RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
Die towerfluit 20.01.2015 5:47
Wouter de Wet gesels met Willem Vogel oor DIE TOWERFLUIT wat by die Brooklynteater in Pretoria op die planke is.
Annelise Bowker kunsklas-uitstalling 20.01.2015 11:01
Christelle Webb-Joubert gesels met Christine Webb en Marie Ferreira oor die Annelise Bowker kunsklas-uitstalling.
Moffie 20.01.2015 13:46
Andre-Karl van der Merwe se boek MOFFIE is verwerk deur die danser en choreograaf Bailey Snyman. Christelle Webb-Joubert gesels met hulle.
Shakespeare met haweloses 20.01.2015 4:39
Die Foxwoodteater in Johannesburg bied Shakespeare aan met 13 hawelose mans as akteurs.
Othello 13.01.2015 11:34
Nicole Holm vertel van OTHELLO wat te sien is by die Maynardville Opelugteater in Wynberg, Kaapstad.
Samsa-masjien 13.01.2015 11:16
Christelle Webb-Joubert gesels met Jaco Bouwer oor die toneelstuk SAMSA-MASJIEN.
The Whitney Houston Show 13.01.2015 7:40
Belinda Davids is te sien in die produksie, THE GREATEST LOVE OF ALL – THE WHITNEY HOUSTON SHOW. Christelle Webb-Joubert gesels met haar.
Woordfees 06.01.2015 21:10
Saartjie Botha gesels met Christelle Webb-Joubert oor vanjaar se Woordfees-program.
Johaar Mosaval 06.01.2015 18:21
Johan van Lill gesels met die balletdanser, Johaar Mosaval, oor sy loopbaan.
Jeanne Kotze-Louw 06.01.2015 8:46
Jeanne Kotze-Louw is een van Suid-Afrika se kunstenaars wat ver voor haar tyd was, maar nooit die nodige erkenning gekry het nie. Sy is in 2014 oorlede. Christelle Webb-Joubert het meer gaan uitvind oor hierdie merkwaardige kunstenaar.
RSG Kuns 30 Desember 2014 30.12.2014 55:42
Christelle Webb-Joubert gesels met die beeldhouer Angus Taylor. Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by 'n knus galery in Centurion, The Fantastic Mrs. Fox Studio. Die Kaapse Filharmoniese orkes is vanjaar 100 jaar oud. Johan van Lill gesels met van die belangrike rolspelers.
War Horse 23.12.2014 11:17
Johan van Lill gesels met Richard Vorster, die enigste Suid-Afrikaanse akteur in WAR HORSE, wat by Kunstekaap op die planke is.
Is Art 23.12.2014 9:35
Ilse Schermers-Griesel vertel van IS ART in Franschoek, en belig ook die beeldhou-uitstalling by Tokara.
Oliewenhuis Kunsmuseum 23.12.2014 5:17
Christelle Webb-Joubert vind uit watter uitstallings in Desember by die Oliewenhuis Kunsmuseum in Bloemfontein te sien is.
Mimi van der Merwe 23.12.2014 10:55
Christelle Webb-Joubert kuier by die 80-jarige kunstenaar Mimi van der Merwe.
Ensemble Esprit 23.12.2014 12:47
Ma en seun, Ans en Jannie Becker, vertel van ENSEMBLE ESPRIT in Polokwane.
Die harpspeler Kobie du Plessis gesels 15.12.2014 10:36
Die harp speler Kobie du Plessis kuier uit Spanje in Suid-Afrika. Christelle Webb-Joubert kuier saam met haar.
John Theodor, die painis 15.12.2014 9:22
Este Gross kuier saam met die musikant John Theodore.
Maxi du Plooy se bydrae tot kunsonderrig 15.12.2014 11:04
Maxie Du Plooy gesels oor haar geweldige bydrae tot kuns onderrig op die vooraand van haar 82ste verjaardag.
Kunswaardering 15.12.2014 8:42
Christelle Webb-Joubert vind uit by Pieter van Heerden of kuns wel 'n belegging is en wat kunswaardering is.
David Kramer se Orpheus in Africa 15.12.2014 8:46
Johan van Lill gesels met David Kramer oor sy nuwe musiekspel, Orpheus in Africa.
Supercool 09.12.2014 11:18
SUPERCOOL is 'n musiekspel deur kinders wat in Mosselbaai te sien is. Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor hierdie produksie.
Spies Venter 09.12.2014 17:56
Die beeldhouer en skilder Spies Venter word volgende jaar 80 jaar oud. Christelle Webb-Joubert gesels met hom oor sy uitstalling, wat op 14 Desember 2014 by sy kunsskool op Groot Brakrivier, open.
Little Maestros 02.12.2014 6:28
Magdalene Minnaar vertel vir Christelle Webb-Joubert van LITTLE MAESTROS. Dis 'n klassieke konsert vir mammas en babas.
Kunsklasse vir ouers en kinders 02.12.2014 6:01
Ulricke Nelson vertel van haar kunsklasse vir ouers en kinders.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály