RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
Pascual Tarazona 10.03.2015 10:44
Pascual Tarazona
KZN Filharmonieseorkes 03.03.2015 4:53
Rosamund van der Westhuizen vertel meer oor die KZN Filharmonieseorkes se somerseisoen.
Gerard Korsten 03.03.2015 17:01
Die dirigent Gerard Korsten was onlangs in Suid-Afrika. Christelle Webb-Joubert het met hom voor een van sy konserte gesels.
Vincent van Gogh 03.03.2015 9:43
Vincent van Gogh het blykbaar nie sy eie lewe geneem nie, soos wat daar al lank word geglo word. Johan Myburg vertel wat regtig gbeur het.
The Sound of Laughter 03.03.2015 11:21
Alan Committie gesels oor sy nuwe vertoning, THE SOUND OF LAUGHTER, by die Woordfees in Stellenbosch en Montecasino in Johannesburg.
Ockie Vermeulen 24.02.2015 6:41
Die orrelis Ockie Vermeulen vertel vir Christelle Webb-Joubert van die verskeie produksies waarby hy betrokke is by die Woordfees en die Wakkerstroom Musiekfees.
Gerart Snyman 24.02.2015 6:16
Die kunstenaar Gerart Snyman gesels met Christelle Webb-Joubert oor sy figuurstudies, wat te sien is by The Leonardo Gallery in Pretoria.
Kunstekaap kunsontwikkeling 24.02.2015 7:23
Johan van Lill gesels met Marlene le Roux van Kunstekaap oor hulle onderwys, vaardigheidsontwikkeling en jeugprogram.
Andre Prinsloo 24.02.2015 11:05
Andre Prinsloo se werk is te sien by The Leonardo Gallery in Pretoria. Hy vertel vir Christelle Webb-Joubert waarom hulle die hasie in die Madiba-standbeeld by die Uniegebou se oor gesit het.
Johannesburg Filharmoniese Orkes 24.02.2015 7:53
Terrance April vind meer uit oor die volgende seisoen van die Johannesburg Filharmoniese Orkes.
Danssambreel 24.02.2015 9:41
Dis weer tyd vir die jaarlikse Danssambreel in Johannesburg. Christelle Webb-Joubert vind uit waarna gehore kan uitsien.
Andries Gouws 17.02.2015 5:17
Johan van Lill kuier by die kunstenaar Andries Gouws. Hy vind meer uit oor die werkswinkels wat Andries aanbied.
Pirouette-uitdaging 17.02.2015 10:54
Die Johannesburg Ballet Pirouette-uitdaging daag almal uit om te draai vir liefdadigheid. Die inisiatief het reeds internasionale belangstelling gelok. Este Gross vind uit hoe die geselskap só terselfdertyd geld insamel, dans en nasiebou bevorder.
Oude Libertasteater 17.02.2015 10:05
Johan van Lill maak 'n draai by die Oude Libertasteater om uit te vind wat teatergangers daar te wagte kan wees.
Frats & Dirk Ligter 17.02.2015 7:18
Albert Maritz vertel vir Christelle Webb-Joubert van die produksies, FRATS by die Woordfees, en DIRK LIGTER by die KKNK.
Sulayman Human 10.02.2015 2:43
Este Gross gesels met die 21-jarige pianis, Sulayman Human, wat reeds talle kompetisies gewen het. Hy gesels oor sy volgende konsertprogram en sy gunsteling komponis.
Wie hyg so? 10.02.2015 8:26
Christelle Webb-Joubert woon 'n repetisie van die komedie, WIE HYG SO?, in Pretoria by.
Wakkerstroom Musiekfees 10.02.2015 6:03
Dis in Maart weer tyd vir die jaarlikse Wakkerstroom Musiekfees. Linette van der Merwe vertel meer.
Sir James Galway 10.02.2015 4:01
Este Gross gesels met die virtuoos fluitspeler sir James Galway oor sy verbintenis met Suid-Afrika, sy meesterklasse en sy goue fluit.
The Double Bass 10.02.2015 11:56
Die akteur Pieter Bosch-Botha gesels oor die toneelstuk, THE DOUBLE BASS. Dit is 'n Duitse teks wat vertaal is in Engels.
A.M. (After Midnight) 10.02.2015 10:00
Die kunstenaar Ronel de Jager gesels oor haar uitstalling A.M. (After Midnight) in Johannesburg.
Annelise Bowker - Deel 2 03.02.2015 11:13
Christelle Webb-Joubert gesels met twee van Annelise Bowker se studente. Hulle werk word tans uitgestal by die Tina Skukan-galery in Pretoria.
Nasionale Toneelkompetisie 03.02.2015 12:44
Dis een van die dae weer tyd vir die Nasionale Toneelkompetisie. Johan van Lill vind meer uit.
Die ongelooflike reis van Max en Lola 03.02.2015 13:31
Johan van Lill gesels met Vinette Ebrahim en Chris van Niekerk oor die toneelstuk, DIE ONGELOOFLIKE REIS VAN MAX EN LOLA.
Macbeth:Slapeloos 03.02.2015 13:00
Johan van Lill maak 'n draai by een van MACBETH:SLAPELOOS se repetisies.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály