Maroela Media
ToekomsVenster
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: maroelamedia.co.za
Wo hören?
Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbarPodcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts
Folgen
ToekomsVenster | Glo ons God nog? 21.08.2026 4:49
Wanneer alles rondom jou sê daar is geen uitweg nie, bly die vraag: Glo ons God nog, ook wanneer sy moontlikhede groter is as wat ons kan sien?
ToekomsVenster | Van verlatenheid na geliefd 21.08.2026 4:08
Soms begin herstel nie met ʼn groot wonderwerk nie, maar met een tree vorentoe. God se beloftes gee hoop om weer te begin bou.
ToekomsVenster | God slaap nie 21.08.2026 3:54
Habakuk herinner ons dat menslike mag nooit onbeperk is nie. Ons weet nie altyd wanneer of hoe dinge sal verander nie, maar ons hoef nie te glo dat God onverskillig toekyk nie.
ToekomsVenster | Wanneer God se genade vanselfsprekend word 21.08.2026 4:06
Amos stel ʼn ongemaklike vraag wat eeue later nog net so naby aan die lyf kom: Is daar ʼn verband tussen wat ons bely en hoe ons leef?
ToekomsVenster | Openbare veroordeling 21.08.2026 5:00
Waarheid en integriteit mag nooit opgeoffer word nie maar genade, menswaardigheid en deernis mag ook nie.
ToekomsVenster | Debora, voorbeeld van ʼn vrou wat opstaan 14.08.2026 5:13
Die Bybel onthou haar veral as profetes, rigter en “ʼn moeder in Israel” – wat ʼn nalatenskap!
ToekomsVenster | Maria en Martha, verskillende gawes, een Here 14.08.2026 5:02
By Maria en Martha leer ons almal het verskillende gawes en persoonlikhede, maar dit dien een Here en Koninkryk.
ToekomsVenster | Priscilla is geroep om saam te bou 14.08.2026 6:15
ʼn Huwelik is immers meer as die vervulling van twee mense se persoonlike drome. Dit kan ook ʼn instrument in God se hand wees.
ToekomsVenster | Lidia met ʼn oop hart en hande 14.08.2026 4:47
ʼn Oop hart wat na Hom luister, word dikwels ʼn oop hand wat ander mense help.
ToekomsVenster | Maria, beskikbaar vir God 14.08.2026 5:55
Miskien is dit vandag ook die vraag aan elkeen van ons: Waarvoor is ek beskikbaar wanneer God my roep?
ToekomsVenster | Geestelike lewenstekens 07.08.2026 3:08
Want waar Christus die middelpunt van ons lewe is, begin die hart van die geloof weer sterk klop.
ToekomsVenster | God se groot ja 07.08.2026 3:04
Jesus sê: “Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed”.
ToekomsVenster | Wanneer God water gee in ʼn droë seisoen 07.08.2026 2:55
Ons bid vir een oplossing en God gee ʼn ander een.
ToekomsVenster | Wanneer Jesus jou dieper lei 07.08.2026 3:11
Hy stuur jou nooit alleen nie.
ToekomsVenster | Moenie kinders se vreugde steel nie 07.08.2026 3:32
Paulus praat oor karakter, volharding en oor ʼn lewe wat God eer.
ToekomsVenster | Harte is God se eerste instrument vir aanbidding 31.07.2026 3:52
Mag ons ook ons harte saambring want ons hart is God se eerste instrument en wanneer Hy dit stem, word ons hele lewe ʼn lied tot sy eer.
ToekomsVenster | ʼn Heerlikheid wat toeneem 31.07.2026 4:15
Mag dit ook van my en jou waar wees. Mag mense, wanneer hulle ons ontmoet, iets van Jesus in ons raaksien.
ToekomsVenster | Die waarde van saam praat en saam dink 31.07.2026 3:56
Mag ons mense wees wat nie net praat nie, maar ook luister.
ToekomsVenster | Gehoorsaamheid en die toekomstige jy 31.07.2026 4:50
Juis daarom wil ek jou vandag vra: Hoe lyk die toekomstige jy?
ToekomsVenster | Kom tuis by God 31.07.2026 4:27
Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
ToekomsVenster | Die belofte van uitkoms 27.07.2026 3:24
God belowe nie ʼn lewe sonder beproewing nie, maar wel sy teenwoordigheid in elke stryd.
ToekomsVenster | Waar is die ware leiers? 27.07.2026 3:01
God belowe steeds wysheid aan elkeen wat Hom daarom vra.
ToekomsVenster | Die wolk en die vuur 27.07.2026 3:41
Waar het God jou al gedra sonder dat jy dit op daardie oomblik raakgesien het?
ToekomsVenster | Die laboratorium van die woestyn 27.07.2026 3:58
Is dit moontlik dat God tans meer besig is om jou te vorm as om jou bestemming te verander?
ToekomsVenster | Genade van ʼn ompad 27.07.2026 3:07
Soms beskerm God ons juis deur ons op ʼn ompad te neem.
Ähnliche Podcasts
Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet