RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
Die nuwe Fried Contemporary 02.12.2014 7:52
Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by Fried Contemporary in Pretoria. Sy gesels met die nuwe eienaars, en vind uit wat tans daar te sien is.
Elizabeth Riding 02.12.2014 9:28
Elizabeth Riding het 'n besonderse verftegniek. Marinus Wiechers vertel vir Christelle Webb-Joubert meer van Elizabeth en wat haar werk so besonders maak.
The Sky is the Limit 02.12.2014 9:08
Die kunstenaar Liekie Fouche gesels oor haar uitstalling, THE SKY IS THE LIMIT.
Angela Banks en Loeritha Saayman 02.12.2014 6:32
Die werk van Angela Banks en Loeritha Saayman is te sien by die Kunsvereniging van Pretoria. Christelle Webb-Joubert het daar gaan kuier.
Libertaskoor 25 25.11.2014 24:09
Die LIBERTASKOOR is vanjaar 25 jaar oud. Johan van Lill was by een van hulle repetisies.
Helgaard Steyn-toekennings 25.11.2014 13:08
Lizelle de Bruin het by die La Motte-museum meer gaan uitvind oor die HELGAARD STEYN-TOEKENNINGS.
Deursigtig 25.11.2014 5:55
DEURSIGTIG is 'n inisiatief waar visuele kuns, wynmaak, klassieke musiek en dans saamgesnoer word by Kunstekaap. Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor hierdie geleentheid.
Anna K 25.11.2014 8:18
Die choreograaf Bailey Snyman vertel vir Christelle Webb-Joubert van sy nuwe dansproduksie, ANNA K, wat by die Staatsteater in Pretoria op die planke is.
Charles Fryer 18.11.2014 5:07
Die skrywer Charles Fryer is op 13 November oorlede. Johan van Lill gesels met Danie Botha oor Fryer se spore in die vermaaklikheidsbedryf.
Nasionale Koorakademie 18.11.2014 9:09
Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die Nasionale Koorakademie.
The Last Moustache 18.11.2014 5:26
Die akteur Tim Plewman vertel van die toneelstuk THE LAST MOUSTACHE.
Hanmarie Spiegel 18.11.2014 12:47
Hanmari Spiegel is 'n violis, oorspronklik van Suid-Afrika, wat al 15 jaar lank in Duitsland woon. Christelle Webb-Joubert gesels met haar oor een van haar projekte, FJARILL.
Rondomskrik 18.11.2014 5:32
Johan van Lill gesels met die skrywer en regisseur Hennie van Greunen oor die toneelstuk RONDOMSKRIK.
Oude Libertasteater 18.11.2014 6:59
Johan van Lill vind uit wat hierdie somer te sien is by die Oude Libertasteater.
RSG Kunstefees 2014 04.11.2014 9:00
Kobus Burger tel saam met Christelle Webb-Joubert die slapies af na vanjaar se RSG Kunstefees op Lug.
Stellenbosch Stadsorkes 04.11.2014 2:27
Die dirigent Paul Loeb van Zuilenburg vertel waarom hulle amateurmusikante in Stellenbosch soek.
Peter Pan - Simon James 04.11.2014 3:55
Christelle Webb-Joubert woon vanjaar se pantomime, PETER PAN, se eerste deurloop by. Sy gesels met Simon James, die man wat die akteurs en 'n helikopter oor die verhoog moet laat vlieg.
Strijdom van der Merwe 04.11.2014 13:43
Lizelle de Bruin leer ken die landskapkunstenaar, Strijdom van der Merwe, van nader.
Peter Pan - Bongi Mtombeni 04.11.2014 4:47
Christelle Webb-Joubert woon vanjaar se pantomime, PETER PAN, se eerste deurloop by. Sy gesels met een van die spelers, Bongi Mtombeni.
Peter Pan - Wesley Lauder 04.11.2014 3:34
Christelle Webb-Joubert woon vanjaar se pantomime, PETER PAN, se eerste deurloop by. Sy gesels met een van die spelers, Wesley Lauder.
Joburg Ballet 04.11.2014 4:35
Joburg Ballet is oppad China toe. Christelle Webb-Joubert vind uit waarom.
Peter Pan - Janice Honyeman 04.11.2014 5:10
Christelle Webb-Joubert woon vanjaar se pantomime, PETER PAN, se eerste deurloop by. Sy gesels met die regisseur Janice Honeyman.
Johannesburg Filharmoniese Orkes 28.10.2014 6:18
Andrea Erasmus vertel vir Terrance April van die Johannesburg Filharmoniese Orkes se opkomende konserte.
The Colony Phase II - Occupy 28.10.2014 8:52
Este Gross praat met die fotograaf Robert Hamblin oor sy uitstalling THE COLONY PHASE II - OCCUPY. Sy vind uit hoe die verhouding tussen die see se getye en die goudprys in die uitstalling verbeeld word.
Kuns vir Kanker 28.10.2014 7:06
Johan van Lill vind meer uit oor die projek, KUNS VIR KANKER.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály