Maroela Media

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.

Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: maroelamedia.co.za

Autor

Maroela Media

Kategorie

Religion

Podcast-Website

maroelamedia.co.za

Neueste Folge

1. Okt 2026

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android fast 10 Mio. Downloads · Bewertung 4,8 iOS bald

Folgen

ToekomsVenster | Wees wakker, maar moenie in vrees leef nie 17.07.2026

Gelowiges moet die bose se werking nie ontken of oorbeklemtoon nie, want die kruis en opstanding het reeds die beslissende woord gespreek: Jesus het oorwin.

ToekomsVenster | Wanneer elke opsie verkeerd lyk 17.07.2026

Wanneer elke moontlike keuse na ʼn ramp lyk, kan God reeds besig wees om deur die mees onwaarskynlike pad ʼn uitkoms voor te berei.

ToekomsVenster | Die ‘selfs al’ -oomblikke van geloof 17.07.2026

Ware geloof glo nie net dat God jou uit die vuur kan red nie, maar vertrou dat Hy ook saam met jou in die vlamme sal wees.

ToekomsVenster | Begin help daar waar jy is 17.07.2026

Die omvang van nood kan jou magteloos laat voel, maar jy hoef nie miljoene mense te help om ʼn verskil te maak nie: begin by die een mens voor jou.

ToekomsVenster | Leef ‘ja’ in ʼn ‘nee’-wêreld 17.07.2026

God roep jou om met vrymoedigheid, hoop en vreugde “ja” vir die lewe te sê.

ToekomsVenster | Elke nuwe dag dra God se genade 13.07.2026

Gister se mislukkings hoef nie vandag se vertrekpunt te wees nie: elke nuwe dag kom met nuwe hoop en die versekering dat God steeds op die troon is.

ToekomsVenster | Kies genade in ʼn genadelose wêreld 13.07.2026

Vrees laat ons maklik die kring kleiner trek, maar God roep sy kinders om juis in ʼn harde wêreld draers van genade, liefde en barmhartigheid te wees.

ToekomsVenster | Jesus bly ons enigste hoop 13.07.2026

Teleurstelling kan jou geloof tot die uiterste beproef, maar selfs wanneer alles rondom jou die teendeel uitroep, bly Jesus ons enigste toevlug.

ToekomsVenster | Jy is die tempel van die Heilige Gees 13.07.2026

Die kerk is meer as ʼn gebou en geloof meer as ʼn erediens: God woon in sy kinders en roep ons om elke dag onder leiding van sy Gees te leef.

ToekomsVenster | Ek is veerkragtig deur God se genade 13.07.2026

Selfs wanneer jou omstandighede nog nie verander het nie, kan God die vlam van hoop weer in jou aansteek en jou help om op te staan.

ToekomsVenster | Die krag van een woord: Nogtans 06.07.2026

Dit is die dag waar jy verklaar: Ek sal U bly loof. Ek sal nie my geloofsvertroue prys gee nie.

ToekomsVenster | ‘U weet beter, Here’ 06.07.2026

Vandag kyk jy weer op en ontdek dat God jou nog die hele tyd in sy hand vashou.

ToekomsVenster | Durf jy vandag die moeilike vrae vra? 06.07.2026

“Waar was U?” “Waarom het dit met my gebeur?” “Wanneer is dit dan my beurt?” Die Bybel is voller van eerlike vrae as wat jy soms onthou. Vandag gee jy ook jou eie vrae ʼn stem.

ToekomsVenster | Vertel Hom alles, al weet Hy reeds 06.07.2026

Vandag hoef jy niks te versag of mooier te maak nie. Vertel God die hele storie, presies soos dit in jou hart leef, want dis waar herstel begin.

ToekomsVenster | Waar begin genesing? 06.07.2026

Vandag begin jy by die eerste tree na genesing.

ToekomsVenster | Die God wat met vuur antwoord 29.06.2026

Daar is geen plaasvervanger vir die lewende God nie.

ToekomsVenster | Die heilige reg op ‘ek weet nie’ 29.06.2026

Soms is die heiligste antwoord wat ons kan gee, bloot om saam in die as te sit en te erken: Ek weet nie, maar God is hier.

ToekomsVenster | Wie is die ware seuns van Abraham? 29.06.2026

Hoe lyk hierdie roeping in die lewe van jou en my, as vandag se seuns en dogters van Abraham?

ToekomsVenster | Is jy bereid om ʼn voorbereider te wees? 29.06.2026

Wat vir God gedoen word, dra vrug – selfs geslagte hierna.

ToekomsVenster | Nog 'n moedskepsessie: Van die bedorwe seun tot die senior staatsman 29.06.2026

Soms neem dit langer, soms gebeur dit gouer, maar God het jou nie vergeet nie.

ToekomsVenster | Moedskepsessie: Die aanraking van geloof 22.06.2026

Mag jy vandag, te midde van die gewoel en die gejaag van die lewe, die moed hê om verby die skare te dring.

ToekomsVenster | Moedskepsessie: Die hoop van ʼn geloofsfamilie 22.06.2026

Het jy mense rondom jou wat jou in die geloof en in gebed voor die voete van Jesus kan neersit wanneer jy self nie die krag het om te loop nie?

ToekomsVenster | Moedskepsessie: Op moedverloor se vlakte? 22.06.2026

Daar is hoop. Die uitdaging aan my en jou vandag is dit: jy moet vra, opreg vra, en seker maak dat jou verleentheid nie juis jou skuilplek geword het nie.

ToekomsVenster | Moedskepsessie: As U hier was 22.06.2026

Gaan jy die handdoek ingooi, of gaan jy toelaat dat Hy die klip voor jou oënskynlike doodloopstraat wegrol?

ToekomsVenster | Moedskepsessie: Die hoop wat nie beskaam nie 22.06.2026

Wat is vandag jou verwagting? Het jy jouself ingerig by die poort van jou omstandighede, tevrede met die skrapse krummels wat die lewe na jou kant toe gooi?

Höre den Podcast ToekomsVenster in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet