RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
Doo Bee Boobies 28.10.2014 4:35
DOO BEE BOOBIES is vanjaar vir die 21ste jaar te sien. Tony Bentel vertel meer hieroor.
From Explicit to Implicit 28.10.2014 14:45
Christelle Webb-Joubert gesels met die kunstenaar Angus Taylor oor sy uitstalling FROM EXPLICIT TO IMPLICIT.
The Vertical Hour 21.10.2014 7:55
Christelle Webb-Joubert praat met twee van die akteurs van die toneelstuk The Vertical Hour.
Wessel Pretorius oor sy stuk Undone 21.10.2014 6:25
Wessel Pretorius gesels met Johan van Lill oor sy stuk Undone en ander hoogtepunte.
10 nuwe PPC publieke bankies vir Pretoria 21.10.2014 7:27
Christelle Webb-Joubert vind uit waarom Pretoria 10 nuwe PPC publieke bankies kry.
Beast of Burden 21.10.2014 8:47
Christelle Webb-Joubert gesels met Frikkie Eksteen oor sy uitstalling Beast of Burden.
Unisa direktoraat vier 120ste bestaansjaar. 21.10.2014 9:34
Arissa Voges vind meer uit oor die Unisa direktoraat wat vanjaar hulle 120ste bestaansjaar met 'n herdenkingskonsert vier.
Kaapse Stadsballet - 80 jaar 14.10.2014 46:44
Die Kaapse Stadsballet vier vanjaar sy 80ste bestaansjaar. Johan van Lill gesels met 'n paar rolspelers.
Old Friends 07.10.2014 9:47
Martie Retief Meiring gesels met Johan van Lill oor Hannes Meiring se retrospektiewe uitstalling, OLD FRIENDS.
Liminal Capital 07.10.2014 7:39
Christelle Webb-Joubert gesels met twee kunstenaars oor die uitstalling LIMINAL CAPITAL.
Roelof en Zorada Temmingh 07.10.2014 9:31
Johan van Lill kuier by Roelof en Zorada Temmingh om te gesels oor Roelof se optrede by die Aardklop Kunstefees.
The Garage Sale 07.10.2014 4:17
Johan van Lill gesels met Carel Nel oor die toneelstuk, THE GARAGE SALE.
ONSkuld – a mobile thriller 07.10.2014 10:20
Ursula Forster en Quintin Wils vertel van hulle produksie ONSKULD – A MOBILE THRILLER. Die toneelstuk speel af in drie motors.
Filmverse 07.10.2014 5:43
Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die ATKV se nuwe projek, FILMVERSE. Hulle het 12 gedigte gekies wat met animasie uitgebeeld word.
ELNORA & NIRVANA 30.09.2014 8:15
Nieke Lombard vertel vir Amanda Olivier van haar produksie, ELNORA & NIRVANA.
Vaughan van Zyl 30.09.2014 11:38
Christelle Webb-Joubert gesels met die dirigent Vaughan van Zyl.
Die Seemeeu 30.09.2014 9:12
Saartjie Botha vertel vir Christelle Webb-Joubert van 'n verwerking van DIE SEEMEEU, wat te sien is by vanjaar se Aardklop Kunstefees.
Keith Moss 30.09.2014 7:05
Christelle Webb-Joubert kuier by die komponis Keith Moss.
KunsteKaap uitreik 30.09.2014 5:07
Marlene le Roux, direkteur van gehoorontwikkeling by die KunsteKaap, vertel vir Johan van Lill van hulle jaarlikse plattelandse uitreik.
Kunsvereniging van Pretoria 30.09.2014 7:25
Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die KUNSVERENIGING VAN PRETORIA. Sy vind ondermeer uit van die kuns-kronkel wat maandeliks plaasvind.
Poskantoor 23.09.2014 7:59
Jaco Bouwer vertel van die Afrikaanse opera, POSKANTOOR. Dis een van die produksies by vanjaar se Aardklop Kunstefees.
Open Window 23.09.2014 7:45
Christelle Webb-Joubert maak weer 'n draai by OPEN WINDOW. Hierdie keer gesels hulle oor 'n fees van kuns, klassieke musiek en film.
Gedeelde kultuur erfgoed 23.09.2014 8:49
Christelle Webb-Joubert gesels met twee argitekte oor die Nederlandse invloed in argitektuur en watter groot nalatenskap dit vir ons is.
Gepiekel 23.09.2014 7:31
Schalk Schoombie gesels oor sy nuwe toneelstuk, GEPIEKEL, wat te sien is by vanjaar se Aardklop Kunstefees.
Crossing a red line 23.09.2014 9:45
Die kunstenaar Danelle Janse van Rensburg gesels oor haar uitstalling CROSSING A RED LINE.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály