.
Jan Matthysen // Behold the Man 03.08.2026 29:27
Jan gesels met ons oor die mensdom van Jesus en hoe dit ons vry maak van ongesonde verwagtings.
Jan Matthysen // Zeal for your House 27.07.2026 32:35
Jan talks to us about the Temple cleansing and goes behind the scenes into why the Disciples remembered this scripture - Zeal for your house consumes me.
Jan Matthysen // Openbaring deur intimiteit 12.07.2026 19:10
Jan gesels met ons oor hoe ons intimiteit met Jesus meer openbaring ontsluit.
Simoné Viljoen // Draw near 09.07.2026 37:18
God gee vir ons elkeen ‘n amazing uitnodiging: “draw near”. Luister na hoe Simi oor hierdie uitnodiging gesels.
Jan Matthysen // Forgiven much 01.07.2026 47:21
Everyone of us have been forgiven, but how does this affect the way we worship?
Pierre Viviers // Ek strek my uit 23.06.2026 45:41
Pierre gesels met ons oor hoe belangrik dit is om te leef met ‘n doel en kom herinner ons aan ons ware eindbestemming.
Jan Matthysen // Omdat Hy lief is 14.06.2026 28:33
Hoekom vat dit so lank? Want Hy is lief vir ons.
Roux v Wyk // Die binnekamer 11.06.2026 32:00
Roux gesels met ons oor die uitnodiging van die binnekamer en die voordele wat daarin lê.
Jan Matthysen // Jesus se triomftog 24.05.2026 36:56
Die Bybel gee vir ons klein stukkies informasie oor wat in die hemele gebeur het die oomblik na Jesus se hemelvaart, luister na hoe Jan hierdie waarhede deel oor Jesus se triomftog.
Jan Matthysen // Behold the Lamb 11.05.2026 41:01
Johannes die doper maak een van die kragtigste verklarings in Johannes 1:29. Jan gesels met ons oor hoe hierdie uitnodig om te kyk steeds staan.
Simone Viljoen // Honger 04.05.2026 25:57
Simone daag ons uit om ons honger te vermeerder deur spesifiek te fokus op Jesus se twee “I Am” verklarings. I am the Bread of life & I am the true vine.
Roux van Wyk // Jesus as die Lig en die Lewe 28.04.2026 30:35
Roux gesels met ons oor Jesus as die lig en die lewe.
Jan Matthysen // Jesus: Die Een wat vergewe en genees 21.04.2026 45:25
In Markus 2 wys Jan vir ons Jesus se hart om te vergewe en om te genees.
Jan Matthysen // Jesus se week van passie 30.03.2026 46:01
Jan gesels met ons oor Jesus se week van passie en vat ons deur belangrike gebeure wat tydens die week gebeur het.
Jan Matthysen // Jesus en Heilige Gees 23.03.2026 34:44
Jan gesels met ons oor Jesus se verhouding met Heilige Gees en hoe Hy in afhanklikheid gestap het.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.